Ek leer saam met jou Tina. Glas fotografie is maar 'n ding wat my lekker laat sukkel. Jy moet bietjie op Pinterest gaan kyk na voorbeelde. Dit is nogal uitdagend
Die komposisie is uitstekend en die foto het baie potensiaal weens die kontraste. Maar die geel is oorweldigend. Ek sou dink 'n swart agtergrond met die spel van lig deur die glas kan vir 'n baie besondere foto sorg. Kyk bv na die foto wat ek gister geplaas het. Kyk na die effek van lig op die druppeltjies met die swart agtergrond. Dit het my verras toe ek die foto eers op die rekenaar gesien het. Hier kan soortgelyke verrassings op jou wag.
"Skitterend! Daar is 'n kunstigheid aan hierdie foto wat dit iets besonders maak. Dit het te doen met die ontwerp van die ronde oë wat vaagweg herhaal word deur die vlerke agter. Mooi skerp met pragtige kleure. Baie mooi! Dankie vir die bietjie…"
Elna Geringer Hmmmmm, Rooi Perdebytjies????? Seer steek sake hierdie
1 hour ago
Hennie Cronjé Dis 'n baie mooi toneeltjie met mooi kleure en 'n goeie komposisie. Die skerpte van die fokus op die miere kon 'n fraksie beter gekom het, maar verder baie mooi.
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Port Edward se elekrisiteit is al vir ure af en skoot rekenaar se battery het min tyd oor. Ek sal later kom krit as ons weer elekrisiteit het Canon 7D MK I : Canon 18-200 mm…
Liz Hou van die fokus en komposisie. Kleurvol en wow.
1 hour ago
Hennie Cronjé Dis 'n pragtige foto! Die ranskikking so op 'n vae diagonale lyn is baie goed met die blom as primêr en die geel knoppe die sekomdêres. Die swart agtergrond doen baie vir die foto. Baie mooi!
1 hour ago
Magda van der Merwe Ek stem met Josef, 10 uit 10 vir die foto Elna dis pragtig
2 hours ago
Josef Steyn Dis nou 'crisp' verby. Pragtige foto Elna met baie detail en treffende kontras.
Gedurende ons rondryery is ons getrakteer op hierdie toneel (naby Bethlehem). Dit was baie reënerig en mens se natuurlike neiging sou wees om in die huis te bly. Kyk net wat lewer die trotsering van die elemente op!
Elna Geringer Baie goed gedoen Magda. Jy mag maar die tioe verwerkings hanteer
1 hour ago
Liz Kan amper Alfred Hitchcock hier sien direct!
Of selfs die aksie van Wolraad Woltemare sien!!
1 hour ago
Josef Steyn 'n Goeie foto met topklas verwerking om baie drama in te bring.
3 hours ago
Hennie Cronjé Jammer oor die kommentaar hieronder. Dit was vir Johan de Beer bedoel. Ek weet regtig nie hoe dit hier geland het nie. Nietemin, jou foto is pragtig. Dis ‘n baie suksesvolle kunswerk met ‘n goeie komposisie. Beide die lig en kleure is pragtig. Baie…
9 hours ago
Hennie Cronjé Pragtig! Jy het ‘n sterk voorgrond ingebou met treffende diepte agtertoe. Die lig val baie mooi op die toneel met ryk kleure. Mooi skerp ook regdeur. Baie mooi en goed gedoen!
Hennie Cronjé Pragtig! Jy het ‘n sterk voorgrond ingebou, wat treffende diepte gee agtertoe. Die lig val baie mooi op die toneel met mooi ryk kleure. Ook mooi skerp regdeur. Baie goed gedoen!
Hennie Cronjé In haar ander foto het ek aan die Fotoskolers gesê Liz het insek fotografie ongeveer 9 jaar gelede hier op Fotoskool begin. Hierdie foto toon 'n besondere gebeurtenis waar die spinnekoppie sy prooi geniet. Die komposisie is goed sonder enige…
Hennie Cronjé Welkom terug Liz! Net vir die Fotoskolers: Liz het insek-fotografie op Fotoskool begin ongeveer 9 jaar gelede. Hierdie foto is pragtig, met mooi kleure. Aangesien die voorgrond taamlik groot is, kan jy oorweeg om bietjie onder en links af te sny.…
Comments