Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Die wat St Lucia ken sal weet dat daar meer seekoei as vis in die meer is, wel amper. Die Nsumo Pan in die uMkhuze Wildtuin word gevoed deur die St Lucia meer en is ook propvol van die ou grotes
Canon 60SX HS Powershot |
Brandpuntafstand : 247 mm |
Tyd 1/320 sek |
f/6.5 |
ISO320 |
Auto Mode |
Comments