FVH_Gesondheid

FVH_Gesondheid

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Aktiwiteit

JOHAN DE BEER posted a photo
'n Laatmiddagtoneel op 'n gasteplaas in Sossusvlei omgewing
25 minutes ago
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit.  Die foto gaan dalk nie byval by almal vind nie maar ek het hier iest “anders” probeer.Canon 7D MK I : Canon 18-200 mm lensBrandpuntafstand : 39 mmTyd 1/30 sekf/8ISO 100AV Mode
1 hour ago
Huey Geringer posted a photo
Gister se Huiswerk
1 hour ago
Hennie Cronjé posted a photo
Dis om die wa te bestyg.
4 hours ago
  • Elna Geringer Die detail wat daar in hierdie ou juweel is, is net so besonders. Dankie dat jy met ons dit deel Hennie
    1 hour ago
Johan Ayres posted a photo
Die swart "verbrande hout" in die voorgrond is stokkies wat in die water van die waterfonteintjie gelê het. Ek het besluit om dit in die foto te los aangesien dit vir my iets interessant tot die foto bydra en sommer 'n titel verskaf ook.
15 hours ago
  • Elna Geringer Dit lyk nogal od die outjie nuwe lewe in die verbrande hout wil blaas. Lieflik Johan
    1 hour ago
  • Hennie Cronjé Ook 'n skitterende foto met pragtige detail en kleure. Die komposisie en agtergrond is ook baie goed. Baie mooi!
    4 hours ago
Pine posted a photo
Hierdie is die laaste foto van die reeksie, dankie vir al die kommentare daarop.
17 hours ago
  • Elna Geringer Jy was super gelukkig met die reeks Pine en dankie dat jy met ons deel
    1 hour ago
  • Johan Ayres Jy sluit jou interessante reeksie af met nog 'n uitstekende foto Pine. Baie dankie.
    15 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Baie dankie vir hierdie reeksie. Jy het dit uitstekend gefotografeer ten spyte van my kommentaar. Ek het dit baie geniet.
    17 hours ago
Magda van der Merwe posted a photo
Dis die wyfie, sy is so pragtig en het haar gekry in my tuinin Port Edward.Dankie vir almal se kommentare waardeer dit baie.
19 hours ago
  • JOHAN DE BEER Mooi foto en gelukkig om hom te kry
    22 minutes ago
  • Elna Geringer Sy is pragtig Magda en nou weet osn hulle kom hier voor. Ek stem saam met Hennie, hahahahaha jy het huis werk gekry en jy is so gek oor die "clone tool"
    1 hour ago
  • Hennie Cronjé Ek het nog nooit hiervan gehoor nie. Dit is werklik 'n pragtige voël. Hoewel die foto pragtig is en ook goed uitgevoer is, pla iets my hier. Om die pootjie is 'n donker halo en as ek verder kyk, sien ek iets daarvan bokant sy rug (teen die helder…
    17 hours ago
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit.  Nee Hennie, hierdie is die aanleg naby SaldanhabaaiSommer net eendag met my selfoon gespeel en die hoop wingerdhout afgeneemSamsung  J7 Prime Sel FoonBrandpuntafstand : 3.60 mmTyd…
22 hours ago
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Hennie, jy is heeltemal reg met die rivier as inleiding. Dit is die Tugelarivier en glo my, as die kante nie so baie toe gegroei was nie, sou Elna beslis in die middel van die rivier gaan…
22 hours ago
  • Hennie Cronjé Ek sien die rivier hier vaagweg deur die lang grasse, met die vrou wat haar voet hier neersit .... Die komposisie is uitstekend en die fokus mooi skerp regdeur. Hoewel die beligting goed is, kom die foto "vaal" voor met lae kontras. Ek dink julle…
    17 hours ago
  • Magda van der Merwe Baie mooi foto Huey
    19 hours ago
Gerrie Lambrechts posted a photo
yesterday
  • Hennie Cronjé Dis pragtig en ook baie goed uitgevoer. Mooi kleure met sterk kontraste en skerp fokus. Mooi!
    17 hours ago
  • Magda van der Merwe Gerrie dis n pragtige foto
    19 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
yesterday
  • Johan Ayres Van die geheelbeeld na al hoe meer detail. Ook interessant en baie goed gefotografeer.
    15 hours ago
  • Magda van der Merwe Pragtig Hennie
    19 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Pragtige foto met mooi skerp fokus. Ek wonder hoekom sou die boere die patroon gekies het, lyk vir my Oosters.
    yesterday
JJ posted a photo
Tyd was bietjie teen my die laaste ruk, maar dit is lekker om na almal se foto's te kan kyk. Ek hoop om die komende weke meer te plaas- julle kommentare is altyd baie leersaam!
yesterday
  • Johan Ayres Pragtig, die wit en swart werk goed.
    15 hours ago
  • Hennie Cronjé Die verwerking hier is topklas met uitstekende kontraste. Dit maak hierdie foto baie suksesvol, saam met die onderwerp. Baie goed gedoen - ek hou baie hiervan.
    yesterday
Zenobia Geldenhuys posted a photo
yesterday
  • Gerrie Lambrechts So mooi.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Pragtig! Dis uitstekend uitgevoer met 'n goeie komposisie en mooi ryk kleure. Die panorama effek is baie suksesvol. Mooi!
    yesterday
  • Pine Sjoe wat ń pragtige sonsak foto met baie mooi kleure en hope atmosfeer.
    yesterday
Johan Ayres posted a photo
Die foto se detail illustreer weereens my liefde vir makro. Dit lyk asof hierdie outjie sy tongetjie met twee klein handjies vashou.
yesterday
  • Hennie Cronjé Skitterend, absoluut skitterend! Hierdie is makro-werk uit die boonste rakke, in alle opsigte. Baie geluk met hierdie foto - dit is werklik iets besonders.
    yesterday
  • Pine Skitterend geneem en verwerk Johan!!! Jy gaan hierdie superskerp fokus, ongelooflike detail, pragtige kleure, goeie komposisie en puik agtergrond nie maklik verbeter nie. Baie geluk met hierdie een.
    yesterday
Pine posted a photo
Hierdie is my voorlaaste foto van hierdie reeksie, môre word die insluk foto gelaai. Hierdie foto het ń paar verskille as mens dit met die foto van gister vergelyk. Hennie het gevoel dat dit gister effens onderbelig was. Die lig op die voël is…
yesterday
  • Magda van der Merwe Lieflike foto Pine
    19 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Mooi gevang Pine.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Dis interessant om gister en vandag se foto's te vergelyk. Hierdie een is vir my beter, maar ek stem saam die lug en ook die insek is bietjie te lig. Die voël is reg. Dit bring ons by 'n probleem wat dikwels in fotografie opduik: selektiewe…
    yesterday
  • Johan Ayres Die detail in jou foto is skitterend, die hele reeks. Hierdie foto is ook pragtig skerp. Uit 'n redigeringsoogpunt (die bietjie onderbeligting van die vorige foto) dink ek die antwoord is om slegs die voël en die sprinkaan met die dodge tool liggies…
    yesterday
Hennie Cronjé posted a photo
yesterday
  • Magda van der Merwe So pragtig
    19 hours ago
  • Johan Ayres Kleurvol. Weereens baie interessante detail.
    yesterday
  • Pine Pragtige foto van die primitiewe remskoen Hennie.
    yesterday
  • Gerrie Lambrechts Pragtige skerp foto met baie goeie plasing vd blokke. Was darem seker maar swaar om ook saam te sleep.
    yesterday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html