Oudhede

Het die foto verander na wit en swart.

Kearsney Manor gaste huis waar ek saam met Elna hulle oornag het.

Een van die slaapkamers.

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Hmmmmm, hierdie foto kort 'n spook............
  • Hier is pragtige oudhede in hierdie foto en hulle is mooi geranskik (geplaas) in die foto. Jou idee om dit na wit en swart te verander was reg. Selfs sepia sal hier goed doen. By albei is die geheim kontras. Daar moet 'n variasie wees van spierwit tot pikswart (natuurlik met uitsonderings hier en daar). Benewens die wit en swart het jy ook een of ander filter of "overlay" gebruik om oudheid verder uit te bring. Dis baie mooi. Die enigste probleem met hierdie foto is dat die kontras te laag is. Donker is goed genoeg, maar lig kort nog bietjie woema. Die kan mens in Levels met die regterkantse slider doen. Die weerkaatsing van lig op die kas in die middel moet egter nie verhelder word nie, want dan gaan dit baie onnatuurlik lyk. Mens sal Levels se effek daar met 'n masker moet elimineer.
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Elna Geringer posted a photo
Baie dankie Herman, Pine, Hennie en Liz dat julle moeite gedoen het om by my foto te vertoef, ek waardeer dit. Hier is nog ‘n “Twirl” waar ek net een Smeerwortel blom gebruik het. 
1 hour ago
  • Hennie Cronjé Skitterend! Dis regtig uitstekend gedoen en pragtig! 'n Besondere kunswerk. Baie geluk hiermee!
    5 minutes ago
  • Liz N wenner Elna. Baie goed uitgevoer 😊
    11 minutes ago
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie Johan, Pine en Hennie wat by my foto vertoef het, ek waardeer dit.  Dunkeld Estate is naby Dullstroom en ons eerste sonopkoms daar het so gelyk………Canon 60SX HS PowershotBrandpuntafstand : 18.81 mmTyd 1/60 sekf/5.0ISO 640Auto ModePin Light
1 hour ago
  • Hennie Cronjé Dis 'n pragtige silhoeët! Alles is net reg gedoen - fokus, beligting en komposisie. Maar waarmee ek jou moet gelukwens is dat jy op hierdie oggend, toe daar "niks" in die lug was nie, 'n baie mooi en suksesvolle foto gemaak het. Baie mooi!
    6 minutes ago
HERMAN posted a photo
Hierdie al 'n paar keer probeer,sover my beste poging
4 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Dis 'n besondere kunswerk wat baie mooi vertoon. Baier mooi!
    8 minutes ago
  • Elna Geringer Dit is ook 'n tegniek wat ek glo 'n fotograaf lekker kan besig hou. Ek hou hiervan Herman
    1 hour ago
Hennie Cronjé posted a photo
Hierdie foto het ek met skuiffokus geneem. Drie foto's is geneem en telkens is daar 'n fraksie verder gefokus met 'n vlak velddiepte. Die drie foto's is met "stacking" op die rekenaar in Affinity Photo saamgevoeg. Die rede vir skuiffokus is om die…
5 hours ago
  • Elna Geringer Briljant gedoen Hennie. Skuiffokus is beslis iets om te gebruik as fokus regdeur die raam skerp moet wees
    1 hour ago
Jan Jordaan posted a photo
7 hours ago
  • Elna Geringer Puik gedoen Jan
    1 hour ago
  • HERMAN Baie mooi met die beweging op die vlerke
    4 hours ago
  • Hennie Cronjé Ook 'n uitstekende foto! Die kameraspoed was net reg om die by self skerp te kry, maar om beweging van die vlerke toe te laat. Dis baie goed gedoen. ASeker bietjie "panning" ook. Albei jou foto's is uitstekend, maar die ander een is die uitstaande…
    5 hours ago
Jan Jordaan posted a photo
7 hours ago
  • HERMAN Baie mooi skerp,die lig op die by en die kleure is pragtig
    4 hours ago
  • Hennie Cronjé Sjoe, dit is ongelooflik mooi en goed uitgevoer. Mens kan net kyk en kyk en so jou bewonder aan die wonderlike skepping waarin ons woon. Baie geluk met 'n skitterende foto!
    5 hours ago
Lourens posted a photo
Dis my eerste keer wat ek hierdie tipe fotografie doen. Terwyl ek die foto neem stap daar 'n tannie verby en vra, "Speel jy lekker" en ek was bitjie ontkant gevang, maar ek dink toe na die tyd dat, ja ek het lekker gespeel. Fotografie is lekker, van…
15 hours ago
  • Elna Geringer Ek moes lag kry Lourens, ek kan nogal die tannie se gesig voor my sien...............Puik gedoen en jy het voorwaar lekker gespeel. Hou aan daarmee
    1 hour ago
  • HERMAN Die "speel" het 'n baie mooi foto tot gevolg
    4 hours ago
  • Hennie Cronjé Uitstekend gedoen! Dis pragtig en in alle opsigte baie goed uitgevoer. Baie geluk hiermee!
    5 hours ago
  • Johan Ayres Skitterend, hierdie is iets heeltemal anders. Dit is baie waar wat jy skryf, daar is so baie genres in fotografie. Dit maak ons stokperdjie so interessant, altyd iets nuut wat 'n mens kan probeer.
    14 hours ago
Lourens posted a photo
15 hours ago
  • JOHAN DE BEER Baie mooi foto
    37 minutes ago
  • Elna Geringer 'n Baie unieke en goed beplande foto van 'n pragtige dier
    1 hour ago
  • HERMAN Baie mooi foto,staan mooi uit met die donker agtergrond
    4 hours ago
  • Pine Pragtig Lourens!
    14 hours ago
  • Johan Ayres 'n Skitterende foto met die kwagga wat baie mooi teenoor die agtergrond uitstaan.
    16 hours ago
  • Hennie Cronjé Sjoe, hierdie zebra kom baie sterk oor en maak indruk! Dis pragtig en baie goed uitgevoer. Mooi!
    17 hours ago
Lourens posted a photo
15 hours ago
  • JOHAN DE BEER Goed gedoen!
    36 minutes ago
  • Elna Geringer Sjoe............ek laaik wat ek ier sien Lourens. Stunning gedoen
    1 hour ago
  • HERMAN Baie mooi
    4 hours ago
  • Pine Weereens pragtig Lourens.
    14 hours ago
  • Johan Ayres Dieselfde resep as die kwagga foto met dieselfde uitstekende resultaat.
    16 hours ago
  • Hennie Cronjé Die lig op hierdie volstruis gee 'n pragtige effek. Dit laat die kop en nek baie mooi uitstaan. Die goed op 'n derde geplaas. Ook mooi skerp met goeie beligting. Pers mag 'n fraksie te stek wees. Met die onderste slider in die White balance aksie…
    17 hours ago
JOHAN DE BEER posted a photo
 Die blomme en landskap van Kirstenbosch
15 hours ago
  • Elna Geringer Stunning Johan. Die voorgrond en die lug gee goeie balans. BGG
    1 hour ago
  • HERMAN Mooi natuurfoto
    4 hours ago
  • Hennie Cronjé Ai, dis net te pragtig! Die komposisie is baie goed, met 'n mooi sterk voorgrond, 'n middelgrond en agtergrond. Daar is 'n mooi oorgang in lig van voor tot agter, met helder lig voor en 'n effens donkerte agter, met die middelgrond (bome) iets…
    5 hours ago
  • Johan Ayres 'n Pragtige natuurfoto. Daar is baie lae en diepte in die foto. Die geel horisontale blommelyn is vir my die sleutel tot die sukses van die foto.
    14 hours ago
  • Pine Die landskap en foto is baie baie mooi Johan.
    14 hours ago
Johan Ayres posted a photo
17 hours ago
  • HERMAN Uitstaande foto
    4 hours ago
  • Pine Pragtige foto van die dorstige outjie. Weereens superskerp en met mooi kleur. Ook ń puik komposisie. Puik gedoen Johan !
    14 hours ago
  • Hennie Cronjé Net soos Lourens se zebra, kom hierdie foto baie sterk oor en maak indruk! Dis 'n skitterende foto! Mens kan net kyk en kyk - jy word nie moeg nie. Baie mooi!
    17 hours ago
Pine posted a photo
19 hours ago
  • HERMAN Mooi skerp foto
    4 hours ago
  • Hennie Cronjé Jy het hom uitstekend gefotografeer met die borrel 'n welkome bonus. Dis pragtig!
    17 hours ago
  • Johan Ayres Pragtig, superskerp met baie mooi kleure. Die borrel verleen daardie iets ekstra aan die foto. My ma het my geleer jy mag nie borrels blaas as jy kougom kou nie.
    17 hours ago
Liz posted a photo
Walvisbaai lagoon. 
22 hours ago
  • JOHAN DE BEER Op jul merke,gereed...baie mooi
    36 minutes ago
  • Elna Geringer WOW Liz..............dis baie goed gedoen en die ritme pomp uit die foto uit. BGG
    1 hour ago
  • HERMAN Mooi foto
    4 hours ago
  • Pine Pragtige foto van die baie mooi voëls.
    14 hours ago
  • Hennie Cronjé Die drie in 'n ry is pragtig en die fioto is goed uitgevoer. Hulle is regtig spesiale voëls. Baie mooi!
    17 hours ago
Liz posted a photo
Dankie vir kommentare. 
22 hours ago
  • Pine Weereens pragtig met mooi indrukwekkende wolke
    14 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Alles is hier wonderlik in plek om werklik 'n baie mooi en goeie foto te maak. Mooi!
    17 hours ago
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie Hennie dat jy moeite gedoen het om by my foto vertoef, waardeer dit.  “Swirls, Twirls en Kaleidoscope” is ‘n heerlike genre o van gewone foto’s iets anders te maak. Die blomme waarmee ek het begin is diE 1ste foto en dan die "Twirl"…
22 hours ago
  • JOHAN DE BEER baie mooi ,ek wonder oook soos Herman oor hoe??
    18 minutes ago
  • HERMAN Hou hiervan,weet nie hoe jy dit doen nie.
    4 hours ago
  • Pine Puik verwerk om ń pragtige kunstige foto te skep. Baie goed gedoen Elna.
    14 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig! Werklik 'n uitstekende kunswerk. Dis abstrak en lekker om na te kyk. Dankie dat jy die oorspronklike foto ook gewys het. Mooi!
    17 hours ago
  • Liz Wow dis so creative and colorful!
    22 hours ago
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie Johan en Hennie wat by my foto vertoef het, ek waardeer dit.  Ek sal die Editor aansit om die zebra’s in S&W ook te doen. Die klein mannetjie is ons kngste kleinseun Dirkie en ten tye van die neem van die foto was hy 8 maande oud. Vandag…
22 hours ago
  • Pine Baie oulike foto goed uitgevoer Huey.
    14 hours ago
  • Johan Ayres 'n Pragtige en kostelike foto. Net so klein bietjie meer kontras.
    16 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Die komposisie is baie goed en die fokus mooi skerp. Die kontras kan dalk net bietjie verhoog word. Verder baie mooi!
    17 hours ago
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html