Orrel

Die kerk se orrel. Nog een van die pragtige ou modelle. Die lig heel links pla my bietjie omdat die teen die foto se rand is. Ek wou egter nie die orrel sny nie.

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • 'n Pragtige foto van 'n pragtige traporrel. Ek weet ons waak teen ligte gedeeltes teen die randte van foto's, maar op 'n vreemde manier werk dit hier. Dit gee balans aan die blou regs in die foto.
  • Ha ha Hennie stem met Elna. Dit kan twee verskillende foto's gewees het
  • Pragtig. Dalk kon jy jou staanplek effe geskuif het???
  • Hennie om so 'n orrel te sien is so ekstra spesiaal en die skerp fokus laat my kyk na elke deeltjie van die orrel. Die venster regs rond die toneel mooi af. Die bietjie lig links het meer blou as wit en tel die venster, regs se blou, mooi op.
  • Weereens pragtige komposisie. Besonder aantreklike foto.
  • Jy het omtrent prag materiaal hier gekry wat skree om af geneem te word! Wow
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Johan Ayres posted a photo
4 minutes ago
Magda van der Merwe posted a photo
Baie dankie vir almal se kommentaar op my foto's.Die foto is geneem hier by ons strand in Port Edward. Toe ek kyk na my foto toe vertel dit n storie, sal tot die laaste probeer en opstaan.Ek het niks aan die foto verander nie, my kamera was gestel…
19 minutes ago
Tina le Grange posted a photo
Hier, soos die kleur bokeh; was daar, as ek reg onthou, druppels op ons bure se plante. Kamera-verstellings:  Nikon CoolPix P900 1/320 sek  Fokale lengte 143.0mm (35mm ekwivalent 800mm)  ISO:400  Kleur-bokeh is die mooiste, maar ek het 'n kans gevat…
40 minutes ago
Tina le Grange posted a photo
Nikon CoolPix P900;  1/320 sek  Fokale lengte 178.0 (35mm ekwivalent 1000mm)  ISO:400Baie dankie Hennie, Magda, Pine, Josef en Gerrie vir jul kommentaar by my Agapanthus.
40 minutes ago
  • Magda van der Merwe Uitstekend Tina.
    45 minutes ago
  • Tina le Grange Elna, as ek reg onthou was daar waterdruppels op 'n afstand by die bure se tuin en met die verstellings soos hierbo genoem, het ek die toneel gekry.
    59 minutes ago
  • Josef Steyn Mooi Tina. Die inzoom het baie goeie resultate gelewer.
    1 hour ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig!! Ook baie goed uitgevoer. Die rede waarom hier skerper hoekies was as in my foto is die volgende: in jou kamera is f8 gelyk aan my makro-lens se f22 (of selfs hoër). Die diafragma was dus meer toe in jou foto as wat dit in myne was. Dit…
    7 hours ago
  • Elna Geringer WOW.................vertel hoe jy dit reg gekry het Tina. Dit sal 'n pragtige agtergond maak
    7 hours ago
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Lank, lank gelede, (klink soos die begin van ‘n kinderstorie,) stap ons  langs die strand in Umhlanga en kom op ‘n dooie, koplose, wit hoender af. Hoe, wat en waar die storie agter…
7 hours ago
  • Tina le Grange Elna, ek stem saam, ingeheel, met die raam, het jy 'n uitstekende kunswerk geskep van 'n koplose hoender. Ek sien hierdie verwerking as 'n moderne kunswerk teen 'n muur
    32 minutes ago
  • Magda van der Merwe Elna dis n pragtige foto baie kunstig
    47 minutes ago
  • Josef Steyn Uit niks 'n unieke kunswerk opgetower. Uitstekend Elna.
    1 hour ago
  • Hennie Cronjé Ek moet byvoeg: jy beïndruk my dat jy van so iets 'n foto neem!
    7 hours ago
  • Hennie Cronjé Ongelooflik - dat jy van 'n koplose dooie hoender so 'n mooi kunswerk kon maak. Baie geluk! Dis iets besonders.
    7 hours ago
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Ek plaas die foto as “Seeplant 2” maar of dit wel ‘n seeplant is weet ek nie.Canon 60SX HS PowershotBrandpuntafstand : 56.10 mmTyd 1/200 secf/5.6ISO 100Auto ModeTopaz - Glow : Fantasy -…
7 hours ago
  • Tina le Grange Huey, ek sou sowaar nie geweet het wat dit is nie. Pragtige kunswerk wat 'editor' hier saam met jou, geskep het.
    35 minutes ago
  • Magda van der Merwe Baie mooi Huey
    46 minutes ago
  • Josef Steyn Baie oulik. Lyk kompleet soos klippies!!
    1 hour ago
  • Hennie Cronjé Dis baie interessant! Eintlik 'n abstrakte kunsfoto. Editor het hier goeie werk gedoen. Baie mooi - dis pragtig!
    7 hours ago
HERMAN posted a photo
Hulle is nou weer laat middag aktief,nadat hulle in die somer verdwyn het.Hy was ongelukkig bietjie ver.1/1000 sek F8 ISO 400 300MM
8 hours ago
  • Tina le Grange Herman, die vlei-uil staan mooi uit teen die agtergrond. Baie bly saam met jou dat jy die toneel kon kry. Selfs die ogie is mooi donker.
    38 minutes ago
  • Josef Steyn Goed gedoen Herman.
    1 hour ago
  • Hennie Cronjé Dis 'n vlei uil. Al was hy ver, het jy hom goed gevang. Hy is ook goed geplaas in die foto. Baie mooi!
    7 hours ago
  • Elna Geringer Dit was 'n geluk skopot Herman. Hulle is normaalweg maar baie skaam en sku
    7 hours ago
Ingrid Louw posted a photo
9 hours ago
  • Josef Steyn Mooi Ingrid.
    1 hour ago
  • Elna Geringer Goed gedoen met die toneel Ingrid
    7 hours ago
  • Hennie Cronjé Die pragtige, helder kleure, met goeie kontras in kleur, maak indruk. Dis pragtig! Ook baie mooi skerp. Baie goed gedoen!
    7 hours ago
  • Tina le Grange Baie mooi skerp Ingrid met goeie komposisie met die 'vliegding' regs geplaas, Mooi helder kleure.
    8 hours ago
Josef Steyn posted a photo
Een oggend kom ek op hierdie interessante toneeltjie op die rivier-waterkant af. Ek glo julle sal dit reg interpreteer!. Volgende week ry ons weer branderplanke!! 
9 hours ago
  • Magda van der Merwe Pragtig Josef
    44 minutes ago
  • Elna Geringer Ek raai dat die een of ander afsaksel in die Goukourivier is....................Wat ook al dit is, jy het 'n baie goeie foto, wat my aan teksture laat dink, hier gekry Josef.
    7 hours ago
  • Hennie Cronjé Dit lyk asof water sand oor rotse gespoel het. Dis 'n half abstrakte beeld met goeie komposisie. Die donker bruin-swart trek die sterkste aandag en dien as fokuspunt en dis reg geplaas. Die water boontoe is die sekondêr. Baie mooi!
    7 hours ago
  • Tina le Grange Josef, 'n baie besondere foto. Die woord "goukou" ken ek glad nie en het op die internet gaan kyk. Ek sal nie verraai nie, om eers te kom kyk wat die ander sê
    8 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
Die bokeh is weerkaatsings op blare van dieselfde plant agtertoe. Ek het 'n 105mm makrolens gebruik op f8. F8 is bietjie hoog vir bokeh omdat dit hoekies gee op die sirkels se kurwes, maar hier was dit gelukkig minimaal. Die rede waarom ek f8…
12 hours ago
  • Magda van der Merwe Baie pragtig Hennie.
    44 minutes ago
  • Elna Geringer Lieflik Hennie
    7 hours ago
  • Tina le Grange Hennie, die bokeh in die middel is pragtig asook die mooi beligting en V-vorm. Dankie dat jy noem van f/8.0 en dat jy die sirkels uitwys. Jy sal sien by myne vandag, het ek f/8.0 gebruik wat beslis die hoekies verooorsaak het. So leer ek nog…
    8 hours ago
  • Josef Steyn Die bokeh presies reg geplaas Hennie. 'n Besondertse foto.
    10 hours ago
Johan Ayres posted a photo
22 hours ago
  • Elna Geringer Verstommend Johan
    7 hours ago
  • Josef Steyn Ek verstom my. Besonderse foto met pragtige agtergrond.
    10 hours ago
  • HERMAN Pragtig skerp,mooi kleure
    11 hours ago
  • Hennie Cronjé 'n Ongeïdentifiseerde objek uit die ruimte teen sononder? Hierdie foto is absoluut skitterend en baie treffend. Jy het die stuimeeldraad skerp van kant tot kant met uitstekende blur agtertoe. Dit gee mooi eenvoud met goeie kontras. Baie geluk…
    12 hours ago
  • Pine Briljant!!! Dit lyk of jy dit onder ń mikroskoop geplaas het. Ek het nog nie soveel detail voorheen gesien nie. Johan jy het hiermee vir jouself ń standaard gestel wat jy moeilik gaan klop.
    21 hours ago
Pine posted a photo
23 hours ago
  • Magda van der Merwe Uitstekend Pine
    44 minutes ago
  • Elna Geringer Beide die foto's is puik gedoen Pine
    6 hours ago
  • Tina le Grange Pine hier het jy by albei foto's goeie aksie gekry, Ek hou van die tak se half-sirkel en kruis heel-links. Agtergrond versterk eenvoud.
    8 hours ago
  • Josef Steyn 'n Goeie vangs Pine.
    10 hours ago
  • Hennie Cronjé Ook pragtig en goed uitgevoer. Hier kan jy gerus die oog bietjie ligter maak (dodge tool, eers op shadows an dan op midtones).
    12 hours ago
  • Johan Ayres Beide foto's is pragtig Pine. Jy was bevoorreg om hierdie gebeurtenis vas te vang. En jy was gelukkig om die foto's teen 'n mooi skoon agtergrond te kry.
    22 hours ago
Pine posted a photo
23 hours ago
  • Josef Steyn Uniek en goed gedoen Pine.
    10 hours ago
  • HERMAN Baie mooi
    11 hours ago
  • Hennie Cronjé Jy het hom baie mooi gevang - dis pragtig! Mooi skerp ook met 'n goeie agtergrond. Donker kan dalk 'n fraksie ligter, maar in hierdie program van Fotoskool kom fotos dikwels 'n rapsie donkerder uit.
    12 hours ago
Gerrie Lambrechts posted a photo
yesterday
  • Magda van der Merwe Wow Gerrie jy kan jou foto raam en teen die muur hang. Dis absoluut pragtig.
    43 minutes ago
  • Elna Geringer Lieflik Gerrie. Dit sal 'n baie besonderse muurbehangsel maak. BGG vriendin
    6 hours ago
  • Tina le Grange Gerrie ek kyk nou weer na jou foto; die sonlig lyk asof dit trubeligting is met die muur wat 'deurskyn' - baie besonders.
    8 hours ago
  • Josef Steyn Mooi aangebied Gerrie. Goed gedoen.
    10 hours ago
  • HERMAN Pragtige foto
    11 hours ago
  • Tina le Grange Goed raakgesien my sussie; pragtige foto met die beligting wat uitstekend afrond.
    yesterday
  • Pine Puik gedoen Gerrie! Ek het na die vorige een gaan kyk en hierdie een is vir my baie mooier a.g.v. die lig. Die kleure is ook nou baie mooi. Jou verwerking en aanbieding is ook goed.
    yesterday
Ingrid Louw posted a photo
yesterday
  • Hennie Cronjé Pragtige eenvoud en weerkaatsing! Die lig en beligting is baie mooi en goed, maar die fokus is net-net nie 100% nie. Om dit reg te kry moet jy na die volgende kyk: Hou die kamera so stil moontlik al beweeg die eend, gebruik 'n spoed van minstens…
    12 hours ago
  • Pine Baie mooi skerp met ń mooi weerkaatsing Ingrid. Die wit het egter bietjie uitgebrand.
    21 hours ago
  • Tina le Grange Ingrid, Uitstekende eenvoud, komposisie en beligting.
    yesterday
  • Gerrie Lambrechts Mooi geneem met die watertjies wat so opspat.
    yesterday
Josef Steyn posted a photo
Die mooi kleure en die reeks lyne wat so mooi na die son lei het my oog gevang
yesterday
  • Elna Geringer Sjoe Josef...............dit is by mooi verby. Die saam smelt van die kleur is net uit die boeke mooi. BGG
    6 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtige kleure en daarom het jy die horison mooi laag geplaas. Die rykheid van die kleure val mens op. Baie mooi!
    12 hours ago
  • Pine Baie mooi foto met mooi lyne, pragtige kleure en atmosfeer Josef.
    21 hours ago
  • Johan Ayres Pragtige kleure, baie interessant lyne en wonderlike kontras maak vir 'n skitterende foto.
    22 hours ago
  • Tina le Grange Josef, ek stem saam met Gerrie - besondere kleure en so mooi helder.
    yesterday
  • Gerrie Lambrechts So toneel laat enige fotograaf na sy kamera gryp. Mooi kleure en besondere lyne vd wolke. Mooi foto.
    yesterday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html