Geelvink en Rooivink bad lekker na die reën

Baie dankie vir die kommentaar by vorige foto.

Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Aktiwiteit

Pine commented on Jan Jordaan's photo
"PUIK gedoen Jan !!!"
1 hour ago
Johann Fouche commented on Jan Jordaan's photo
"Baie baie goed gedoen"
2 hours ago
Johann Fouche posted a photo
Wildehond met 'n effense vignette
2 hours ago
Johan Ayres commented on Jan Jordaan's photo
"Skitterend."
3 hours ago
Johan Ayres posted a photo
Sonder die perspektieffoto hier onder is hierdie net nog 'n foto van 'n vlinder, maar die perspektieffoto laat 'n mens die klein wonderwerkies van die natuur waardeer. Hierdie outjie is so groot soos my vingernael.
3 hours ago
  • Pine Briljant geneem Johan !!!
    1 hour ago
Pine posted a photo
Die outjie het in die bad beland en kon nie weer daar uitkom sonder hulp nie. In ruil vir my hulp moes hy vir n paar fotos poseer. Dit was nogal n uitdaging omdat die lyfie amper so klein soos n vuurhoudjie se kop is
4 hours ago
  • Johan Ayres Dit was 'n goeie ruiltransaksie wat aan jou 'n baie mooi foto besorg het. Dit is baie duidelik waar sy naam vandaan kom.
    3 hours ago
Helena Dorathea Moulder posted a photo
Baie dankie dat julle my help en kommentaar lewer, en na my fotos loer... Hierdie pappegaatjies het my vir hele dag vermaak in die Hwange.... Stellings:  1/200 F/13  ISO 640.
4 hours ago
Gerrie Lambrechts posted a photo
27 Januarie 2021Eerste foto op nuwe blad. 
7 hours ago
Martie Venter commented on Jan Jordaan's photo
"Skitterend Jan!"
7 hours ago
Igno van Niekerk commented on Jan Jordaan's photo
"Jan - sal lekker wees as jy vir ander lede dalk meer kan vertel oor hoe jy hierdie foto's neem? Inderdaad uitstekend gedoen!"
8 hours ago
Hennie Cronjé commented on Jan Jordaan's photo
"Dis beter en ook pragtig! Hy lyk skerp en die kleure is ook beter. Baie mooi!"
9 hours ago
Johan Badenhorst, Hersia de Jager, Martinette van der Westhuysen and 4 more joined Fotoskool
9 hours ago
Josef Steyn commented on Jan Jordaan's photo
"Wonderlike makro Jan. Topklas."
11 hours ago
Josef Steyn posted a photo
Soms pluk die wind die skieërs sommer hoog uit die water uit en vlieg hulle nogal ver. Ek glo dat daar dan woes toutjies getrek word om te keer dat hulle nie dalk in Mosselbaai land nie!!
11 hours ago
  • Pine Aksie PUIK vasgevang Josef !!!
    1 hour ago
  • Johan Ayres 'n Uitstekende aksiefoto.
    3 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Netjies geplaas en mooi
    skerp foto geneem.
    7 hours ago
  • Igno van Niekerk Josef, ek hou baie van die derdes - 1) die tou in boonste derde, 2) die akrobaat in die middelste derde, en 3) Stilbaai in die onderste derde. Elke deel vertel iets - soos 'n goeie storie: (tou = konteks, akrobaat = protagonis in aksie, Stilbaai =…
    8 hours ago
  • Hennie Cronjé SJoe!!! Die akrobaat van Stilbaai! Dis uitstekend gefotografeer - baie geluk hiermee! Perfek gedoen.
    9 hours ago
  • Tersia Weitsz Dis 'n pragtige skoot van die aksie en die insluiting van die agtergrond en die blou lug gee perspektief van hoe hoog hulle uit die water gelig word
    10 hours ago
Tina le Grange commented on Jan Jordaan's photo
"Jan hierdie een se fokus is puik, goeie kleurversadiging, eenvoud en komposisie."
12 hours ago
Tersia Weitsz posted a photo
Mot
Die mot op my wasgoed gekry en kamera gegryp.  Shooting Mode Aperture-Priority AETv( Shutter Speed ) 1/200Av( Aperture Value ) 6.3Lens TAMRON 18-400mm F/3.5-6.3 Di II VC HLD B028Focal Length 227.0mm
14 hours ago
  • Igno van Niekerk Hallo Tersia, ek val graag by Hennie in, kry daai swart doek, en mik vir selfs 'n skerper foto; maar moenie ophou om jou kamera te "gryp" nie :-). Vir my werk sulke insek en dierefoto's veral as die omgewing minder "mensgemaak" is. Sou dalk kon werk…
    8 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis 'n baie besondere en seker skaars mot. Jammer jy het jou kamera "gegryp", want ongelukkig is die fotkus nie skerp nie. Die pers lap agter is ook lastig. Skaf gerus hierdie jaar vir jou 'n swart doek aan .....
    9 hours ago
  • Josef Steyn Wat 'n pragtige mot. Die moeite werd om na die kamera te gryp.
    11 hours ago
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html