In die boek noem hulle hierdie 'n grond-koggelmander. Dis omdat die wyfie haar eiertjies in die grond lê. Hy lyk en beweeg vir my net soos 'n verkleurmannetjie en daarom is dit in my gedagtes een.
Môre vroeg vertrek ons na Nature's Valley vir die hele Desember. Ons het internet daar en daarom sal ek aan Fotoskool kan deelneem. Ons ry oor 2 dae - sien julle weer Vrydag!
Comments