Reënboog-Sonster

Nikon CoolPix P900  1/500 sek  Fokale lengte 20.5mm  f/8.0  ISO:100

26/2/2021 om 17:30

Verskoon dat ek ietwat "uithuisig" is - sal spoedig weer gereeld terug wees.

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Goed om jou weer te sien 🤗 ek hou van die foto en stem saam met Hennie 👏
  • Baie dankie Hennie, Tersia en Josef vir julle kommentaar.
    Ek het gedink die kern van die ster was dalk te helder.
    Hennie wat verjaar betref; - dalk moet ons die syfers omdraai :-)
  • Werklik iets besonders Tina. Uitstekend gedoen.
  • Pragtig Tina
  • Dis pragtig en regtig uitstekend uitgevoer. Die reënboog kleure is iets besonders. Ook ‘n goeie komposisie. Jy was reg dat ek die 20ste verjaar het. Baie lekker, maar die jare raak nou net te veel! Baie dankie vir jou mooi verjaarsdagwense.
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Johan Ayres posted a photo
Nee, nie 'n kristalbal nie. Nee, nie fluweel nie. Maar wel 'n piepklein druppeltjie op 'n kappertjie blommetjie. Ek het nie die duppeltjie kunsmatig daar geplaas nie, die kwekery personeel was so pas klaar om die blommetjies nat te spuit en hierdie…
5 hours ago
  • Pine Sjoe dit is stunning. Superskerp met pragtige weerkaatsing in die druppeltjie. Puik gedoen Johan.
    4 hours ago
Pine posted a photo
7 hours ago
  • Johan Ayres Baie mooi skerp. Goeie diagonale plasing en die helder stert wat 'n groot deel bydra tot die sukses van hierdie mooi foto.
    5 hours ago
Zenobia Geldenhuys posted a photo
7 hours ago
  • Pine Pragtige toneel en foto met goeie diepte en mooi kleure.
    4 hours ago
Ingrid Louw posted a photo
10 hours ago
  • Pine Uitstekende foto Ingrid!
    4 hours ago
  • Josef Steyn Absoluut uitstekend. Lyk of hy op glas sit!!
    10 hours ago
  • Hennie Cronjé Hierdie is 'n skitterende foto! Pragtig! Alles is hier in die kol met mooi eenvoud en aksie. Daardie voetjies wat so op die water se oppervlakte gly, is iets besonders. Ek hou ook van die bietjie blur van die vlerke. Dit weerspieël die beweging baie…
    10 hours ago
Josef Steyn posted a photo
'n Paar dae gelede het die maan op net die regte tyd gesak sodat dit nog mooi in die Aardskaduwee geleë was. (Die Afrikaanse benaming van 'die Venus Belt.) Omdat dit laag bo die horison was, was dit ook nog mooi geleurd.
12 hours ago
  • Pine Baie besonders en ń Indrukwekkende foto daarvan Josef!
    4 hours ago
  • Johan Ayres Al wat ek kan byvoeg: 'n Skitterende foto.
    5 hours ago
  • Hennie Cronjé Aardskaduwee is 'n mooi woord daarvoor. Dis regtig 'n pragtige foto met besonder mooi kleure. jy kan oorweeg om bietjie onder af te sny omdat die hooftema in die lug lê. Andersinds baie mooi!
    10 hours ago
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Vandag se foto is een wat Huey geneem het. Ek het so bietjie in Topaz daarmee gaan speel
16 hours ago
  • Pine Praftige landskap foto geneem Huey en ń baie mooi verwerking Elna. Goeie spanwerk!
    4 hours ago
  • Josef Steyn 'n Baie interessante en kunstige weergawe Elna.
    12 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig en baie goed gedoen! Baie mooi!
    15 hours ago
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Min dinge so lekker soos ‘n knetterende vurtjie om koue te verdryf nie
16 hours ago
  • Pine Puik foto met indrukwekkende vlamme Huey.
    4 hours ago
  • Johan Ayres Hierdie is een van die beste foto's van vlamme wat ek gesien het. Die oranje vlamme kontrasteer pragtig teen die swart hout. En die rol wat die karaktervolle bakstene agter speel moet nie onderskat word nie.
    5 hours ago
  • Josef Steyn Hierdie winter was inderdaad die regte tyd daarvoor.
    12 hours ago
  • Hennie Cronjé Ai, dit lyk net te lekker! Ons almal het behoefte aan daardie hittetjie. Dis 'n pragtige foto. Die sluiterspoed was net reg vir die vlamme - nie te stadig nie en ook nie te vinnig nie. Die beligting is ook baie goed, met baie mooi kleure. Goed…
    15 hours ago
Vida van Schalkwyk posted a photo
17 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragfig! Mooi eenvoud, tekstuur en kontras. Alles saam maak vir 'n baie goeie foto. Baie mooi!
    15 hours ago
  • Elna Geringer VIda, ek hou van die simbool van eenvoud wat in die foto is. Jy moet dalk net die raam bietjie dunner maak. Nietemin is dit BGG
    15 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
Verlede Saterdag was ons klub na 'n tuin wat nog mooi kleure gehad het ten spyte van die winter. Hierdie is 'n blommetjie wat wil oopmaak.
19 hours ago
  • Johan Ayres Pragtig skerp, interessante vorm. Baie goeie kontras met die beligting wat baie goeie definisie aan die blom gee.
    4 hours ago
  • Pine Puik foto Hennie!! Superskerp fokus, goeie komposisie, pragtige lig, baie mooi detail en ń uitstekende agtergrond.
    4 hours ago
  • Josef Steyn Pragtige detail en kontras Hennie.
    12 hours ago
  • Elna Geringer Lieflik Hennie
    15 hours ago
Pine posted a photo
yesterday
  • Josef Steyn Topklas Pine.
    12 hours ago
  • Elna Geringer Puik gedoen Pine
    15 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! 'n Baie goeie ontwerp met die twee lyne, asook 'n goeie agtergrond. Mooi skerp ook met pragtige kleure. Die ogie wys ook goed. Jy kan net die stukkie takkie in die hoek link bo, waar dit geblur is, donkerder maak. Dan sal die blur nie…
    20 hours ago
  • Johan Ayres 'n Pragtige skerp foto. Die agtergrond is mooi skoon en daar is geen halos nie. Wat opval is die mooi kleure asook die driehoeke in jou komposisie. Alles saam maak vir 'n baie mooi foto.
    yesterday
Johan Ayres posted a photo
Twee sirkels met die bytjie 'n bonus.
yesterday
  • Elna Geringer BGG Johan
    15 hours ago
  • HERMAN Pragtige foto ,mooi kleure
    19 hours ago
  • Hennie Cronjé Jy is doodreg in jou beskrywing van hierdie foto. Dis pragtig en regtig baie goed gefotografeer in alle opsigte. Baie mooi!
    20 hours ago
  • Pine Pragtige foto met ń goeie en interessante sirkel ontwerp. Skerp fokus met baie mooi detail en pragtige kleure. Die bytjie is ook mooi skerp met mooi kleur, maar dit ding nie mee met die blom nie. Baie goed gedoen Johan.
    yesterday
Vida van Schalkwyk posted a photo
die afgelope week was ons nagtemperatuur in Bloemfontein ver onder vriespunt en die voëltjiebad soggens 10h00 nog ge-ys ... nadat ek 'n bietjie water daarop gegooi het, het die soliede stuk ys gebars en hierdie patroontjies gevorm!
yesterday
  • Elna Geringer Dit moes bitter koud gewees het. Mooi gedoen Vida
    15 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis nou iets besonders! Pragtig! mens kan ook hier met 'n makrolens goeie tekstuur foto's maak. Baie mooi!
    yesterday
Gerrie Lambrechts posted a photo
Die plant is nog in die tuin. Ek het net vignette om gesit.
yesterday
  • Josef Steyn Mooi Gerrie met goeie ontwerp.
    12 hours ago
  • Elna Geringer Baie kunstig Gerrie en 'n mooi duidelike foto
    15 hours ago
  • Pine Baie goeie komposisie en ook goed geneem en verwerk Gerrie.
    yesterday
  • Gerrie Lambrechts Dankie Hennie.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Nog iets: die vignette is baie mooi en goed gedoen (nie te erg nie en ook nie te min nie).
    yesterday
  • Hennie Cronjé Jy het die moontlikheid van 'n foto hier goed raakgesien. 'n Mooi driehoek ontwerp, tegnies goed uitgevoer, met 'n goeie agtergrond. Die blare vertoon ook baie mooi. Goed gedoen!
    yesterday
Hennie Cronjé posted a photo
yesterday
  • Elna Geringer Ek hoor tov die agtergrond, maar die foto kry my wen punt net omdat dit die natuurlike habitat ook uitbeeld. Die Gaussian blur sou hier nogal die triek kon doen
    15 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
Ek is nie seker watse reier hierdie is nie - 'n nagreier, 'n klein rietreier, of 'n groenrugreier. Ook in Rietvlei (ek sluit nou die reeksie). Die volgende foto is die onverwerkte een soos dit uit die kamera gekom het. Besige agtergrond. Affinity…
yesterday
  • Elna Geringer Hennie, Alhowel die gtergrond hiet baie mooi skoon is en die Groenrugreier baie mooi uitstaan, voel die swart amper "kunsmatig". Die rede vir my is dat 'n mens hulle nooit in so 'n omgewing sal sien nie. Nietemin is detail en kontras puik
    15 hours ago
  • HERMAN Mooi teen die donker agtergrond
    19 hours ago
  • Pine Pragtige foto van die Reiertjie en ń uitstekende voorbeeld van die verskil wat die agtergrond kan maak aan die totale voorkoms van ń foto. Hier kan mens duidelik sien wat die waarde van ń goeie verwerking is. Welgedaan met ń uitstekende les Hennie!
    yesterday
  • Johan Ayres Skitterend. Die reier staan pragtig uit teenoor die agtergrond. Die geel oog staan ook baie mooi uit en ek hou van die geel wat in die poot herhaal word.
    yesterday
  • Gerrie Lambrechts Uitstekende geneem met goeie agtergrond.
    yesterday
Ingrid Louw posted a photo
yesterday
  • Elna Geringer Ek ditto met alles reeds genoem Ingrid
    15 hours ago
  • HERMAN Mooi skerp.mooi weerkaatsing
    19 hours ago
  • Pine Pragtige skerp en kleurvole foto met ń mooi weerkaatsing.
    yesterday
  • Gerrie Lambrechts Goeie foto.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Net nog iets: die water wat geleidelik in die lug oorgaan is pragtig. Daar is net 'n paar klein stofkolletjies in die lug bokant sy rug, wat jy kan uitvee.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Pragtig, met uitstekende beligting! Die detail in die swart kom goed oor sonder dat die res oorbelig is. Dis baie goed gedoen. Ook baie mooi skerp met pragtige kleure. Baie mooi!
    yesterday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html