Vanuit die inheemse bos by Nature's Valley.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Aktiwiteit
Die hoop beskaam nooit...
-
Josef Steyn Pragtige foto en nog mooier lewensfilosofie.
Te oordeel aan die baie min hare op sy rug, sou ek dink dit is 'n ou by?Ek weet ook nie regtig hoe lank 'n by leef nie?
-
Josef Steyn Uitstekende makro JJ. Heuningbye leef vir so 30 - 60 dae.
Ek moes BAIE foto's skiet teen die vinnigste tempo wat my kamera kon hanteer. Slegs 'n klein persentasie is bruikbaar want die sluiter moet net op die regte tyd oopgaan en dit is nie moontlik om die oomblik te kies nie. Hierdie foto het intense…
-
Carol van Aswegen WD stunning
Hierdie bruggie is deur die huidige boer se Pa gebou - sonder sement!Ons gaan vandag weer na die Pilanesberg wildtuin vir 'n week en gevolglik sal ek óf afwesig wees óf skaars wees hier op Fotoskool.
-
Carol van Aswegen WD stunning dit is poskaart mooi
-
Josef Steyn Hope atmosfeer. Uitstekend Hennie.
Ook daardie mistige oggend op Balloch.
-
Carol van Aswegen WD weereens poskaart mooi
-
JOHAN DE BEER Pragfoto
-
Johan Ayres 'n Skitterende foto vol gevoel. Die son wat net-net wil deurbreek verleen daardie ietsie ekstra aan die foto. Die eenvoud tref ook.
-
Josef Steyn Fantastiese foto Hennie. Die detail en atmosfeer is uit die boonster rakke.
Die outjie het gelyk of hy diep dink aan sy happie
-
Josef Steyn Pragtig gedoen Johan. Verstommende skerp detail op die outjie.
-
Hennie Cronjé Hulle bly darem maar oulik en 'n foto werd! Dis pragtig en baie goed uitgevoer. Daardie twee ogies vorm 'n goeie fokuspunt. Baie mooi!
-
Hennie Cronjé Dit lyk na Italië. Dis pragtig met mooi diepte en baie karakter. Tegies is die foto ook goed uitgevoer. Ek hoop ons sien nog hiervan!
-
JOHAN DE BEER Puik foto die trappe lei mens na die deur
-
Carol van Aswegen WD soe ek love die foto stunning
-
Hennie Cronjé Pragtig! Die komposisie is baie goed, die fokus skerp en die kleure pragtig. Baie mooi en goed gedoen!
-
Josef Steyn Wonderlike aksie gevang Johan.
-
Hennie Cronjé Pragtig! Die dinamika en mooi weerkaatsing maak hierdie foto spesiaal. Baie mooi!
-
JOHAN DE BEER Pragtige foto Johan
-
Zenobia Geldenhuys hou baie van die waterbeweging asook die refleksie. goed gesien
Een van die grootste uitdagings was voldoende velddiepte, veral omdat 'n sluiterspoed van 1/2500 en vinniger benodig was. Ek het in skerp direkte sonlig gewerk. Vir hierdie foto het ek f13, 1/2500 en ISO 6400 gebruik. Vooraf handfokus. Aanvanklik…
-
JOHAN DE BEER Puik foto Josef
-
Johan Ayres Dit raak net beter en beter. Baie geluk met 'n absoluut skitterende foto. Dit lyk soos kraters en berge in die buitenste ruimte.
-
Hennie Cronjé Dis pragtig en ook baie interessant. Mens sien gewoonlik nie so drie "opspringers" tegelyk nie. Baie goed gedoen!
Met die oormaat reën in Bloemfontein het ons 'n hele paar mistige dae beleef
-
Johan Ayres 'n Baie mooi foto vol gevoel.
-
Josef Steyn Stem saam met Hennie. Mooi foto.
-
Hennie Cronjé Pragtig en ryk aanatmosfeer! Miskien 'n fraksie onderbelig, maar andersinds baie mooi. Dis nie Bloemfontein soos ons hom ken nie!
Ek sal die foto herbenoem sodra julle weer vir my die korrekte naam gee asb. Intussen noem ek dit sommer "Duiker."
-
Josef Steyn Die rooi voorkop lyk baie goed. oor die algemeen 'n foto wat lekker is om na te kyk.
-
Hennie Cronjé Dis 'n bleshoender. Nie 'n maklike voël om te fotografeer nie, weens die kombinasie van pikswart en spierwit. Dit skep 'n "dynamic range" groter was wat die kamera se sensor kan hanteer. Jy was reg met die "hiperkritiek" by my laaste foto, maar nou…
-
Hennie Cronjé Uitstekend gedoen - baie geluk! Wat my veral opval is dat hier baie min noise is. Die komposisie is ook baie goed. Die balans tussen die rotse links onder en die kern van die sirkulerende sterre regs bo is baie goed gedoen. Mooi!
-
JOHAN DE BEER Puik startrail!
-
Josef Steyn Uitstekend gedoen Claudi.
-
Hennie Cronjé Hierdie foto wil ek noem die "wonder van fotografie". Dit bring detail na vore wat ons nooit met ons oog sien nie. Verder, meeste mense sou nie eers gedink het om so 'n foto te neem nie, maar jy het dit skitterend gedoen. Baie geluk met 'n pragtige…
-
Josef Steyn Verstommend skerp en baie treffend.
Comments