Pink blommetjie.

Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Dankie Tina en Pine.
  • Mooi geneem en ń interessante verwerking Gerrie.
  • Gerrie die verwerking is so mooi; laat my dink aan 'n outydse borsspeld wat mens nie meer dikwels sien nie. Ek sukkel ook so met skerp fokus met bewende hande; ai toggie! :-) Maar foto's neem bly lekker. Kleurversadiging, kontras en middelpunt baie mooi.
  • Dankie Josef en Hennie. Ek het die foto van bo op die blommetjie probeer. Kon nie die kamera lekker stil hou nie.
  • Die treffende van hierdie foto is die helder pers en die mooi verwerking met 'n sirkel motief. Dis pragtig! Net die fokus is nie 100% nie, maar verder baie mooi.
  • Pragtige kleur en mooi aangebied Gerrie.
This reply was deleted.

Aktiwiteit

JJ posted a photo
Lyk of hy beter dae geken het...Baie dankie vir die kyk en kommentaar op die vorige foto's!  Ek waardeer!!
3 hours ago
  • Johan Ayres Ek wil jou werklik gelukwens met die kwaliteit van jou laaste paar foto's. Ek verkyk my aan die detail en skerpte wat jy kry, ook hierdie een.
    13 minutes ago
Johan Ayres posted a photo
Hierdie is nog steeds deel van my reeks foto's waar ek doelbewus bietjie probeer het om uit my gemaksone van makrofotografie te kom en sommer net die dag ontspan het met 'n paar algemene foto's.
6 hours ago
  • Josef Steyn Jy kan gerus voortgaan om buite jou gemaksone af te neem. Hierdie foto is uitstekend. Besonder skerp en met uitstekende hantering van die wit.
    3 hours ago
  • JJ Ek lees nou die opskrif, en verstaan hoekom ek nie makro's sien nie.

    Ek hou van die foto Johan, en die voël verstoon goed.

    Dis altyd lekker om iets ander af te neem as waaraan mens gewoond is. Goed gedoen!!
    3 hours ago
Magda van der Merwe posted a photo
Wonderlike 3 dae saam met Elna hulle in die Drakensberge.
10 hours ago
  • Josef Steyn Pragtige herfskleure en weerkaatsing Magda. Uitstekend gedoen.
    3 hours ago
Carol van Aswegen posted a photo
dit was koud en nat maar ek moes dit net afneem
yesterday
Carol van Aswegen posted a photo
soos die vorige foto se beskrywing koud en nat maar ek moes net 'n foto neem
yesterday
JJ posted a photo
yesterday
  • Josef Steyn Ek hou baie hiervan JJ. Mooi detail op die jassie gekry. Johan, jy is reg: die Afrikaans vir Gooseberry is Appeliefie.
    3 hours ago
  • Johan Ayres Ek het ook een afgeneem, maar nadat ek hierdie foto van jou gesien het sal ek nie waag om my poging te plaas nie, dit verseker ek jou. Geluk met 'n skitterende makrofoto. Hier het jy my geleer hoe om hierdie Goose Berry (dit is mos Appelliefie dink…
    5 hours ago
JJ posted a photo
Die hoop beskaam nooit...
Friday
  • Johan Ayres Inderdaad. En 'n pragtige foto.
    5 hours ago
  • Josef Steyn Pragtige foto en nog mooier lewensfilosofie.
    yesterday
JJ posted a photo
Te oordeel aan die baie min hare op sy rug, sou ek dink dit is 'n ou by?Ek weet ook nie regtig hoe lank 'n by leef nie?
Friday
  • Johan Ayres Ek raak groen en groener en groener. Jou makrowerk is uitstekend. Baie geluk JJ. Hierdie standaard gaan jy moeilik klop.
    5 hours ago
  • Magda van der Merwe Puik foto JJ
    10 hours ago
  • Josef Steyn Uitstekende makro JJ. Heuningbye leef vir so 30 - 60 dae.
    yesterday
Josef Steyn posted a photo
Ek moes BAIE foto's skiet teen die vinnigste tempo wat my kamera kon hanteer. Slegs 'n klein persentasie is bruikbaar want die sluiter moet net op die regte tyd oopgaan en dit is nie moontlik om die oomblik te kies nie. Hierdie foto het intense…
Friday
  • Johan Ayres Al die redigering en geduld is beslis die moeite werd. Dit is 'n pragtige reeks foto's.
    5 hours ago
  • Carol van Aswegen WD stunning
    Friday
Hennie Cronjé posted a photo
Hierdie bruggie is deur die huidige boer se Pa gebou - sonder sement!Ons gaan vandag weer na die Pilanesberg wildtuin vir 'n week en gevolglik sal ek óf afwesig wees óf skaars wees hier op Fotoskool.
Thursday
Hennie Cronjé posted a photo
Ook daardie mistige oggend op Balloch.
Thursday
  • Carol van Aswegen WD weereens poskaart mooi
    Friday
  • JOHAN DE BEER Pragfoto
    Thursday
  • Johan Ayres 'n Skitterende foto vol gevoel. Die son wat net-net wil deurbreek verleen daardie ietsie ekstra aan die foto. Die eenvoud tref ook.
    Thursday
  • Josef Steyn Fantastiese foto Hennie. Die detail en atmosfeer is uit die boonster rakke.
    Thursday
JOHAN DE BEER posted a photo
Die outjie het gelyk of hy diep dink aan sy happie
Thursday
  • Johan Ayres Superskerp en kostelik.
    5 hours ago
  • Josef Steyn Pragtig gedoen Johan. Verstommende skerp detail op die outjie.
    Friday
  • Hennie Cronjé Hulle bly darem maar oulik en 'n foto werd! Dis pragtig en baie goed uitgevoer. Daardie twee ogies vorm 'n goeie fokuspunt. Baie mooi!
    Thursday
Zenobia Geldenhuys posted a photo
Thursday
  • Hennie Cronjé Dit lyk na Italië. Dis pragtig met mooi diepte en baie karakter. Tegies is die foto ook goed uitgevoer. Ek hoop ons sien nog hiervan!
    Thursday
  • JOHAN DE BEER Puik foto die trappe lei mens na die deur
    Thursday
Zenobia Geldenhuys posted a photo
Thursday
  • Carol van Aswegen WD soe ek love die foto stunning
    yesterday
  • Hennie Cronjé Pragtig! Die komposisie is baie goed, die fokus skerp en die kleure pragtig. Baie mooi en goed gedoen!
    Thursday
Johan Ayres posted a photo
Thursday
Josef Steyn posted a photo
Een van die grootste uitdagings was voldoende velddiepte, veral omdat 'n sluiterspoed van 1/2500 en vinniger benodig was. Ek het in skerp direkte sonlig gewerk. Vir hierdie foto het ek f13, 1/2500 en ISO 6400 gebruik. Vooraf handfokus. Aanvanklik…
Thursday
  • JOHAN DE BEER Puik foto Josef
    Thursday
  • Johan Ayres Dit raak net beter en beter. Baie geluk met 'n absoluut skitterende foto. Dit lyk soos kraters en berge in die buitenste ruimte.
    Thursday
  • Hennie Cronjé Dis pragtig en ook baie interessant. Mens sien gewoonlik nie so drie "opspringers" tegelyk nie. Baie goed gedoen!
    Thursday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html