17/11/21 in 13:05 (ongelukkig op die middag) 1/125 sek Fokale lengte 22.3mm f/4.0 ISO:100
Die agtergrond hier is 'n geverfde muur.
Baie dankie vir julle kommentaar by die see-voëljie - JJ dankie vir jou wenk om die uit-fokus korrek te kloon met die in-fokus gedeelte.
Comments