Hier het ek ongelukkig nie meer inligting i.v.m. die kunswerk nie
Nikon CoolPixP900 10 Junie 2022 om 14:09 1/600 sek Fokale lengte 6.2mm f/3.5 ISO:100
Baie dankie vir kommentaar by die 'dogtertjie" kunswerk VERKSOON asb dat ek nie tans gereeld kommentaar lewer nie. N.a.v. my onlangse oog-operasies, is my volgende spesialis-afspraak eers in middel Julie 2022. Ek sukkel selfs om tans sinvolle skerp-fokus foto's te plaas.
Comments