Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Gister se Hibiskus nadat Editor dit onder hande geneem het.
Editor: die foto se fokus en detail is van so aard dat ek nie daaraan wou peuter nie’ Ek het net die “Blurred Frame action” van PanosFX gebruik
Comments