You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Aktiwiteit
Daar is gereeld kunsuitstallings van plaaslike kunstenaars in Stilbaai en met so 'n uitstalling het ek die skilderye 'gezoom'. Dit was uiteraard uit die hand gedoen. Hierdie een is by f18,en ISO 125 gedoen en dit het 'n sluiterspoed van 1 sek.…
-
Josef Steyn Jou interessante invalshoek trek aandag Ingrid. Die fokus is ook skerp regdeur. Goed gedoen.
-
Hennie Cronjé Die hoek waaruit jy die foto geneem het, maak die foto baie interessant. Dis omdat ons normaalweg nie so na 'n blom kyk nie. Die foto is tegnies baie goed uitgevoer, met 'n goeie agtergrond wat goeie kontras verskaf. Baie mooi!
-
Josef Steyn 'n Mooi prentjie Ingrid. Tog voel ek die fokus op die sentrum kon bietjie beter. Dit lyk of die fokuspunt op die een blaar agter geland het. Jy sal sien die agterste een se geelgroen sentrum is ook mooi skerp. Dit is egter baie moeilik om vir so 'n…
-
Hennie Cronjé Pragtig! Die lig val baie mooi op die blomme. Verder is die foto ook baie goed uitgevoer betreffende fokus, beligting en kleure, asook agtergrond. Baie mooi!
As gevolg van die agtergrond het hierdie foto nie die sterk kontras van die vorige foto's nie, maar ek hou van haar parmantige houding. (Vir interessantheid, dit is beslis vroulike bidsprinkaan. En op die foto kan gesien word dat sy hoog swanger is.…
-
HERMAN Sy het nogal 'n houding.
Baie mooi -
Josef Steyn Die outjie het jou besig gehou!! Mooi foto.
-
Hennie Cronjé Parmantig is sy beslis! Dit lyk amper asof sy vir jou tong uitsteek. Baie goed gefotografeer. Ek hoop jy sal die bevalling kan fotografeer....
Op Hennie se voorstel om toneel donkerer te maak om meer drama en minder oor belig te wees
-
Josef Steyn Mooi Donald.
-
Hennie Cronjé Dit het gewerk - baie dankie vir jou moeite. Nou is dit 'n pragtige foto met voldoende impak. Baie mooi!
-
Josef Steyn Dit is hartverskeurend. Dankie vir die wys.
-
Hennie Cronjé Sjoe, maar dis erg - drama! Die foto is treffend en baie goed uitgevoer. Baie mooi!
-
Tersia Weitsz Die drama goed vasgevang, dit lyk erg! Goeie foto
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Ek dink vele van die Skolers ken hierdie “Punt van Afrika” kaart………………Canon 7D MK II : Canon 18-200 mm lensBrandpuntafstand : 18 mmTyd 1/1600 sekf/8ISO 800Exp Bias : 0 StopAV Mode
-
Josef Steyn Baie mooi rotsfoto Elna. Lyk asof dit 'n 'Poort Deur Die Koue' is!!
-
Hennie Cronjé Dis pragtig - Meiringspoort? Die beligting is goed regdeur, met skerp fokus. Baie mooi!
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Vandag is ook een van KNP se mooie geveerdesCanon 50SX HS PowershotBrandpuntafstand : 80.30 mmTyd 1/125 sekf/5.6ISO 160Auto Mode
-
Josef Steyn Dit maak regtig indruk Huey.
-
Johan Ayres Pragtig kleurvol en baie mooi skerp.
-
Hennie Cronjé Pragtig! Baie goed uitgevoer, maar die beligting kan 'n fraksie laer kom. Verder baie mooi!
-
Josef Steyn Goed gedoen Gerrie.
-
Gerrie Lambrechts Dankie Hennie
-
Hennie Cronjé 'n Pragtige en stemmingsvolle low key foto! Baie mooi en goed gedoen!
Nog 'n rob wat kom groet
-
Josef Steyn Stem saam. Beter en sommer baie goed.
-
Hennie Cronjé Hierdie een is beter as gister s'n. Beter eenvoud en die sterk diagonale lyn is goeie ontwerp. Moois skerp ook met goeie beligting. Mooi!
1/250 sek,iso 100 100mm f2.8Eerste probeerslag
-
Josef Steyn Baie goed gedoen Herman.
-
Johan Ayres Ek sing saam in die koor van lof!
-
Hennie Cronjé Dis uitstekend gedoen! Die beligting was net reg en die komposisie is baie goed met skerp fokus. 'n Pragtige foto!
-
Gerrie Lambrechts Goed geneem, ek het amper gedink dit is ’n vuurvliegie.
-
Tersia Weitsz Mooi fokus op die kooltjie, ek hou baie daarvan
Hierdie is die saad van 'n rooierige gras in die berg. Ai, ek wens ek het 'n goeie kennis van grasse gehad. Hulle was só mooi daar in die Drakensberge.
-
Josef Steyn Soort van 'n tekstuur. Baie mooi kleurvol.
-
Tersia Weitsz Dis nou regtig mooi Hennie!
-
HERMAN Pragtige kleure
-
Johan Ayres Die foto is besig, maar tog pla dit nie. Die geheelbeeld maak sin en die foto is vrolik en kleurvol om na te kyk.
-
Josef Steyn Uitstekend Tersia. Baie mooi kleur op die water.
-
Hennie Cronjé Dis pragtig en goed uitgevoer. Ek hou van die zig-Zac lyn deur die foto. Pragtige, ryk kleure ook. Baie mooi!
-
Josef Steyn Kan ook deurgaan as 'n ballerina. Uitsonderlik!!
-
Hennie Cronjé Kom ons sing saam! Hierdie foto se naam moet wees "Die dirigent"! Dis pragtig en uitstekend uitgevoer. Baie mooi!
-
Tersia Weitsz Die foto laat my aan orkes dirigent dink, puik Johan
-
Gerrie Lambrechts Pragtig
-
Hennie Cronjé Ook pragtig! Dit neig na low key en die eenvoud is treffend. Mooi skerp met mooi lig op die blom en pragtige kleure. Baie mooi!
-
Tersia Weitsz Baie mooi gedoen en goeie agtergrond Ingrid, ek hou van geel kern wat net net wys
-
Josef Steyn Goed gedoen Ingrid.
-
Hennie Cronjé 'n Pragtige, tydlose, low key foto met atmosfeer. Dis pragtig en baie goed uitgevoer. Mooi!
-
Tersia Weitsz Net so mooi
Comments
Ons winter lê voor en ek sien uit na jou volgende druppel-foto's
Ek bewonder jou vir wat jy regkry.