Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Soms, as ons langs die strand gaan stap, kom die son bloedrooi op en die weerkaatsing wat dit in die terug spoel van die branders gee is dan ook so diep rooi. Met die foto het ek plat gaan sit sodat ek net die weerkaatsing kan kry
Canon 7D MK I : Canon 18-200 mm lens |
Brandpuntafstand : 120 mm |
Tyd 1/800 sek |
f/8 |
ISO 100 |
Exp Bias : 0 Stop |
AV Mode |
Comments