Blare in die mis

Terug na Balloch. Een oggend was dit baie mistig en ek gaan 'n klompie foto's daarvan plaas.

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • WD - soe dit is een van mees treffendste fotos wat ek in 'n baie lang tyd gesien het Hennie dit is stunning
  • Pragtige atmosfeerryke foto
  • 'n Skitterende foto met hope atmosfeer. Jy het die toneel pragtig oorgedra, selfs nog beter as die oorspronklike toneel. Die herfsblare kontrasteer pragtig teen die mistigheid. Die foto het goeie diepte ook. (Met jou moet ek hiperkrities wees anders sal ek nooit iets kry om te kritiseer nie, ak sou die klein stukkie blaartjie in die rgeter hoek bo en stukkie takkie aan die rand bo uithaal - maar dis eintlik sommer net moedswilligheid en tong in die kies.) Geluk met 'n skitterende foto.
  • Baie 'moody'. Ryk aan atmosfeer. Mistigheid gee altyd iets besonders.
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Magda van der Merwe posted a photo
Die Suid Kus se kosmos blommetjie. Groei oral langs die pad. 
6 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Baie mooi kleure met sterk kontras teenoor die agtergrond. Ook mooi skerp met goeie eenvoud. Baie mooi!
    4 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
11 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
11 hours ago
JJ commented on Liz's photo
"Nice een!"
23 hours ago
JJ posted a photo
Waar ons tuisgegaan het was hierdie gesiggie so aan die oostekant van die golfbaan, op een van die berge (as mens dit berge noem) 
23 hours ago
JJ posted a photo
Sommer so in die verbystap geneem.  Ek het nie die makrolens saamgedra nie, so dis nie so skerp nie.
23 hours ago
  • Magda van der Merwe Dit lyk vir my skerp JJ, pragtige foto
    5 hours ago
  • Hennie Cronjé Dit lyk vir my na sewejaartjies. Al 'n bietjie verweer, maar hulle vertoon mooi sterk teenoor die donkerder agtergrond. Lg is ook goed geblur. Baie mooi!
    23 hours ago
Hennie Cronjé commented on Liz's photo
"Ongelooflik en pragtig! Perfek gedoen en baie geluk hiermee."
yesterday
Magda van der Merwe posted a photo
Rooi blom in my tuin
yesterday
  • JJ Baie kunstig gedoen Magda!
    23 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Amper 'n skildery! Baie mooi en uitstekend uitgevoer.
    23 hours ago
Magda van der Merwe commented on Liz's photo
"Pragtig"
yesterday
Magda van der Merwe commented on Liz's photo
"Ek stem dis n mooi storie foto"
yesterday
Magda van der Merwe commented on Liz's photo
"Pragtige foto en gogga. Nog nooit gsien nie."
yesterday
Tina le Grange posted a photo
Hier is 'n toneel vanuit die Kapel na buite.  Daarom het ek verander van kleur na wit en swart.   Veel meer besig.Die blomme wys dus nie die kleur nie - daar was die oggend 'n diens gewees.
yesterday
  • JJ Mooi plek, en foto's Tina!
    23 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig! Die swart kruis vertoon sterk en oorheers die ietwat besige agtergrond. Jy het hier baie goed gedoen. Mooi!
    23 hours ago
  • Magda van der Merwe Tina dis n pragtige foto, mooi raak gesien en werk goed in S/W
    yesterday
Liz commented on Liz's photo
"Hennie wat nou? Josef kry dit oop. Ekt toe n ander foto gelaai ai toggie 🫣"
yesterday
Josef Steyn commented on Liz's photo
"Net so mooi Liz. Ek wens jou spoedige beterskap toe."
yesterday
Josef Steyn commented on Liz's photo
"Ek stem saam met Hennie en voel saam met jou."
yesterday
Josef Steyn commented on Liz's photo
"Perfekte makro Liz."
yesterday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html