Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Hierdie Boskraai het ons vir ‘n hele paar dae besig gehou. Die ou was besig om nes te bou en hier, waar die foto geneem is, was sagte modder wat hy kom skep het met daardie vreeslike bek
Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 206 mm
Tyd 1/160 sek
f/6.3
ISO 400
Auto Mode
Skerp gemaak met [pin light]
Comments