Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Elna het by 5 verskillende mense gaan hulp soek en daar is 5 verskillende ID’s gegee. Die Ruiter ook gekry in die uMkhuze Wildtuin. Ons kies die Gewone Ruiter maar hoor graag of julle saam stem
LOL Hennie, dit het aan die Geringer’s behoort
Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 247 mm
Tyd 1/250 sek
f/6.5
ISO 200
Auto Mode
Comments