Lagune - gryspuntregstelling

Hennie ek hou van huiswerk, maar moet sê ek het op die vorige foto nogal gesukkel om iewers grys te kry. Hierdie lyk vir my beter maar nou meer soos 'n rots as 'n boomstam.....  Help asseblief  :-)

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Nopu is hierdie foto perfek - beslis beter as dit vorige een. Vir my lyk sit nog steeds na 'n boomstam in die agtergrond. Die kleure is reg en die fokus en beligting perfek. Baie mooi en dankie vir jou moeite.
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Tina le Grange posted photos
52 minutes ago
Zenobia Geldenhuys posted a photo
1 hour ago
Liz posted photos
5 hours ago
Elna Geringer posted a photo
 Baie dankie Hennie en Liz dat julle moeite gedoen het om by my foto te vertoef, ek waardeer dit. Hier is nog ‘n “Kaleidoscope” van ‘n geel blommetjie en ek het die aksie in GIMP gedoen   
5 hours ago
  • Liz Elna jou creativity ken geen perke! So sterk kleure mengsel is pragtig!
    5 hours ago
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie Johan, Pine en Hennie wat by my foto vertoef het, ek waardeer dit. Hierdie hek het ons in Chlochester naby die strand gesien. Geen duidelikheid wat die rede vir  dit is nieCanon 50SX HS PowershotBrandpuntafstand : 41.07 mmTyd 1/320…
5 hours ago
  • Liz Ek hou van die subtle gevoel! Iets anders.
    5 hours ago
Magda van der Merwe posted a photo
Die ou grote se tande was baie groot.
7 hours ago
  • Liz Lyk amper soos skildery ! Great shot.
    5 hours ago
  • Elna Geringer Die Thembi olifante is bekend daaarvoor dat hulle baie lang en groot tande dra
    5 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis 'n pragtige en indrukwekkende olifant! Dit staan baie mooi sterk uit teenoor die agtergrond. Die kleiner olifant in die agtergrond is 'n goeie sekondêr. Twee dinge pla egter bietjie. Die eerste is die effense blur aan die onderkant van die grote…
    6 hours ago
Jan Jordaan posted a photo
10 hours ago
  • Tina le Grange Pragtige Skoenlapper Jan - mooi in fokus en die helder blommetjie gee ekstra woema.
    23 minutes ago
  • Liz Uitstekend vasgevang met goeie fokus en detail!
    5 hours ago
  • Elna Geringer Ek stem 100% saam met Hennie. Dis puik gedoen Jan
    5 hours ago
  • Hennie Cronjé Hierdie is 'n skitterende foto - topklas! In alle opsigte is dit baie goed uitgevoer en verwerk. Die komposisie is ook baie goed. Baie geluk met nog 'n uitstekende foto!
    6 hours ago
Jan Jordaan posted a photo
10 hours ago
  • Tina le Grange Jan die swart en wit met uitstekende kontras en liggie in die ogie is puik!
    45 minutes ago
  • Liz Baie besonders en n wenner vir my!
    5 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig - iets besonders! Die lig op die voël is wonderlik en bring besonder mooi effekte en kontraste uit. Die ogie wat goed wys is belangrik as fokuspunt. Verder is die halo om die vlerk en die mooi vere van die stert besondere aspekte van die…
    6 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
Hierdie swamme is redelik algemeen en maak altyd sterk indruk. Hier het ek 'n swart doek agter geplaas weens 'n lastige natuurlike agtergrond.Ons toertjie na Lesotho die afgelope naweek het baie goed afgeloop. Die tyd het ons egter ingehaal en…
10 hours ago
  • Tina le Grange Skitterend Hennie - alles werk pragtig saam. Dankie vir jou Lesotho-inligting.
    49 minutes ago
  • Liz Dit maak n prag foto en vang oog dadelik
    5 hours ago
  • Elna Geringer Die rak swamme maak baie mooi foto's. BGG Hennie
    5 hours ago
Johan Ayres posted a photo
Ek ken 'n "Drive Through" by 'n kitskos restaurant, maar hierdie lyk vir my soos "Fly Through."
19 hours ago
  • Liz Ek het ook hope pret om die bytjies af te neem. Die shot is great!
    5 hours ago
  • Hennie Cronjé Ja, jy is reg met jou opmerking. Dis werklik 'n pragfoto! Ek hou veral van die by se versigtige aanraking van die plant en sy vlerkies. Dis regtig baie mooi en goed uitgevoer.
    10 hours ago
JJ posted a photo
Hier het hy aan die blommetjie van die Lavenderbos vasgebyt.
22 hours ago
  • Liz Bye is pret om af te neem. Detail is pragtig vasgevang,
    5 hours ago
  • Elna Geringer Beide die bytjie foto's is pragtig JJ. Ek haal my hoed af vir julle wat die makro vs insekte so perfek doen
    5 hours ago
  • Hennie Cronjé Hierdie agtergrond is veel beter as in jou ander foto, aangesien die nie so sterk aandag trek nie en meer natuurlik lyk. Dis 'n pragtige foto. Die detail, kleure en skerpte maak indruk. Ook 'n goeie komposisie met goeie eenvoud en kontras. Baie mooi!
    10 hours ago
  • Johan Ayres Net so pragtige en skitterene foto. Weereens pragtig skerp. Ek hou van die lavender se kleur wat in die oog herhaal en ook tot 'n mindere mate in die agtergrond. Alles werk hier pragtig saam vir 'n foto waarop jy regtig trots kan wees.
    20 hours ago
JJ posted a photo
Ek verstaan hulle byt so vas en slaap so.Foto's wat ek in Maart geneem het, en nou eers weer verwerk het.  Hierdie een het aan die stammetjie vasgebyt.
22 hours ago
  • Liz Uitstekende foto
    5 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig! In alle opsigte is hierdie foto baie goed uitgevoer, met 'n goeie komposisie. Die agtergrond is nie te waffers nie - 'n ligte groenerigheid sou beter gewerk het. Maar dit is ten spyte daarvan 'n baie mooi en goeie foto!
    10 hours ago
  • Johan Ayres Super superskerp met pragtige kleure en uitsonderlike detail. Ek hou van die eenvoud en die diagonale komposie.
    20 hours ago
  • Tina le Grange JJ hierdie treffende foto herinner my aan ons, ook treffende Sondag-boodskap oor bye; skitterend in geheel.
    21 hours ago
Tina le Grange posted a photo
17/11/21 in 13:05  (ongelukkig op die middag)  1/125 sek  Fokale lengte 22.3mm  f/4.0  ISO:100Die agtergrond hier is 'n geverfde muur.Baie dankie vir julle kommentaar by die see-voëljie - JJ dankie vir jou wenk om die uit-fokus korrek te kloon met…
yesterday
  • Elna Geringer Mooi gedoen Tina. Jy moet dalk net vir eksperiment onthalwe die agter grond swart maak en kyk hoe vertoon die blommetjie dan
    5 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Hierdie foto is baie goed uitgevoer, maar 'n donkerder agtergrond (soos swart) sou waarskynlik beter gewerk het. Daar is niks met hierdie agtergrond verkeerd nie, maar die kontras tussen voor- en agtergrond is aan die lae kant. Andersinds…
    10 hours ago
  • Liz Wow dis great 😊 kleur en druppels wow 🤩
    20 hours ago
Jan Jordaan posted a photo
yesterday
  • Elna Geringer Baie goeie aksie gekry Jan
    5 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Mooi skerp met goeie beligting. Die detail in die swart is goed sigbaar. Baie mooi eenvoud en kontras. Goed gedoen!
    10 hours ago
  • Liz Uitstekende foto. Aksie en fokus great 😊
    20 hours ago
  • Johan Ayres Jy is lief vir hierdie tipe foto's en jy voer hulle met onderskeiding uit. Sjoe, hierdie een is pragtig met baie mooi kleure en kontras. Jy het skitterend gedoen met die detail in die swart.
    20 hours ago
  • Tina le Grange Skitterend Jan; veels geluk!! Gebruik jy in so 'n geval jou kamera se skerm of deur die oog?
    21 hours ago
Jan Jordaan posted a photo
Vrugtevlieg 
yesterday
  • Hennie Cronjé Dit lyk asof hy regmaak om weg te vlieg. Dis 'n pragtige foto wat jy regtig baie goed uitgevoer het. Die kleure is veral baie mooi, met 'n goeie komposisie. Baie mooi!
    10 hours ago
  • Liz Goeie shot 🤩
    20 hours ago
  • Johan Ayres Puik foto met pragtige kontras en detail.
    20 hours ago
  • Tina le Grange Jan - weer eens puik; baie goeie eenvoud, skerp fokus en swart agtergrond.
    21 hours ago
JJ posted a photo
Hy het gelukkig redelik stil gehang, en ek kon van sy onderkant ook neem. 
yesterday
  • Hennie Cronjé Net soos die ander foto ook uitstekend gedoen in alle opsigte. Dis pragtig! Baie mooi!
    10 hours ago
  • Liz Hanging fly
    Hul is eintlik baie rustig om af te neem! Well done 👏
    20 hours ago
  • Tina le Grange JJ, ek stem ook vir hierdie een - werklik uitstekend!!
    21 hours ago
  • Jan Jordaan JJ n uitstekende foto,omdat hulle bene so lank is,is hulle verskriklik moeilik om af te neem. Hangvlieg as ek nie verkeerd is nie
    yesterday
  • Johan Ayres Hierdie krit geld sommer vir beide foto's. Een woord - skitterend! Veral as 'n mens die vergroting in ag neem. Ek hou van albei foto's maar ek verkies hierdie een as gevolg van die besondere skerp detail wat jy hier verkry het.
    yesterday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html