Geel Iris

Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Geel Iris in die tuine van Dunkeld Estate

 

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 47.33 mm
Tyd 1/100 sek
f/5.6
ISO 800
Auto Mode
Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Pragtige makro. Die Iris is mooi skerp en vertoon pragtig teen die goed geblurde agtergrond. Jy kan baie tevrede wees met hierdie makro foto.
  • Dis pragtig! Mooi kleure met goeie eenvoud. Die fokus is ook mooi skerp. Daar is bietjie van 'n halo om die blom (in geel) en die stingel (in groen). Ek vemoed dit het gekom agv die agtergrond wat geblur is op die rekenaar. As mens te na aan die blom en stingel kom, trek dit piksels oor en ontstaan die halo. Daar is twee meniere om dit te oorkom. Die eerste is om met 'n baie klein brush te werk wanneer jy te naby aan die objekte kom, maar steeds moet mens nie te naby kom nie. Die tweede is om die blom met die stingel te selekteer. Dan moet jy die blom wegvat voor jy die agtergrond blur. Dit word met die clone stamp tool gedoen. Dan bestaan die hele foto net uit agtergrond. Daarna paste jy die blom terug en skuif dit reg in posisie. Bietjie omslagtig, maar dit werk goed. Die voorwaarde is net dat die hoofobjek skerp randte moet hê sodat jy die effektief kan selekteer. Welkom terug!!!
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Carol van Aswegen posted photos
1 hour ago
Johan Ayres posted a photo
Hierdie blommetjie is so groot soos my duimnael.Ek sien dat daar deesdae nie baie aktiwiteit op Fotoskool is nie en ek is bekommerd dat met die inkrimping van ledetal die webwerf gaan doodloop omdat die organiseerders dit dalk eersdaags as nie…
3 hours ago
Claudi Lourens posted a photo
4 hours ago
Elna Geringer posted a photo
Liewe Klasmaats, waar begin ek vandag???? So swart as wat die 2 swane in die foto is, so swart is my hart. Josef het my in Februarie 2014 aan Fotoskool bekend gestel en ek het sommer dadelik aangesluit. 'n Paar maande later het ek vir die kursus…
11 hours ago
Chellé-Mari Snyman, Ben Loubser, Riaan de Klerk and 1 more joined Fotoskool
yesterday
JJ posted a photo
Terwyl ek koffie geniet het, het die vlieg suiker kom optel wat geval het.  
yesterday
  • Johan Ayres Skitterend JJ. Superskerp met pragtige sybeligting.
    3 hours ago
  • HERMAN Mooi detail op die gesig,suiker lyk soos 'n" rots" wat hy optel.
    yesterday
HERMAN posted a photo
Soos Johan noem hier is baie geluk betrokke,maar ek het die hele middag tyd gehad.Stellings dieselfde as vorige foto.
yesterday
  • Johan Ayres Herman, jou vorige foto was skitterend. Hierdie een is briljant! Baie geluk. En nee, ek het nie bedoel daar is 'n groot mate van geluk betrokke nie, ek het net bedoel jy moes seker 100de foto's geneem het om uiteindelik by hierdie een uit te kom, en…
    3 hours ago
Johan Ayres posted a photo
Sunday
  • HERMAN Pragtige detail,staan mooi uit teen die agtergrond
    yesterday
HERMAN posted a photo
Weens die weer was buitewees nie moontlik nie.Bietjie met druppels en kleurstof gespeel.100mm  ISO100 1/100SEK  F2.8 FLITS
Sunday
  • Johan Ayres Skitterend, met hierdie foto moet jy geluk gewens word. Ek wonder jou hoeveelste probeerslag was hierdie, want dit sit nie in almal se broek om hierdie foto te neem nie. Die rooi doen baie vir die sukses van die foto. (Om jou vraag by my vorige foto…
    Sunday
Hennie Cronjé posted a photo
Ek dink hierdie is 'n "agt-dae-geneesbos". Ons sou môre na Nature's Valley vertrek het, maar vertrek vandag. Die rede is dat ons bang was hulle maak Gauteng se grense toe weens die virus. Ek sal nou 2 dae af wees van die lug, maar op NV sal ek darem…
Sunday
  • Johan Ayres Ook pragtige lig, net soos by jou vorige foto. Baie goeie kontras in kleur ook.
    Sunday
Hennie Cronjé posted a photo
Soos ek al verskeie kere gesê het: die gebruik van lig in fotografie is kern belangrik.
Saturday
  • Johan Ayres Inderdaad is lig die ster van die foto hier. Die sekondêre geel in die agtergrond bring iets kunstigs na die foto.
    Sunday
  • HERMAN Die lig maak hierdie foto.
    Saturday
JOHAN DE BEER posted a photo
Vygies in Namakwaland
Friday
  • Johan Ayres Baie mooi kleurvol en vrolik.
    Sunday
  • HERMAN mooi foto
    Saturday
  • Hennie Cronjé Pragtige vygies met mooi kleure en goeie beligting. Ook 'n goeie komposisie met die lyn wat hulle vorm. Die agtergrond is wel besig, maar dis hoe hulle groei. Baie mooi!
    Saturday
Johan Ayres posted a photo
Friday
  • HERMAN Baie mooi.Het jy net die makrolens gebruik?
    Saturday
  • Hennie Cronjé Hoe jy dit reggekry het, weet ek nie, maar dis iets baie, baie besonders. Treffende eenvoud met daardie ietsie wat mens aan die raai sit. Baie goed gedoen - dit is pragtig!
    Saturday
Hennie Cronjé posted a photo
Ook in die Sederberge. Ons is terug uit Mabalingwe en het dit baie geniet, danksy 'n goeie vriend wat n uitstekende voëlkenner is (Hattingh Basson). Ek sal nog vandag en môre foto's kan plaas voor ons Nature's Valley toe gaan. Vandaar sal ek darem…
Friday
  • HERMAN Stem saam met Johan
    Saturday
  • Johan Ayres 'n Klassieke foto en komposisie. Met hierdie foto kan niemand iets fout vind nie. Die subtiele lig onder op die groen deel van die plant is beskeie, maar as 'n mens mooi daarna kyk speel dit 'n redelik belangrike rol om daardie klein ietsie ekstra…
    Friday
JOHAN DE BEER posted a photo
Kampsbaai van Tafelberg af gesien
Thursday
  • Hennie Cronjé Die komposisie is baie goed en maak vir 'n treffende foto! Die midtones mag bietjie gelig word en blou mag ook bietjie te stek wees. Die fokus is egter baie mooi skerp en as geheel is dit 'n baie suksesvolle en mooi foto.
    Friday
  • HERMAN Baie mooi kleure,mooi foto
    Friday
  • Johan Ayres Die slim komposisie en goed versadigde kleure laat reg geskied aan hierdie pragtige stukkie kusgebied.
    Thursday
Carol van Aswegen posted a photo
Thursday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html