oulike idee!!

geneem by Marina Martinique, Jeffreysbaai

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Te oulik
  • Baie interessant!!
  • Ja, dis baie oulik! Ek wens die hele lewe kon so eerlik wees.
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Tina le Grange posted a photo
Hennie jy en van ons ander lede het die wenk gegee om die agtergrond swart te maak. Ek sukkel daarmee en het toe die gryspuntregstelling in die kern van die blommetjie gemaak, wat toe vir my die groen agtergrond gegee het.  Ek hou daarvan;  wat is…
2 hours ago
  • Hennie Cronjé Hierdie agtergrond is baie beter en heeltemal goed genoeg. Jy hoef nie na swart te gaan nie. Die groenerigheid is heel natuurlik en dit kontrasteer goed met die helder oranje-rooi van die blom. Dankie vir jou moeite - dit het die foto goed gedoen!
    1 minute ago
Tina le Grange posted a photo
Nikon CoolPix P900;  1/320 sek  Fokale lengte 53.5mm  f/8.0  ISO:100Elna dankie vir jou wenk om die oranje merke uit te haal by die see-voëltjie;  asook vir ander kommentaar.Is my rotse te donker;  ek het ekstra beligting ingewerk met PhotoShop.
2 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis 'n pragtige foto met 'n sterk voorgrond (met mooi kleure) en 'n ondergeskikte agtergrond. Op 53mm kon jy hier 'n laer f-stop gebruik het, soos 6.3. Hoe korter die fokale afstand is, hoe groter raak die velddiepte vir 'n gegewe f-stop. Enige lens…
    3 minutes ago
Zenobia Geldenhuys posted a photo
3 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig! Die verwerking is werklik uitstekend uitgevoer. Hierdie foto is 'n fees vir die oog. Baie geluk hiermee!
    6 minutes ago
Liz posted a photo
Ek het hope geleenthede gehad om die Pelicans af te neem. Hul was so mak en bang vir niks!
6 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig met baie mooi aksie. Alles is reg uitgevoer met mooi eenvoud en agtergrond. Baie mooi!
    7 minutes ago
Liz posted a photo
Northern lights. Dankie vir jul kuiertjies hier!
6 hours ago
  • Hennie Cronjé Ek glo hierdie is die eerste foto van Noorderligte hier op Fotoskool. Dis pragtig, maar miskien moes jy bietjie wyer geskiet het. Baie dankie hiervoor!
    8 minutes ago
Elna Geringer posted a photo
 Baie dankie Hennie en Liz dat julle moeite gedoen het om by my foto te vertoef, ek waardeer dit. Hier is nog ‘n “Kaleidoscope” van ‘n geel blommetjie en ek het die aksie in GIMP gedoen   
7 hours ago
  • HERMAN Mooi gedoen
    8 minutes ago
  • Hennie Cronjé Dis 'n baie goeie kaleidoskoop verwerking. Die helder lig in die sentrum is baie goed gedoen en gee lewe aand ie beeld. Baie mooi!
    9 minutes ago
  • Liz Elna jou creativity ken geen perke! So sterk kleure mengsel is pragtig!
    6 hours ago
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie Johan, Pine en Hennie wat by my foto vertoef het, ek waardeer dit. Hierdie hek het ons in Chlochester naby die strand gesien. Geen duidelikheid wat die rede vir  dit is nieCanon 50SX HS PowershotBrandpuntafstand : 41.07 mmTyd 1/320…
7 hours ago
  • Hennie Cronjé Dit lyk my die geskiedenis hiervan lê regs onder en roes! Jy het 'n mooi foto daarvan gemaak, maar ek wonder of mens nie meer na die wyehoek kant moes gaan nie? Die idee sou dan wees om die hek sonder heinings in 'n groot ruimte te toon. Dit kon…
    10 minutes ago
  • Liz Ek hou van die subtle gevoel! Iets anders.
    6 hours ago
Magda van der Merwe posted a photo
Die ou grote se tande was baie groot.
8 hours ago
  • Liz Lyk amper soos skildery ! Great shot.
    6 hours ago
  • Elna Geringer Die Thembi olifante is bekend daaarvoor dat hulle baie lang en groot tande dra
    7 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis 'n pragtige en indrukwekkende olifant! Dit staan baie mooi sterk uit teenoor die agtergrond. Die kleiner olifant in die agtergrond is 'n goeie sekondêr. Twee dinge pla egter bietjie. Die eerste is die effense blur aan die onderkant van die grote…
    8 hours ago
Jan Jordaan posted a photo
11 hours ago
  • HERMAN Baie mooi gedoen
    10 minutes ago
  • Tina le Grange Pragtige Skoenlapper Jan - mooi in fokus en die helder blommetjie gee ekstra woema.
    1 hour ago
  • Liz Uitstekend vasgevang met goeie fokus en detail!
    6 hours ago
  • Elna Geringer Ek stem 100% saam met Hennie. Dis puik gedoen Jan
    7 hours ago
  • Hennie Cronjé Hierdie is 'n skitterende foto - topklas! In alle opsigte is dit baie goed uitgevoer en verwerk. Die komposisie is ook baie goed. Baie geluk met nog 'n uitstekende foto!
    8 hours ago
Jan Jordaan posted a photo
11 hours ago
  • HERMAN Baie mooi
    9 minutes ago
  • Tina le Grange Jan die swart en wit met uitstekende kontras en liggie in die ogie is puik!
    2 hours ago
  • Liz Baie besonders en n wenner vir my!
    6 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig - iets besonders! Die lig op die voël is wonderlik en bring besonder mooi effekte en kontraste uit. Die ogie wat goed wys is belangrik as fokuspunt. Verder is die halo om die vlerk en die mooi vere van die stert besondere aspekte van die…
    8 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
Hierdie swamme is redelik algemeen en maak altyd sterk indruk. Hier het ek 'n swart doek agter geplaas weens 'n lastige natuurlike agtergrond.Ons toertjie na Lesotho die afgelope naweek het baie goed afgeloop. Die tyd het ons egter ingehaal en…
11 hours ago
  • HERMAN Die swam staan baie mooi uit teen die agtergrond
    12 minutes ago
  • Tina le Grange Skitterend Hennie - alles werk pragtig saam. Dankie vir jou Lesotho-inligting.
    2 hours ago
  • Liz Dit maak n prag foto en vang oog dadelik
    6 hours ago
  • Elna Geringer Die rak swamme maak baie mooi foto's. BGG Hennie
    7 hours ago
Johan Ayres posted a photo
Ek ken 'n "Drive Through" by 'n kitskos restaurant, maar hierdie lyk vir my soos "Fly Through."
20 hours ago
  • HERMAN Baie mooi
    11 minutes ago
  • Liz Ek het ook hope pret om die bytjies af te neem. Die shot is great!
    6 hours ago
  • Hennie Cronjé Ja, jy is reg met jou opmerking. Dis werklik 'n pragfoto! Ek hou veral van die by se versigtige aanraking van die plant en sy vlerkies. Dis regtig baie mooi en goed uitgevoer.
    11 hours ago
JJ posted a photo
Hier het hy aan die blommetjie van die Lavenderbos vasgebyt.
23 hours ago
  • Liz Bye is pret om af te neem. Detail is pragtig vasgevang,
    6 hours ago
  • Elna Geringer Beide die bytjie foto's is pragtig JJ. Ek haal my hoed af vir julle wat die makro vs insekte so perfek doen
    7 hours ago
  • Hennie Cronjé Hierdie agtergrond is veel beter as in jou ander foto, aangesien die nie so sterk aandag trek nie en meer natuurlik lyk. Dis 'n pragtige foto. Die detail, kleure en skerpte maak indruk. Ook 'n goeie komposisie met goeie eenvoud en kontras. Baie mooi!
    11 hours ago
  • Johan Ayres Net so pragtige en skitterene foto. Weereens pragtig skerp. Ek hou van die lavender se kleur wat in die oog herhaal en ook tot 'n mindere mate in die agtergrond. Alles werk hier pragtig saam vir 'n foto waarop jy regtig trots kan wees.
    21 hours ago
JJ posted a photo
Ek verstaan hulle byt so vas en slaap so.Foto's wat ek in Maart geneem het, en nou eers weer verwerk het.  Hierdie een het aan die stammetjie vasgebyt.
23 hours ago
  • HERMAN Mooi skerp met pragtige detail
    14 minutes ago
  • Liz Uitstekende foto
    6 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig! In alle opsigte is hierdie foto baie goed uitgevoer, met 'n goeie komposisie. Die agtergrond is nie te waffers nie - 'n ligte groenerigheid sou beter gewerk het. Maar dit is ten spyte daarvan 'n baie mooi en goeie foto!
    12 hours ago
  • Johan Ayres Super superskerp met pragtige kleure en uitsonderlike detail. Ek hou van die eenvoud en die diagonale komposie.
    21 hours ago
  • Tina le Grange JJ hierdie treffende foto herinner my aan ons, ook treffende Sondag-boodskap oor bye; skitterend in geheel.
    22 hours ago
Tina le Grange posted a photo
17/11/21 in 13:05  (ongelukkig op die middag)  1/125 sek  Fokale lengte 22.3mm  f/4.0  ISO:100Die agtergrond hier is 'n geverfde muur.Baie dankie vir julle kommentaar by die see-voëljie - JJ dankie vir jou wenk om die uit-fokus korrek te kloon met…
yesterday
  • Elna Geringer Mooi gedoen Tina. Jy moet dalk net vir eksperiment onthalwe die agter grond swart maak en kyk hoe vertoon die blommetjie dan
    7 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Hierdie foto is baie goed uitgevoer, maar 'n donkerder agtergrond (soos swart) sou waarskynlik beter gewerk het. Daar is niks met hierdie agtergrond verkeerd nie, maar die kontras tussen voor- en agtergrond is aan die lae kant. Andersinds…
    12 hours ago
  • Liz Wow dis great 😊 kleur en druppels wow 🤩
    21 hours ago
Jan Jordaan posted a photo
yesterday
  • Elna Geringer Baie goeie aksie gekry Jan
    7 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Mooi skerp met goeie beligting. Die detail in die swart is goed sigbaar. Baie mooi eenvoud en kontras. Goed gedoen!
    12 hours ago
  • Liz Uitstekende foto. Aksie en fokus great 😊
    21 hours ago
  • Johan Ayres Jy is lief vir hierdie tipe foto's en jy voer hulle met onderskeiding uit. Sjoe, hierdie een is pragtig met baie mooi kleure en kontras. Jy het skitterend gedoen met die detail in die swart.
    21 hours ago
  • Tina le Grange Skitterend Jan; veels geluk!! Gebruik jy in so 'n geval jou kamera se skerm of deur die oog?
    22 hours ago
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html