Rock of fire

Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Very dramatic wow.
  • Dankie Hennie ir die goeie raad. Sal defnitief dit probeer. Dit was geneem een aand laat in Jongensfontein. Dis 'n tipe yster klip en as jy die teen mekaar skaaf maak dit die mooi fonke.
  • Mooi en treffende foto, waar het jy dit geneem?
  • Hierdie is 'n low key foto - onderbelig, maar onder die omstandighede reg. Die gloeiende dele vorm 'n mooi diagonale lyn van links onder na regs bo. Dit is die fokuspunt en lei mens se oog heen en weer oor die foto. Jy kan twee dinge doen om die foto te verbeter. Maak die horison heeltemal horisontaal en sny bietjie bo en links af (crop). Andersinds is dit 'n baie goeie en mooi foto.
This reply was deleted.

Aktiwiteit

JJ posted a photo
Tyd was bietjie teen my die laaste ruk, maar dit is lekker om na almal se foto's te kan kyk. Ek hoop om die komende weke meer te plaas- julle kommentare is altyd baie leersaam!
2 hours ago
Zenobia Geldenhuys posted a photo
3 hours ago
  • Pine Sjoe wat ń pragtige sonsak foto met baie mooi kleure en hope atmosfeer.
    2 hours ago
Johan Ayres posted a photo
Die foto se detail illustreer weereens my liefde vir makro. Dit lyk asof hierdie outjie sy tongetjie met twee klein handjies vashou.
3 hours ago
  • Pine Skitterend geneem en verwerk Johan!!! Jy gaan hierdie superskerp fokus, ongelooflike detail, pragtige kleure, goeie komposisie en puik agtergrond nie maklik verbeter nie. Baie geluk met hierdie een.
    2 hours ago
Pine posted a photo
Hierdie is my voorlaaste foto van hierdie reeksie, môre word die insluk foto gelaai. Hierdie foto het ń paar verskille as mens dit met die foto van gister vergelyk. Hennie het gevoel dat dit gister effens onderbelig was. Die lig op die voël is…
5 hours ago
  • Johan Ayres Die detail in jou foto is skitterend, die hele reeks. Hierdie foto is ook pragtig skerp. Uit 'n redigeringsoogpunt (die bietjie onderbeligting van die vorige foto) dink ek die antwoord is om slegs die voël en die sprinkaan met die dodge tool liggies…
    1 hour ago
Hennie Cronjé posted a photo
8 hours ago
  • Johan Ayres Kleurvol. Weereens baie interessante detail.
    1 hour ago
  • Pine Pragtige foto van die primitiewe remskoen Hennie.
    2 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Pragtige skerp foto met baie goeie plasing vd blokke. Was darem seker maar swaar om ook saam te sleep.
    7 hours ago
Vida van Schalkwyk posted a photo
jammer fokus is nie heeltemal skerp nie ... moes baie inzoom!
9 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Baie mooi en so rustige foto.
    7 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig! Mooi skerp op die voorgrond met mooi kleure. Die agtergrond, heel bo, is bietjie helder en trek daarop onnodig aandag. Daarom kan jy oorweeg om dit af te sny. Maak dan net die "horison" heeltemal horisontaal.
    8 hours ago
  • Pine Baie mooi sagte foto met die helder geel bekkies mooi as fokuspunte.
    8 hours ago
Gerrie Lambrechts posted a photo
10 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Dankie Pine en Hennie.
    7 hours ago
  • Hennie Cronjé Vol drama! Die pragtig met die mooi spel van lig en skaduwee.Die beligting is uitstekend met baie mooi kleure. Baie mooi!
    8 hours ago
  • Pine Baie mooi foto wat die onheilspellende wolke mooi indrukwekkend laat lyk.
    8 hours ago
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit.  Ons was gelukkig om in 2015 nog hierdie reuse werke in aksie te sien. Ek deel ‘n stukkie nuus uit die internet met julle:“The R6,8-billion mill, commissioned in 1998, was designed to…
11 hours ago
  • Hennie Cronjé Is dit so end noord van Richardsbaai? Dis 'n pragtige foto met die wolke wat die toneel baie mooi versier. Dit lyk my die kleure het nog niks verbleik sedert 2015 nie! Verder val die lig baie mooi op die toneel. veral om die gebou regs 'n fokuspunt…
    8 hours ago
  • Pine Pragtige foto van die "eintlik lelike" ou strukture. Mooi verwerk en aangebied Elna
    8 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Baie mooi foto.
    10 hours ago
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Tydens ons kuier by  Caley’s Lodge, het ons een dag  na die Royal Nationale Park toe gery. Die dag was oop en helder en ons kon die mooi Amfiteater goed bekyk en bekliekCanon 60SX HS…
11 hours ago
  • Johan Ayres Baie mooi kleure, en goeie hoek waaruit jy geneem het. Baie goeie natuurfoto.
    1 hour ago
  • Hennie Cronjé Gewoonlik sien mens 'n riviertjie as leidende lyn na die Amfiteater toe, maar hier het jy 'n pad gebruik. Dis baie suksesvol gedoen. Mooi skerp van voor tot agter met goeie beligting en mooi kleure. Baie mooi!
    8 hours ago
  • Pine Baie mooi foto van ń pragtige natuur toneel Huey.
    8 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Pragtige foto.
    10 hours ago
Ingrid Louw posted a photo
yesterday
  • Hennie Cronjé Pragtig! Dis 'n uitstekende foto in alle opsigte. Net een dingetjie: swart is bietjie te swart op plekke, veral oor sy lyf. Dis waar die Shadow slider in Photoshop inkom om dit efffe ligtger te maak. Andersinds baie mooi!
    8 hours ago
  • Pine Pragtige foto met goeie tydsberekening Ingrid.
    8 hours ago
  • Elna Geringer Mooi aksie gekry met die Slanghalsvoël Ingrid. As hulle uit die water is kan daardie nekke omtrent in die rondte gedraai word. Vinnige sluiterspoed het gesorg dat die water druppels vries en dit gee 'n gevoel van ritme aan jou foto
    11 hours ago
Johan Ayres posted a photo
Hier is ek terug by f/16. Die klein lensopening, saam met die gebruikmaking van flitsbeligting, asook die feit dat daar geen direkte voorwerpe agter die bytjie was nie, het veroorsaak dat die agtergrond op die foto outomaties swart uitgekom het, al…
yesterday
  • Pine Indrukwekkende foto Johan. Puik fokus vir ń bytjie in vlug, met uitstekende detail en mooi lewensgetroue kleure. Die vlerke se beweging wys ook pragtig. Welgedaan, jy het sommer baie goed gedoen met hierdie een.
    8 hours ago
  • Elna Geringer Pik gedoen Johan met perfekte fokus, detail en gevriesde beweging van die vlerkies
    11 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Die lig val baie mooi op hom en daardie bietjie weerkaatsing op een vlerkie doen baie vir die foto. Die do ker agtergrond doen ook baie vir die foto. Baie mooi - dis baie goed gedoen!
    15 hours ago
  • HERMAN Uitstekend,pragtige detail met die swart agtergrond
    16 hours ago
JOHAN DE BEER posted a photo
In dieselfde area net mooi weerkaatsings
yesterday
  • Pine Pragfoto Johan. Pratige lig op die meeste van hulle en mooi kleure met goeie weerkaatsings ook.
    8 hours ago
  • Vida van Schalkwyk uit die boeke, johan!!
    9 hours ago
  • Elna Geringer Lieflik verby. Puik gedoen Johan
    11 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Mooi foto met goeie beligting en kleure.
    12 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Hierdie voëls is darem maar pragtig en sierlik. Die foto is baie goed uitgevoer met skerp fokus, goeie beligting en mooi kleure. Baie mooi!
    15 hours ago
  • HERMAN Rustige astmosfeer ,mooi kleure
    16 hours ago
  • Johan Ayres 'n Pragtige foto met sagte lig en baie mooi weerkaatsings. Die foto het hope atmosfeer.
    yesterday
Magda van der Merwe posted a photo
Baie dankie vir die mooi kommentaar oor my foto's.Hennie baie dankie ek stem saam met jou, dit lyk baie beternou is hulle op die oop see..
yesterday
  • Pine Puik gedoen Magda.
    8 hours ago
  • Elna Geringer Huiswerk puik gedoen Magda
    11 hours ago
  • Hennie Cronjé Nou is hierdie foto reg. Baie dankie virjou moeite. Goed gedoen!
    15 hours ago
Pine posted a photo
Geneem met f14 lensopening ( gister se foto was f22 )1/500sec sluiterspoed ( gister was 1/100sec )400mm zoom ( gister se zooom was 270mm )ISO was 400 vir beide fotos 
yesterday
  • Elna Geringer Ek ditto met alles reeds genoem Pine. Dis BGG
    11 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Goed geneem Pine.
    12 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Die foto is uitstekend uitgevoer met mooi skerp fokus. Miskien is dit ‘n fraksie onderbelig, maar ek vind dat foto’s hier soms bietjie donkerder uitkom, veral dié met oorwegend donker kleure. Dis egter baie goed gedoen - mooi!
    16 hours ago
  • Johan Ayres Weereens 'n skitterende natuurfoto. Selfs nog beter as gister se foto. Net soos met die slang vang hierdie reeksie ook iets uniek vas.
    yesterday
  • Magda van der Merwe Baie mooi foto Pine. Goed gedoen
    yesterday
Vida van Schalkwyk posted a photo
yesterday
  • Pine Baie mooi met goeie fokus Vida
    8 hours ago
  • Elna Geringer Puik gedoen
    11 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Mooi raak gesien en geneem.
    12 hours ago
  • Magda van der Merwe Vida dis pragtig
    yesterday
  • Hennie Cronjé Dis pragtig en so mooi fyntjies. Die foto is goed uitgevoer, maar ek wil voorstel dat jy oorweeg om die foto te crop om die groen takkie regs onder weg te kry.
    yesterday
Gerrie Lambrechts posted a photo
Jammer vd agtergrond.  Gister en vandag se voëltjies het ek geneem uit ’n baie groot en hoë 'bottle brush' boom. en het ver gezoom en ook die kamera teen ’n muur vasgedruk.  Ek wou nie die kans laat verby gaan nie, omdat die voëltjie nie altyd stil…
yesterday
  • Pine Pragtige skerp foto van ń pragtige voëltjie Gerrie. Die kleure is baie mooi en die oogkontak baie goed.
    8 hours ago
  • Elna Geringer Gerrie, hulle is baie lief vir die "Bottlebrush" en baie besig tussen die blomme. Jy was baie gelukkig om die outjie so mooi oop te kry
    11 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Dankie Hennie, Herman, Vida en Magda.
    12 hours ago
  • Magda van der Merwe Gerrie dis n pragtige foto
    yesterday
  • Vida van Schalkwyk well done gerrie, wowww!!
    yesterday
  • Hennie Cronjé Ai, hulle bly darem maar mooi. 'n Pragtige foto met baie mooi kleure en skerp fokus. Baie mooi!
    yesterday
  • HERMAN Baie mooi skerp,kleure mooi,agtergrond kan mens nie altyd kies nie.
    yesterday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html