Van groen tot bruin

Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Twee baie mooi foto's! (Ek hou tog wel meer van die 1ste se kleur)
This reply was deleted.

Aktiwiteit

JOHAN DE BEER posted a photo
Die outjie het gelyk of hy diep dink aan sy happie
7 minutes ago
Zenobia Geldenhuys posted a photo
1 hour ago
  • JOHAN DE BEER Puik foto die trappe lei mens na die deur
    11 minutes ago
Zenobia Geldenhuys posted a photo
1 hour ago
Johan Ayres posted a photo
1 hour ago
Josef Steyn posted a photo
Een van die grootste uitdagings was voldoende velddiepte, veral omdat 'n sluiterspoed van 1/2500 en vinniger benodig was. Ek het in skerp direkte sonlig gewerk. Vir hierdie foto het ek f13, 1/2500 en ISO 6400 gebruik. Vooraf handfokus. Aanvanklik…
10 hours ago
  • JOHAN DE BEER Puik foto Josef
    14 minutes ago
  • Johan Ayres Dit raak net beter en beter. Baie geluk met 'n absoluut skitterende foto. Dit lyk soos kraters en berge in die buitenste ruimte.
    1 hour ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig en ook baie interessant. Mens sien gewoonlik nie so drie "opspringers" tegelyk nie. Baie goed gedoen!
    10 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
Ook daardie mistige oggend op Balloch.
13 hours ago
  • JOHAN DE BEER Pragfoto
    14 minutes ago
  • Johan Ayres 'n Skitterende foto vol gevoel. Die son wat net-net wil deurbreek verleen daardie ietsie ekstra aan die foto. Die eenvoud tref ook.
    1 hour ago
  • Josef Steyn Fantastiese foto Hennie. Die detail en atmosfeer is uit die boonster rakke.
    11 hours ago
JOHAN DE BEER posted a photo
Met die oormaat reën in Bloemfontein het ons 'n hele paar mistige dae beleef
22 hours ago
  • Johan Ayres 'n Baie mooi foto vol gevoel.
    1 hour ago
  • Josef Steyn Stem saam met Hennie. Mooi foto.
    11 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig en ryk aanatmosfeer! Miskien 'n fraksie onderbelig, maar andersinds baie mooi. Dis nie Bloemfontein soos ons hom ken nie!
    13 hours ago
Johan Ayres posted a photo
Ek sal die foto herbenoem sodra julle weer vir my die korrekte naam gee asb. Intussen noem ek dit sommer "Duiker."
yesterday
  • Josef Steyn Die rooi voorkop lyk baie goed. oor die algemeen 'n foto wat lekker is om na te kyk.
    11 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis 'n bleshoender. Nie 'n maklike voël om te fotografeer nie, weens die kombinasie van pikswart en spierwit. Dit skep 'n "dynamic range" groter was wat die kamera se sensor kan hanteer. Jy was reg met die "hiperkritiek" by my laaste foto, maar nou…
    13 hours ago
Claudi Lourens posted a photo
yesterday
  • Hennie Cronjé Uitstekend gedoen - baie geluk! Wat my veral opval is dat hier baie min noise is. Die komposisie is ook baie goed. Die balans tussen die rotse links onder en die kern van die sirkulerende sterre regs bo is baie goed gedoen. Mooi!
    13 hours ago
  • JOHAN DE BEER Puik startrail!
    22 hours ago
  • Josef Steyn Uitstekend gedoen Claudi.
    yesterday
Claudi Lourens posted a photo
yesterday
  • Hennie Cronjé Hierdie foto wil ek noem die "wonder van fotografie". Dit bring detail na vore wat ons nooit met ons oog sien nie. Verder, meeste mense sou nie eers gedink het om so 'n foto te neem nie, maar jy het dit skitterend gedoen. Baie geluk met 'n pragtige…
    13 hours ago
  • Josef Steyn Verstommend skerp en baie treffend.
    yesterday
Hennie Cronjé posted a photo
Terug na Balloch. Een oggend was dit baie mistig en ek gaan 'n klompie foto's daarvan plaas.
yesterday
  • JOHAN DE BEER Pragtige atmosfeerryke foto
    22 hours ago
  • Johan Ayres 'n Skitterende foto met hope atmosfeer. Jy het die toneel pragtig oorgedra, selfs nog beter as die oorspronklike toneel. Die herfsblare kontrasteer pragtig teen die mistigheid. Die foto het goeie diepte ook. (Met jou moet ek hiperkrities wees anders…
    yesterday
  • Josef Steyn Baie 'moody'. Ryk aan atmosfeer. Mistigheid gee altyd iets besonders.
    yesterday
Josef Steyn posted a photo
Ek kan nie meer onthou wat my opstelling was nie. Ek het min moed gehad toe ek die foto (sien volgende foto) begin bewerk het. Soos ek voortgegaan het, het al hoe meer kleur na vore gekom. Ek het elke moontlike aksie in Lightroom wat kleur kan…
yesterday
  • Johan Ayres Skitterend, baie geluk.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Die effek wat jy gekry het, is ongelooflik! Werklik 'n pragtige foto. Om my vraag in die vorige foto te beantwoord: hier is dit duidelik die kombinasie van die kleursel en die effek van lig. Baie mooi!
    yesterday
Josef Steyn posted a photo
So het die foto gerlyk toe ek hom afgelaai het.
yesterday
  • Johan Ayres Selfs hierdie onverwerkte weergawe is uitstekend.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Selfs sonder verwerking is dit 'n pragtige en baie goeie foto. Die fynproewer sal kyk na die rooi randjie aan die linkerkant van die spatsel. Is dit die kombinasie van die kleursel en die lig, of is dit chromatiese abberasie? Ek is nie seker nie,…
    yesterday
Carol van Aswegen posted a photo
die laat middag son en wolke werk die mooiste
yesterday
  • Josef Steyn Uitstekend Carol.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Dis pragtig! Die komposisie is goed, die kleure mooi ryk en die beligting in die kol. Baie mooi! Jy is reg oor laatmiddag. Mens moet vroegoggend byvoeg - hierdie twee is die fotograaf se kos!
    yesterday
  • HERMAN Mooi kleure,mooi foto
    yesterday
Johan Ayres posted a photo
Ek verbreed sommer bietjie my horison en kom bietjie uit my gekaksone van makro fotografie uit. Ek en my vriend Charl het die oggend in Marievale voël reservaat deurgebring en ek het doelbewus nie my makrolens gebruik nie. Ek wou sommer net die dag…
yesterday
  • Josef Steyn Topklas Johan met die wit uitstekend hanteer.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Dis pragtig! In alle opsigte is hierdie foto baie goed uitgevoer met mooi ryk kleure. Die ogie vorm 'n goeie fokuspunt. Die weerkaatsing is ook baie mooi. Baie goed gedoen!
    yesterday
  • HERMAN Baie mooi skerp foto
    yesterday
JOHAN DE BEER posted a photo
Die Kgalagadie se jagluiperds was bietjie verder as by Rietvlei! Hierdie 2 opdie kalksteenrant in die Nossobbedding
Tuesday
  • Josef Steyn Goed gedoen so teen die lig. Moeilike beligtingstoestande.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Pragtig! Jy het hulle goed gevang met die een wat gaap. Ook mooi hoog geplaas en mooi skerp. Indien hierdie foto in RAW geneem is, kan mens die land en luiperds ligter maak met die Shadow slider, wat baie sal help om die luiperds sterker te laat…
    yesterday
  • HERMAN Baie mooi
    yesterday
  • Johan Ayres Wel, ver of nie, jy het die geleentheid goed benut en 'n mooi skerp foto met ryk versadigde kleure gekry.
    yesterday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html