Diamand maan gisteraand

Gisteraand was die maan so geel. Ek het op FBook gesien hulle noem dit die Diamand maan wat ons in Suif-Afrika kan sien. Daar het iemand ook die geel maan geplaas. 

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Gerrie, hier het jy 'n diamant in die hemelruim gesien; baie besonders en goeie kontras.
  • Hallo Liz welkom, dankie.
    Dankie Magda en Hennie.
  • Dalk was die maan so geel, maar ek het die aanvoeling die geel is bietjie te sterk. Ek het nog nooit só 'n geel maan gesien nie. Maar soos ek sê, miskien was hy so geel. Andersinds is dit 'n baie mooi foto wat jy goed uitgevoer het. Mooi!
  • Wow Gerrie en daar mis ek dit. Pragtig gedoen
  • Gerrie jyt goed afgeneem. Details in die maan is besonders. My vader ek kan tot myself daar sien 😊
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Carol van Aswegen posted photos
12 hours ago
JJ posted a photo
12 hours ago
JJ posted a photo
Die hoop beskaam nooit...
yesterday
  • Josef Steyn Pragtige foto en nog mooier lewensfilosofie.
    23 hours ago
JJ posted a photo
Te oordeel aan die baie min hare op sy rug, sou ek dink dit is 'n ou by?Ek weet ook nie regtig hoe lank 'n by leef nie?
yesterday
  • Josef Steyn Uitstekende makro JJ. Heuningbye leef vir so 30 - 60 dae.
    23 hours ago
Josef Steyn posted a photo
Ek moes BAIE foto's skiet teen die vinnigste tempo wat my kamera kon hanteer. Slegs 'n klein persentasie is bruikbaar want die sluiter moet net op die regte tyd oopgaan en dit is nie moontlik om die oomblik te kies nie. Hierdie foto het intense…
yesterday
Hennie Cronjé posted a photo
Hierdie bruggie is deur die huidige boer se Pa gebou - sonder sement!Ons gaan vandag weer na die Pilanesberg wildtuin vir 'n week en gevolglik sal ek óf afwesig wees óf skaars wees hier op Fotoskool.
Thursday
Hennie Cronjé posted a photo
Ook daardie mistige oggend op Balloch.
Thursday
  • Carol van Aswegen WD weereens poskaart mooi
    yesterday
  • JOHAN DE BEER Pragfoto
    Thursday
  • Johan Ayres 'n Skitterende foto vol gevoel. Die son wat net-net wil deurbreek verleen daardie ietsie ekstra aan die foto. Die eenvoud tref ook.
    Thursday
  • Josef Steyn Fantastiese foto Hennie. Die detail en atmosfeer is uit die boonster rakke.
    Thursday
JOHAN DE BEER posted a photo
Die outjie het gelyk of hy diep dink aan sy happie
Thursday
  • Josef Steyn Pragtig gedoen Johan. Verstommende skerp detail op die outjie.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Hulle bly darem maar oulik en 'n foto werd! Dis pragtig en baie goed uitgevoer. Daardie twee ogies vorm 'n goeie fokuspunt. Baie mooi!
    Thursday
Zenobia Geldenhuys posted a photo
Thursday
  • Hennie Cronjé Dit lyk na Italië. Dis pragtig met mooi diepte en baie karakter. Tegies is die foto ook goed uitgevoer. Ek hoop ons sien nog hiervan!
    Thursday
  • JOHAN DE BEER Puik foto die trappe lei mens na die deur
    Thursday
Zenobia Geldenhuys posted a photo
Thursday
  • Carol van Aswegen WD soe ek love die foto stunning
    12 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Die komposisie is baie goed, die fokus skerp en die kleure pragtig. Baie mooi en goed gedoen!
    Thursday
Johan Ayres posted a photo
Thursday
Josef Steyn posted a photo
Een van die grootste uitdagings was voldoende velddiepte, veral omdat 'n sluiterspoed van 1/2500 en vinniger benodig was. Ek het in skerp direkte sonlig gewerk. Vir hierdie foto het ek f13, 1/2500 en ISO 6400 gebruik. Vooraf handfokus. Aanvanklik…
Thursday
  • JOHAN DE BEER Puik foto Josef
    Thursday
  • Johan Ayres Dit raak net beter en beter. Baie geluk met 'n absoluut skitterende foto. Dit lyk soos kraters en berge in die buitenste ruimte.
    Thursday
  • Hennie Cronjé Dis pragtig en ook baie interessant. Mens sien gewoonlik nie so drie "opspringers" tegelyk nie. Baie goed gedoen!
    Thursday
JOHAN DE BEER posted a photo
Met die oormaat reën in Bloemfontein het ons 'n hele paar mistige dae beleef
Wednesday
  • Johan Ayres 'n Baie mooi foto vol gevoel.
    Thursday
  • Josef Steyn Stem saam met Hennie. Mooi foto.
    Thursday
  • Hennie Cronjé Pragtig en ryk aanatmosfeer! Miskien 'n fraksie onderbelig, maar andersinds baie mooi. Dis nie Bloemfontein soos ons hom ken nie!
    Thursday
Johan Ayres posted a photo
Ek sal die foto herbenoem sodra julle weer vir my die korrekte naam gee asb. Intussen noem ek dit sommer "Duiker."
Wednesday
  • Josef Steyn Die rooi voorkop lyk baie goed. oor die algemeen 'n foto wat lekker is om na te kyk.
    Thursday
  • Hennie Cronjé Dis 'n bleshoender. Nie 'n maklike voël om te fotografeer nie, weens die kombinasie van pikswart en spierwit. Dit skep 'n "dynamic range" groter was wat die kamera se sensor kan hanteer. Jy was reg met die "hiperkritiek" by my laaste foto, maar nou…
    Thursday
Claudi Lourens posted a photo
Wednesday
  • Hennie Cronjé Uitstekend gedoen - baie geluk! Wat my veral opval is dat hier baie min noise is. Die komposisie is ook baie goed. Die balans tussen die rotse links onder en die kern van die sirkulerende sterre regs bo is baie goed gedoen. Mooi!
    Thursday
  • JOHAN DE BEER Puik startrail!
    Wednesday
  • Josef Steyn Uitstekend gedoen Claudi.
    Wednesday
Claudi Lourens posted a photo
Wednesday
  • Hennie Cronjé Hierdie foto wil ek noem die "wonder van fotografie". Dit bring detail na vore wat ons nooit met ons oog sien nie. Verder, meeste mense sou nie eers gedink het om so 'n foto te neem nie, maar jy het dit skitterend gedoen. Baie geluk met 'n pragtige…
    Thursday
  • Josef Steyn Verstommend skerp en baie treffend.
    Wednesday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html