14/10/2020 om 14:11 by Sanbona Wildreservaat, Klein Karoo
Hennie dankie dat jy my by die doringtakkie herinner het aan die swart doek; ongelukkig het ek op die veld-voertuig gesit vir die foto :-)
Nikon CoolPix P900; 1/800 sek Fokale lengte 152.0mm f/5.6 ISO:400
Hier het ek die gryspuntregstelling ook gebruik.
Comments
Maar nietemin, dankie dat jy die geel uitgewys het