Fyn orgidee; 2/10/2020 om 18:07

Hier is ek OOP vir kommentaar - by uitsondering dat ek so tipe foto neem.

Riaan, ek glo jy sal kan help met die naam.

Ons buurman het dit gepluk in sy tuin en gevra ek moet dit afneem. Ek het my kamera gestel op die kamera se "SCENE Close-up".

Nikon CoolPix P900; 1/250 sek; Fokale lengte 17.0mm; f/4.0; ISO-800

Ek het my rekenaar se skerm as agtergrond gebruik

Baie dankie vir julle kommentaar by gister se spinnekoppie en Riaan, veral vir jou goeie inligting.

Hennie baie dankie vir die inligting oor die klein reflekteerder wat jy verduidelik en aanbeveel het.

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Aktiwiteit

JJ posted photos
16 minutes ago
Pine posted a photo
43 minutes ago
  • Hennie Cronjé 'n Skitterende foto! Dis pragtig en ook baie goed uitgevoer. Mooi!
    32 minutes ago
Gerrie Lambrechts posted a photo
Moes ek iewers afsny?
1 hour ago
  • Gerrie Lambrechts Dankie Hennie
    16 minutes ago
  • Hennie Cronjé Hierdie foto sou ek in die kategorie van abastrak plaas. Dis 'n goeie komposisie met die herhaling en goeie kontras. Die ligte muur regs vorm 'n interessante agtergrond. Baie mooi!
    33 minutes ago
Ingrid Louw posted a photo
6 hours ago
  • Hennie Cronjé 'n Kunsfoto - pragtig! Hier is tekstuur binne tekstuur. baie interessant en ook baie goed uitgevoer. Mooi!
    35 minutes ago
JOHAN DE BEER posted a photo
'n Laatmiddagtoneel op 'n gasteplaas in Sossusvlei omgewing
7 hours ago
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit.  Die foto gaan dalk nie byval by almal vind nie maar ek het hier iest “anders” probeer.Canon 7D MK I : Canon 18-200 mm lensBrandpuntafstand : 39 mmTyd 1/30 sekf/8ISO 100AV Mode
8 hours ago
  • Hennie Cronjé "Iets anders" het jy beslis probeer! Die blaar regs onder is uitstekend gefotografeer en werklik pragtig. Die agtergrond is bietjie te helder en trek te sterk aandag. Ek vind jou poging egter baie interessant.
    37 minutes ago
  • Gerrie Lambrechts Om eerlik te wees net die blaar alleen is vir my pragtig met goeie plasing en besondere kleure.
    2 hours ago
Huey Geringer posted a photo
Gister se Huiswerk
8 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
Dis om die wa te bestyg.
11 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Hennie ek sou nooit kon dink om dit so af te neem nie. Baie dankie vir jou voorbeelde en pragtige skerp foto;s.
    2 hours ago
  • Elna Geringer Die detail wat daar in hierdie ou juweel is, is net so besonders. Dankie dat jy met ons dit deel Hennie
    7 hours ago
Johan Ayres posted a photo
Die swart "verbrande hout" in die voorgrond is stokkies wat in die water van die waterfonteintjie gelê het. Ek het besluit om dit in die foto te los aangesien dit vir my iets interessant tot die foto bydra en sommer 'n titel verskaf ook.
22 hours ago
  • Pine Nog n briljante superskerp foto Johan! Ek dink die bytjie domineer en nie die verbrande hout, wat jou titel is nie. Dit bly egter n pragfoto met puik detail
    35 minutes ago
  • Gerrie Lambrechts Puik foto.
    2 hours ago
  • Elna Geringer Dit lyk nogal od die outjie nuwe lewe in die verbrande hout wil blaas. Lieflik Johan
    7 hours ago
  • Hennie Cronjé Ook 'n skitterende foto met pragtige detail en kleure. Die komposisie en agtergrond is ook baie goed. Baie mooi!
    11 hours ago
Pine posted a photo
Hierdie is die laaste foto van die reeksie, dankie vir al die kommentare daarop.
yesterday
  • Gerrie Lambrechts Daar gaan hy. Puik foto met besondere skerp fokus. Jy kon dalk links nog so ietsie afsny.
    2 hours ago
  • Elna Geringer Jy was super gelukkig met die reeks Pine en dankie dat jy met ons deel
    7 hours ago
  • Johan Ayres Jy sluit jou interessante reeksie af met nog 'n uitstekende foto Pine. Baie dankie.
    21 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Baie dankie vir hierdie reeksie. Jy het dit uitstekend gefotografeer ten spyte van my kommentaar. Ek het dit baie geniet.
    yesterday
Magda van der Merwe posted a photo
Dis die wyfie, sy is so pragtig en het haar gekry in my tuinin Port Edward.Dankie vir almal se kommentare waardeer dit baie.
yesterday
  • Gerrie Lambrechts Baie mooi geneem.
    2 hours ago
  • JOHAN DE BEER Mooi foto en gelukkig om hom te kry
    6 hours ago
  • Elna Geringer Sy is pragtig Magda en nou weet osn hulle kom hier voor. Ek stem saam met Hennie, hahahahaha jy het huis werk gekry en jy is so gek oor die "clone tool"
    7 hours ago
  • Hennie Cronjé Ek het nog nooit hiervan gehoor nie. Dit is werklik 'n pragtige voël. Hoewel die foto pragtig is en ook goed uitgevoer is, pla iets my hier. Om die pootjie is 'n donker halo en as ek verder kyk, sien ek iets daarvan bokant sy rug (teen die helder…
    yesterday
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit.  Nee Hennie, hierdie is die aanleg naby SaldanhabaaiSommer net eendag met my selfoon gespeel en die hoop wingerdhout afgeneemSamsung  J7 Prime Sel FoonBrandpuntafstand : 3.60 mmTyd…
yesterday
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Hennie, jy is heeltemal reg met die rivier as inleiding. Dit is die Tugelarivier en glo my, as die kante nie so baie toe gegroei was nie, sou Elna beslis in die middel van die rivier gaan…
yesterday
  • Hennie Cronjé Ek sien die rivier hier vaagweg deur die lang grasse, met die vrou wat haar voet hier neersit .... Die komposisie is uitstekend en die fokus mooi skerp regdeur. Hoewel die beligting goed is, kom die foto "vaal" voor met lae kontras. Ek dink julle…
    yesterday
  • Magda van der Merwe Baie mooi foto Huey
    yesterday
Gerrie Lambrechts posted a photo
yesterday
Hennie Cronjé posted a photo
yesterday
  • Johan Ayres Van die geheelbeeld na al hoe meer detail. Ook interessant en baie goed gefotografeer.
    21 hours ago
  • Magda van der Merwe Pragtig Hennie
    yesterday
  • Gerrie Lambrechts Pragtige foto met mooi skerp fokus. Ek wonder hoekom sou die boere die patroon gekies het, lyk vir my Oosters.
    yesterday
JJ posted a photo
Tyd was bietjie teen my die laaste ruk, maar dit is lekker om na almal se foto's te kan kyk. Ek hoop om die komende weke meer te plaas- julle kommentare is altyd baie leersaam!
yesterday
  • Johan Ayres Pragtig, die wit en swart werk goed.
    21 hours ago
  • Hennie Cronjé Die verwerking hier is topklas met uitstekende kontraste. Dit maak hierdie foto baie suksesvol, saam met die onderwerp. Baie goed gedoen - ek hou baie hiervan.
    yesterday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html