Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Wie onthou “Can of the Best” advertensie van vele jare gelede?
Castrol GTX se TV advertensie was gemaak deur Moegae Kung Fu (Fats Bookholane) met Boet (Ian Roberts) en Swaer (Norman Anstey) by die Horingboom Oasis (vandag is dit bekend as Kalahari Oasis) in die Mabalingwe vakansie oord in 1988. Die reeks advertensies het in November 2003 ten einde geloop
Canon 7D MK II : Canon 18-200 mm lens |
Brandpuntafstand : 18 mm |
Tyd 1/160 sek |
f/8 |
ISO 100 |
Exp Bias : 0 Stop |
AV Mode |
Topaz : Studio - Monochromatic : Dramatic B&W |
Comments