die laaste druppeltjie!

die laaste druppeltjie!

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Aktiwiteit

Magda van der Merwe posted a photo
3 hours ago
Tina le Grange posted a photo
Ek het heelwat blaartjies uitgehaal.  Kan die drie groot druppels as primêr gesien word en die drie blaartjies as sekondêr of moet ek dit liewer uithaal?  Ek het gryspuntregstelling gebruik. 1/400 sek  Fokale lengte 14.3mm  f/5.6  ISO:1600 Ek…
5 hours ago
Johan Ayres posted a photo
6 hours ago
  • Hennie Cronjé 'n Skoon, netjiese foto met goeie komposisie en pragtige kleure. Baie mooi en goed gedoen!
    6 hours ago
Ingrid Louw posted a photo
8 hours ago
  • Magda van der Merwe Pragtige foto
    5 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis 'n baie mooi toneel met goeie komposisie, met 'n duidelike voor- en agtergrond. Die beligting is goed, maar die fokus is nie skerp nie. Waarskynlik was die lig al swak en gevolglik was die kameraspoed stadig, wat dit veroorsaak het. As die son…
    6 hours ago
Marlene Mulder posted a photo
11
Baie dankie vir almal se kommentaar op my vorige fotos. Dit help baie.Vlieg - Macro 100mm, 1/250, F4.5, ISO 800
9 hours ago
  • Magda van der Merwe Briljant
    5 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig! 'n Foto wat indruk maak! Die fokus, beligting, kleure en agtergrond is almal topklas. Baie geluk - jy kan baie tevrede wees hiermee. Mooi!
    8 hours ago
  • HERMAN Baie mooi skerp,pragtige detail
    9 hours ago
Gerrie Lambrechts posted a photo
10 hours ago
  • Magda van der Merwe Pragtige foto Gerrie
    5 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Dankie Hennie.
    7 hours ago
  • Hennie Cronjé Rooi maak darem altyd indruk. Dit gee baie sterk trefkrag, soos mens hier aanvoel. Maar onthou ook - rooi oorbelig maklik. Ek weet nie waarom nie, maar mens sien dit op die histogram. Hier het detail verlore geraak soos mens kan sien op verskeie…
    8 hours ago
Tersia Weitsz posted a photo
Alle groottes en verskillendes en een wil meer geroes wees as   die ander een.  (Dis mos die inding, geliefdes   sluit n slot en gooi sleutel weg)  Hierdie slotte by uitkykpunt te Stilbaai gevind.  Dankie vir julle kyk en kommentare  op my fotos, ek…
13 hours ago
  • Magda van der Merwe Wow dis darem baie slotte. Baie goed gedoen Tersia.
    5 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Moo Tersia, jy sien baie goed raak wat mooi foto's maak.
    10 hours ago
  • Hennie Cronjé Interessant! Die weggooigoed het 'n mooi foto gemaak. Die foto is ook baie goed uitgevoer ten spyte van direkte sonlig. Die diagonale lyne is ook goed geplaas. Baie mooi!
    12 hours ago
Vida van Schalkwyk posted a photo
ek het 'n hele klompie plante hiervan, en hul blom die afgelope paar weke al,  "oorvloediglik" !!
15 hours ago
  • Magda van der Merwe Pragtig Vida
    5 hours ago
  • Vida van Schalkwyk dankie gerrie en hennie - soms lyk 'n swart agtergrond nie vir my mooi nie!!
    9 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Uitstekend Vida, goed gedoen met die rooi en mooi afgewerk.
    10 hours ago
  • Hennie Cronjé Hulle kan baie mooi blommetjies maak en dit sien ons hier. Dis 'n pragtige foto wat ook baie goed uitgevoer is. Die wit agtergrond is goed gekies en die prentjie se raam is goed gedoen. Baie mooi - dis pragtig!
    13 hours ago
HERMAN posted a photo
1/800SEK ,F5.6,100MM,ISO 1600
16 hours ago
  • Magda van der Merwe Uitstekende foto
    5 hours ago
  • Johan Ayres Aitsa, jy kan baie tevrede wees met hierdie een wat jy so mooi skerp in vlug gekry het, dit gebeur nie aldag nie.
    6 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Goed gevang, mooi foto Herman.
    10 hours ago
  • Tersia Weitsz Ek hou daarvan dat beweging van die vlerke sigbaar is, baie mooi gedoen
    13 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig en baie suksesvol uitgevoer. Die by is baie skerp en die vlerkies wys ook baie mooi. Mooi eenvoud in die algemeen met 'n goeie komposisie en 'n uitstekende agtergrond. Baie mooi - dis pragtig!
    13 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
Soos Elna gister gevra het ....
16 hours ago
  • Magda van der Merwe Pragtig Hennie
    5 hours ago
  • Johan Ayres Pragtig en sierlik. Die flap kontrasteer baie mooi teen die agtergrond en die komposisie is puik. Die pers blommetjies onder anker die foto mooi.
    6 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Fantasties, goed geneem met mooi aksie.
    10 hours ago
  • Tersia Weitsz Oop vlerke en in vlug, pragtig Hennie
    13 hours ago
  • HERMAN Baie mooi
    16 hours ago
Pine posted a photo
yesterday
  • Magda van der Merwe Lieflike foto Pine
    5 hours ago
  • Johan Ayres 'n Pragtige foto met baie mooi kleur op die loerie. Die oog is mooi helder en die agtergrond is perfek.
    6 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Mooi ek goed geplaas, daardie ogie wou net vir jou loer.
    10 hours ago
  • Tersia Weitsz Opgepof, pragtig Pine
    13 hours ago
  • Hennie Cronjé Dit lyk asof hy koud kry! Dis pragtig en die foto is goed uitgevoer. Mooi eenvoud ook en die voël is goed geplaas in die foto. Die agtergrond is ook goed geblur. Alles saam maak vir 'n baie mooi en goeie foto.
    17 hours ago
Johan Ayres posted a photo
yesterday
  • Tersia Weitsz Uitstekend!
    13 hours ago
  • HERMAN Pragtige foto
    16 hours ago
  • Hennie Cronjé Die mate van vergroting wat jy hier gekry het, is verstommend. Dis 'n pragtige foto wat topklas makro-fotografie verteenwoordig. Die fokus, beligting en kleure is uitstekend. Baie mooi - dis werklik 'n foto om op trots te wees.
    17 hours ago
  • Pine Superskerp fokus op die bytjie met uitstekende detail en pragtige lewensgetroue kleure. Die vlerkies is ook pragtig. Hierdie is topklas makro fotografie Johan.
    yesterday
Magda van der Merwe posted a photo
Ou grote
yesterday
  • Gerrie Lambrechts Uitstekend Magda.
    10 hours ago
  • Marlene Mulder Baie mooi Magda!
    10 hours ago
  • Tersia Weitsz Wow Magda, ongelooflik mooi vir my
    13 hours ago
  • Pine Sjoe dit is ń Pragtige foto met fantastiese atmosfeer. Puik gedoen Magda!
    yesterday
  • Hennie Cronjé 'n Dramatiese low key foto! Dis pragtig! Die feit dat die olifant se pote afgesny is, maak nie saak nie omdat dit onopvallend in die donker is. Die helder kleure bo is pragtig met die voëls wat 'n welkome bonus is. Baie mooi!
    yesterday
Magda van der Merwe posted a photo
Het huiswerk gedoen. Dankie Hennie
yesterday
  • Hennie Cronjé Dis veel beter en doen die foto goed! Baie mooi en ook baie dankie vir jou moeite.
    yesterday
Ingrid Louw posted a photo
yesterday
  • Gerrie Lambrechts Mooi kleure en mooi skerp foto.
    10 hours ago
  • Tersia Weitsz Baie mooi gedoen Ingrid
    13 hours ago
  • Vida van Schalkwyk ek love die droë knoppe van die wilde dagga!!
    15 hours ago
  • Pine Pragtige foto met goeie lig en baie mooi kleure teen ń goed geblurde agtergrond.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Pragtig! Hierdie foto kom goed oor en praat met 'n mens. Dis veral die helder kleure wat indruk maak. Die fokus is redelik skerp (kon 'n fraksie skerper) en die agtergrond is baie mooi geblur. Baie mooi!
    yesterday
Tersia Weitsz commented on Josef Steyn's photo
"Pragtig en dankie vir interessante inligting"
yesterday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html