Hier is nog 'n foto van die maansopkoms agter die Populierbos naby ons Oord.
Nikon CoolPix P900; 1/60 sek Fokale lengte 428.4mm (35mm ekwivalent 2000mm) ISO:800
3-poot gebruik.
Is die grein te sterk a.g.v. die hoë ISO?
Josef, Elna en Hennie baie dankie vir julle kommentaar by my vorige foto. Elna kon jy dalk die naam van die voëltjie kry?
Comments