Naaldekokers wat paar

In Bloukranspas geneem met 'n 80-400mm lens op 400mm, f11. Die "trick" hier was om albei in fokus te kry en daarom was die f-stop effe hoog, wat die agtergrond bietjie besig gemaak het.

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Die lig op die vlerkies is die ster van hierdie foto, tesame met die pragtige komposisie. Daar is niks fout met die agtergrond nie, trouens, dit laat die naaldekokers baie mooi uitstaan.
  • Ek slaan net my hande saam!!
  • Dit is baie goed gedoen Hennie
  • 'n Baie mooi foto van die aksie Hennie
  • WD stunning Hennie
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Lourens posted photos
5 hours ago
Johan Ayres posted a photo
Dit lyk my hierdie outjie het een of ander velsiekte of pes onder lede. Nou gril ek nog meer vir 'n vlieg. (Baie dankie vir die regstelling van die Bontrokkie se naam by my vorige foto.)
5 hours ago
  • Josef Steyn 'n Goeie vlieëplak sal sy probleem sommer vinnig oplos. Pragtige foto Johan.
    5 hours ago
Tina le Grange commented on Liz's photo
"Liz die kleurversadiging, blink oog, beligting en Out of Bounce baie interressant."
7 hours ago
Tina le Grange posted a photo
My eerste Eland in so 'n oop area - 28/02/2021 om 06:49Nikon CoolPix P900;  1/200 sek  Fokale lengte 178.0mm (35mm ekwivalent 1000mm)  f.5.6  ISO:1600
7 hours ago
  • Josef Steyn Dis darem 'n bielie van 'n eland. Pragtig Tina. Volpunte vir die oogkontak.
    5 hours ago
Josef Steyn posted a photo
Posisie geskuif en groter lensopening. Let op hoe die blaar buite die lensbal nou bykans as 'n sirkel rondom die lensbal vertoon. 
10 hours ago
  • Johan Ayres 'n Interessante en kleurvolle resultaat.
    4 hours ago
  • Hennie Cronjé Nie 'n wen-foto nie, maar baie interessant. Dit moet 'n weerkaatsing in die kamera se lens wees wat so buite-om weerkaats. Baie dankie hiervoor.
    9 hours ago
Liz posted a photo
hulle is feel van die Dejeania groepe . Kry hulle op groot blare en grad in die skaduwee of bos bome. Die hier op plaas afgeneem.
12 hours ago
  • Josef Steyn Stekerig en gevaarlik lyk hy. Baie mooi Liz.
    5 hours ago
  • Hennie Cronjé Beter definisie kan mens nie kry nie! Dis pragtig! Ook baie mooi eenvoud en kleure. Baie goed gedoen!
    9 hours ago
Liz posted a photo
met hierdie foto was ek gelukkig dat André dit verkoop het in London. Britse ponde nogal. RIP seun.
12 hours ago
  • Josef Steyn Baie goed gedoen en sekerlik 'n paar pond werd.
    5 hours ago
  • Hennie Cronjé Skitterend! Dis werklik 'n uitstaande foto en ek kan verstaan dat jy 'n aantal ponde hiermee verdien het. Die groot oë is 'n besonder sterk fokuspunt (saam met die mondstuk wat wit is en dus aandag trek), met die blur rondom wat dit aksentueer. Baie…
    9 hours ago
Gerrie Lambrechts posted a photo
13 hours ago
  • Josef Steyn Mooi en pragtige kleur en eenvoud Gerrie.
    5 hours ago
  • Hennie Cronjé Baie mooi! Goeie eenvpoud met mooi kleure en 'n goeie agtergrond. Baie goed gedoen!
    9 hours ago
Vida van Schalkwyk posted a photo
een van die belangrikste items vir die boer op 'n plaas !!
15 hours ago
  • Hennie Cronjé Eenvoudig, maar belangrik. Dis 'n pragtige foto! Die komposisie is biae goed en treffend, met pragtige kleure. Baie goed gedoen!
    9 hours ago
  • Liz Jyt hier dit feel gemaak van omgewing!! Knap gedaan🙂
    12 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
Dieselfde waterval as gister.
18 hours ago
  • Johan Ayres Die kleure en die komposisie is pragtig en dit maak vir 'n pragtige foto. Daar is 'n hele klompie driehoeke in jou ontwerp wat die foto interessant maak.
    4 hours ago
  • Josef Steyn Baie mooi en ek hou vasn jou titel Hennie.
    5 hours ago
  • Tina le Grange Hennie - die fokus, beligting, tekstuur en komposisie is treffend. Water lyk of dit gevries het; stadige sluiterspoed?
    7 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Pragtige lewendige foto.
    10 hours ago
  • Liz Sjoe so baie detail!!
    12 hours ago
Claudi Lourens posted a photo
yesterday
  • Claudi Lourens Baie dankie vir almal se kommentaar! Ek het die foto in Stilbaai by die rivier geneem.
    8 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Pragtige foto Claudi, lekker om jou weer hioer te sien. Waar het jy dit geneem?
    10 hours ago
  • Liz Dramaties!!
    12 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig - 'n uitstekende low key foto! Low key foto's is onderbelig, maar dis reg. Dit dra 'n besondere atmosfeer en dit voel mans hier aan. Hierdie foto is perfek uitgevoer - baie mooi!
    18 hours ago
Magda van der Merwe posted a photo
Baie dankie vir almal se kommentare. Waardeer baie.Ek het nou nie n glasbal nie, kry een by oom google, dan sit ek maar fotos bymekaar binne in die bal. Compesite.
yesterday
  • Gerrie Lambrechts Jy is baie kunstig, mooi en goed gedoen.
    10 hours ago
  • Liz Uitstekend uitgevoer!!
    12 hours ago
  • Elna Geringer Slim gespeel Magda
    yesterday
  • Hennie Cronjé Hierdie glasbal werk ook baie goed! Dis 'n pragtige kunsfoto. Ek sou net voorstel dat die bal effe meer na links geplaas word, omdat die voëls na regs vlieg en daardie spasie vul. Baie mooi!
    yesterday
Johan Ayres posted a photo
yesterday
  • Josef Steyn Topklas Johasn. Skerp en met perfekte agtergrond.
    5 hours ago
  • Liz Mooi!
    12 hours ago
  • Elna Geringer Johan, dis die Gewone Bontrokkie hierdie. Die Witliesbosbontrokkie se roesbruin bors kleure is meer bruin en baie smaller oor die bors. Nietemin is die foto puik gedoen
    yesterday
  • Hennie Cronjé Hierdie een is vir my nog beter, omdat die voëltjie na jou kyk. Die voëltjie is goed geplaas in die foto. Dis pragtig en baie goed uitgevoer in alle opsigte. Baie mooi!
    yesterday
Magda van der Merwe commented on Liz's photo
"Ek stem saam Liz, dis absoluut pragtig"
yesterday
Zenobia Geldenhuys posted a photo
yesterday
  • Elna Geringer Propvol atmosfeer en mooi gedoen Zenobia
    yesterday
  • Hennie Cronjé Dis 'n pragtige en stemmingsvolle foto. Bietjie tricky, maar baie goed uitgevoer. Mooi - ek hou hiervan!
    yesterday
Zenobia Geldenhuys posted a photo
yesterday
  • Gerrie Lambrechts Dit is darem altyd mooi, goeie foto.
    10 hours ago
  • Elna Geringer Ek leer saam met ou by Hennie. Nietemin hou ek van die foto en die lae horison werk goed
    yesterday
  • Hennie Cronjé Dis pragtig, met 'n baie goeie komposisie en ryk kleuire. Dit maak indruk. Wat jy hier kan doen is die volgende;:Neem die Clone stamp tool. Maak dit hard (100%) en klein. Alt-kliek net onder die horison in die swart (om die tool swart te maak) en…
    yesterday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html