BOSJES PLAAS - INGANG NA DIE WINKEL

Baie dankie vir julle kommentaar by my vorige waterlelie;  julle help my baie - ek waardeer.

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Ek hou ook hiervan,mooi foto
  • Die paadjie vorm 'n sterk geboë lyn wat ook 'n leidende lyn is om jou oog van links onder na regs bo te neem. Dis goeie ontwerp. Die tweede lyn is die borand van die heining wat 'n sekondêre lyn is (saam met die heining self) om die effekte van die primêre een te versterk. Die fokus is skerp met mooi kleure. Baie goed gesien en uitgevoer! Ek hou hiervan.
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Hennie Cronjé posted a photo
Dit lyk vir my na 'n bruinkop visvangertjie. Geneem by 'n skuiling net noord van Letaba.
9 hours ago
  • Flip Ferreira Dit 'n bruinkop Hennie. Pragtig gefotografeer.
    7 hours ago
  • HERMAN Pragtige foto,mooi agtergrond.
    8 hours ago
JJ posted a photo
Hier het ek hom op 'n glasblad gesit om ook van onder af te neem.  Na die fotosessie het ek hom weer in die tuin losgelaat.Baie dankie weereens vir die kommentaar op die vorige foto's - ek waardeer!
20 hours ago
  • HERMAN Mooi detail gekry.
    8 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis regtig baie suksesvol gedoen. Die ongewone hoek waaruit jy hom afgeneem het, maak hierdie foto baie interessant en spesiaal. Baie mooi!
    9 hours ago
Flip Ferreira posted a photo
yesterday
  • JJ Hy trek aandag! Goed gedoen met die een!
    20 hours ago
  • Hennie Cronjé Ook 'n skitterende foto. Sy houding teen die boomstam is ongewoon en juis daarom trek dit sterker aandag. Pragtige kleure. Mens kan ook oorweeg om die agtergrond swart te maak, maar dis ook reg soos dit nou is. Baie mooi!
    yesterday
HERMAN posted a photo
Hulle is vir  my baie moeilik om te fotografeer, want hulle sit nie lank genoeg stil nie. 
yesterday
  • JJ Ditto met die onderstaande kommentaar!!! Welgedaan!!!!
    20 hours ago
  • Hennie Cronjé Skitterend!!!! Alles hier is perfek gedoen om tot 'n werklik pragtige foto te lei Baie mooi!
    yesterday
  • HERMAN Bly interessant om hulle dop te
    yesterday
Hennie Cronjé posted a photo
Hierdie twee seekoeie het ure lank met mekaar gestoei - in en buite die water. Hulle byt mekaar skynbaar nie, maar druk teen mekaar met oop bekke. Dit was die eerste keer dat ek dit gesien het. 'n Rukkie terug het Herman (of iemand anders) 'n…
yesterday
  • JJ Speeltyd!
    20 hours ago
JJ posted a photo
Hy het toe weggevlieg van die muur en op my braaier gaan sit.  Ek kon hier sy gesiggie beter kry.  Hy is so 12-15 mm lank.  Die engelse noem hom 'long horn beetle'.  
yesterday
  • HERMAN Indrukwekkende detail.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Baie interessant. Daardie oog wat so om die voeler gaan, is uniek. Dis uitstekende makro-fotografie met skerp fokus tot in die fynste detail, met goeie beligting. Baie mooi!
    yesterday
JJ posted a photo
Hierdie ou lyk of hy uit die oertyd kom.  Hier sit hy teen 'n wit muur, wat die beligting bietjie moeilik gemaak het.
yesterday
  • Hennie Cronjé Dit lyk voorwaar asof hy uit die oertyd kom. Die oorbeligte muur maak nie saak nie - solank die insek self goed belig is en dit het jy gedoen. Ook mooi skerp en die effens diagonale plasing gee 'n meer informele beeld. Baie mooi!
    yesterday
Hennie Cronjé posted a photo
Ons was in 'n skuiling naby Letaba, toe hierdie olifant amper teen die geboutjie verby kom om aan die lekker groen plant te eet. Ek moes 'n wyehoek lens opsit om hom te kon fotografeer!
Monday
HERMAN posted a photo
Ek het hierdie in die aand geneem.Hulle sit nogal mooi stil,weet nie of hulle slaap nie.
Sunday
  • JJ Goed geneem Herman!
    yesterday
  • Hennie Cronjé Baie interessant! Dit lyk amper asof hy twee totaal verskillende soorte oë het. Baie goed gefotografeer. Effens onderbelig, maar ek dink dis die effek van Fotoskool se program. Baie mooi!
    Monday
JJ posted a photo
Dieselfde vlieg as die twee swart en wit foto's van vroër geplaas.
Sunday
  • Hennie Cronjé Ook pragtig, maar ek verkies die ander een. Dit het veel sterker trefkrag. Mooi!
    Monday
  • HERMAN Beide baie mooi skerp,rooi oog staan uit.
    Sunday
JJ posted a photo
Sunday
  • Hennie Cronjé Die kleure hier is iets besonders, veral onder die vlerk. En dan natuurlik ook daardie rooi oog. Baie mooi skerp met 'n uitstekende agtergrond. Baie mooi!
    Monday
Flip Ferreira posted a photo
Sunday
  • Flip Ferreira Dankie vir terugvoer Hennie, Ja selfde built ons was middel Augustus in Balule
    Monday
  • Hennie Cronjé Ja, Dit lyk asof dit op dieselfde bult was. Tussen Satara en Letaba. Mens moet jou twee foto's saam lees, omdat hulle saam 'n soort storie vertel. Kontras in beeld. Albei is pragtig. Die lug as agtergrond versterk eenvoud en verhoog dus trefkrag.…
    Monday
Flip Ferreira posted a photo
Hennie ek dink ek het die fotos op dieseelfde bult geneem.....
Sunday
Hennie Cronjé posted a photo
Ons is terug van ons naweek in Buffelspoort, 'n ATKV-oord. Dis baie mooi daar en word baie goed bestuur. Ons het dit baie geniet (met kleinkinders), maar vir 'n verandering het fotografie nie plaasgevind nie.Hierdie olifante was op 'n lae bultjie.…
Sunday
Johan Ayres posted a photo
Saturday
JJ posted a photo
'n Silhoët waar die flash nie afgegaan het nie.  Ek het so bietjie verwerk met PSE.Baie dankie vir elkeen se kommentaar op die reënspinnie - ek waardeer baie!
Saturday
  • Hennie Cronjé Die eenvoud en kontras is pragtig en indrukwekkend! Baie goed gedoen!
    Sunday
  • Johan Ayres ... en toe kry jy 'n pragtige kunstige foto, iets anders.
    Saturday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html