Ek is onseker of dit wel 'n groen Aalwyn is? 12/5/2021 om 17:19 Nikon CoolPix P900 1/500 sek Fokale lengte 69.8mm f/5.0 ISO:1600 Daar was nie meer son nie - dit is hoekom ek so 'n hoë ISO gebruik het. Hierdie was 'n digte bos in die agtergrond waar ek nie kon inkom, vir 'n swart lap kon gebruik nie.
Hennie, Josef, Elna en Herman baie dankie vir julle kommentaar by my vorige foto.
Comments