Onder is die oorspronklike foto
Wat kies julle; boonste of onderste foto of nie een nie :-)
Nikon CoolPix P900; 1/800 sek; Fokale lengte 268.0mm; f/6.3;; ISO:200
Baie dankie Hennie, Josef, Gerrie, Tersia en Igno vir julle kommentaar en wenke by my vorige foto's. Igno, jy is reg ons was op 'n veld-voertuig en ek kon ongelukkig nie afklim nie maar ek onthou wat jy genoem het.
Comments