By op sonneblom

Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Ek ditto met vorige krits, dis puik gedoen. Ek haal my hoed af vir jou Johan
  • Gister het ek by Jan Jordaan die opmerking gemaak dat die blom sterker aandag trek as die by. Hier is dit andersom en dis hoe mens dit graag wil sien. 'n Pragtige foto wat uitstekend uitgevoer is. Baie mooi skerp met pragtige kleure en 'n goeie agtergrond. Baie mooi!
  • Uitstekend Johan. Wat ek baie interessant vind is die verskeidenheid voorkomste van die bye..
  • Uitstekende foto Johan!!! Lyk of die bytjie nou net terug gekom het van ń " valet " af. Hy skitter soos ń nuwe motor.
  • Weereens 'n briljante makrofoto , puik!!
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Tersia Weitsz posted a photo
Nog 'n rob wat kom groet
22 minutes ago
Donald E Jacobs 2nd posted a photo
59 minutes ago
  • Tersia Weitsz Die drama goed vasgevang, dit lyk erg! Goeie foto
    20 minutes ago
Donald E Jacobs 2nd posted a photo
59 minutes ago
HERMAN posted a photo
1/250 sek,iso 100 100mm f2.8Eerste probeerslag
2 hours ago
  • Tersia Weitsz Mooi fokus op die kooltjie, ek hou baie daarvan
    18 minutes ago
Hennie Cronjé posted a photo
Hierdie is die saad van 'n rooierige gras in die berg. Ai, ek wens ek het 'n goeie kennis van grasse gehad. Hulle was só mooi daar in die Drakensberge.
16 hours ago
  • Tersia Weitsz Dis nou regtig mooi Hennie!
    17 minutes ago
  • HERMAN Pragtige kleure
    3 hours ago
  • Johan Ayres Die foto is besig, maar tog pla dit nie. Die geheelbeeld maak sin en die foto is vrolik en kleurvol om na te kyk.
    12 hours ago
Tersia Weitsz posted a photo
18 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig en goed uitgevoer. Ek hou van die zig-Zac lyn deur die foto. Pragtige, ryk kleure ook. Baie mooi!
    16 hours ago
Johan Ayres posted a photo
18 hours ago
  • Hennie Cronjé Kom ons sing saam! Hierdie foto se naam moet wees "Die dirigent"! Dis pragtig en uitstekend uitgevoer. Baie mooi!
    16 hours ago
  • Tersia Weitsz Die foto laat my aan orkes dirigent dink, puik Johan
    18 hours ago
Ingrid Louw posted a photo
20 hours ago
  • Hennie Cronjé Ook pragtig! Dit neig na low key en die eenvoud is treffend. Mooi skerp met mooi lig op die blom en pragtige kleure. Baie mooi!
    16 hours ago
  • Tersia Weitsz Baie mooi gedoen en goeie agtergrond Ingrid, ek hou van geel kern wat net net wys
    19 hours ago
Ingrid Louw posted a photo
20 hours ago
  • Hennie Cronjé 'n Pragtige, tydlose, low key foto met atmosfeer. Dis pragtig en baie goed uitgevoer. Mooi!
    16 hours ago
  • Tersia Weitsz Net so mooi
    19 hours ago
Gerrie Lambrechts posted a photo
22 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Dankie Tersia en Hennie.
    15 hours ago
  • Hennie Cronjé Die groot foto maak indruk!!! Die baie blomme is wel besig, maar vorm 'n tekstuur met die voël die fokuspunt. Onthou, tekstuur kan met of sonder 'n fokuspunt wees. Die foto is moois kerp met pragtige kleure. Goed gedoen!
    16 hours ago
  • Tersia Weitsz Bietjie besige foto, maar mooi skerp en blinkoog
    19 hours ago
HERMAN posted a photo
100 mm  f8 iso 400  1/250 sek
23 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig en werklik uitstekend uitgevoer. Baie mooi skerp fokus met mooi kleure en 'n goeie agtergrond. Mens kan sien hoe vlak raak die velddiepte op makro deurdat die voorste blommetjie reeds effe uit fokus raak. Dis darem nie steurend nie. Baie…
    16 hours ago
  • Johan Ayres Baie geluk met 'n pragtige foto, skitterende kleure en perfekte agtergrond. Die beligting is uitstekend.
    18 hours ago
  • Tersia Weitsz Baie mooi skerp en agtergrond werk goed saam
    18 hours ago
Magda van der Merwe posted a photo
Hulle is lastig maar tog cute.
yesterday
  • Tersia Weitsz Pragtig Magda, ek hou ook van verwerking
    18 hours ago
  • Hennie Cronjé Ook ‘n pragtige kunswerk, wat jy baie goed uitgevoer het. Hierdie is een van die min foto’s waar die filter wat jy gebruik het regtig goed werk. Dis pla gladnie enis eintlik mooi. Goed gedoen!
    yesterday
Magda van der Merwe posted a photo
Weer lekker speel.
yesterday
  • Tersia Weitsz Hoe jy jou samestellings doen, het ek geen benul, maar ek hou daarvan!
    18 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragitg! Dis uitstekend gedoen - ‘n wae kunswerk. Dis vol interessanthede, wat mens goed besig hou. Mooi!
    yesterday
Vida van Schalkwyk posted a photo
yesterday
Johan Ayres posted a photo
Hierdie blommetjie is so groot soos my duimnael. (Miskien kan julle help, ek wil 'n perspektieffoto hier in die kommentaarboksie laai, maar wanneer ek op die "image icon" klik en die perspektieffoto laai, vervang die perspektieffoto my hooffoto en…
yesterday
  • Tersia Weitsz Daar is 'n paar funksies van die ou webwerf wat ek ook mis, maar gaan nie kla nie. Puik foto, alles in plek
    18 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis uitstekend gedoen met die druppeltjies wat die kersie op die koek is. Die agtergrond is pragtig en goed gedoen. Dit wil my voorkom asof hiedie foto baie klein is (miskien baie gecrop). As dit so is, het dit dalk te doen met die verplasing vd…
    yesterday
Hennie Cronjé posted a photo
Ook in die Drakensberg
yesterday
  • Tersia Weitsz Wow, dis ongelooflik mooi Hennie
    18 hours ago
  • Johan Ayres Pragtige eenvoud. Ek hou van die groen rand om die druppel, en jou eie weerkaatsing in die groot druppels.
    18 hours ago
  • Magda van der Merwe Pragtig Hennie
    yesterday
  • Gerrie Lambrechts Ai dit is daem baie mooi met die boog en druppels wat so bly hang.
    yesterday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html