Groen sprinkaan

Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Ek hou van die agtergrond, baie mooi gedoen Johan
  • Dis 'n ongewone sprinkaan, wat jy baie mooi en goed gefotografeer het. Baie mooi skerp fokus. Die kleure is sag wat maak dat die kontras teenoor die agtergrond nie so sterk is nie. Daaraan kon jy niks doen nie.. Tegnies is die foto baie goed uitgevoer. Mooi!
  • Uitstekende foto van die snaakse springkaan Johan!! Superskerp fokus en puik detail op die oog en voelers veral as mens die foto vergroot. Alhoewel goed geblur trek die pienk kol regs bo bietjie aandag.
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Josef Steyn posted a photo
Daar is gereeld kunsuitstallings van plaaslike kunstenaars in Stilbaai en met so 'n uitstalling het ek die skilderye 'gezoom'. Dit was uiteraard uit die hand gedoen. Hierdie een is by f18,en ISO 125 gedoen en dit het 'n sluiterspoed van 1 sek.…
6 minutes ago
Ingrid Louw posted a photo
37 minutes ago
  • Hennie Cronjé Die hoek waaruit jy die foto geneem het, maak die foto baie interessant. Dis omdat ons normaalweg nie so na 'n blom kyk nie. Die foto is tegnies baie goed uitgevoer, met 'n goeie agtergrond wat goeie kontras verskaf. Baie mooi!
    20 minutes ago
Ingrid Louw posted a photo
37 minutes ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Die lig val baie mooi op die blomme. Verder is die foto ook baie goed uitgevoer betreffende fokus, beligting en kleure, asook agtergrond. Baie mooi!
    22 minutes ago
Johan Ayres posted a photo
As gevolg van die agtergrond het hierdie foto nie die sterk kontras van die vorige foto's nie, maar ek hou van haar parmantige houding. (Vir interessantheid, dit is beslis vroulike bidsprinkaan. En op die foto kan gesien word dat sy hoog swanger is.…
1 hour ago
  • Hennie Cronjé Parmantig is sy beslis! Dit lyk amper asof sy vir jou tong uitsteek. Baie goed gefotografeer. Ek hoop jy sal die bevalling kan fotografeer....
    23 minutes ago
Donald E Jacobs 2nd posted a photo
Op Hennie se voorstel om toneel donkerer te maak om meer drama en minder oor belig te wees
2 hours ago
  • Hennie Cronjé Dit het gewerk - baie dankie vir jou moeite. Nou is dit 'n pragtige foto met voldoende impak. Baie mooi!
    25 minutes ago
Donald E Jacobs 2nd posted a photo
2 hours ago
  • Hennie Cronjé Sjoe, maar dis erg - drama! Die foto is treffend en baie goed uitgevoer. Baie mooi!
    3 hours ago
  • Tersia Weitsz Die drama goed vasgevang, dit lyk erg! Goeie foto
    7 hours ago
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit.  Ek dink vele van die Skolers ken hierdie “Punt van Afrika” kaart………………Canon 7D MK II : Canon 18-200 mm lensBrandpuntafstand : 18 mmTyd 1/1600 sekf/8ISO 800Exp Bias : 0 StopAV Mode
3 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig - Meiringspoort? Die beligting is goed regdeur, met skerp fokus. Baie mooi!
    25 minutes ago
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Vandag is ook een van KNP se mooie geveerdesCanon 50SX HS PowershotBrandpuntafstand : 80.30 mmTyd 1/125 sekf/5.6ISO 160Auto Mode 
5 hours ago
  • Johan Ayres Pragtig kleurvol en baie mooi skerp.
    1 hour ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Baie goed uitgevoer, maar die beligting kan 'n fraksie laer kom. Verder baie mooi!
    3 hours ago
Gerrie Lambrechts posted a photo
6 hours ago
Tersia Weitsz posted a photo
Nog 'n rob wat kom groet
7 hours ago
  • Hennie Cronjé Hierdie een is beter as gister s'n. Beter eenvoud en die sterk diagonale lyn is goeie ontwerp. Moois skerp ook met goeie beligting. Mooi!
    3 hours ago
HERMAN posted a photo
1/250 sek,iso 100 100mm f2.8Eerste probeerslag
9 hours ago
  • Johan Ayres Ek sing saam in die koor van lof!
    1 hour ago
  • Hennie Cronjé Dis uitstekend gedoen! Die beligting was net reg en die komposisie is baie goed met skerp fokus. 'n Pragtige foto!
    3 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Goed geneem, ek het amper gedink dit is ’n vuurvliegie.
    6 hours ago
  • Tersia Weitsz Mooi fokus op die kooltjie, ek hou baie daarvan
    7 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
Hierdie is die saad van 'n rooierige gras in die berg. Ai, ek wens ek het 'n goeie kennis van grasse gehad. Hulle was só mooi daar in die Drakensberge.
23 hours ago
  • Tersia Weitsz Dis nou regtig mooi Hennie!
    7 hours ago
  • HERMAN Pragtige kleure
    10 hours ago
  • Johan Ayres Die foto is besig, maar tog pla dit nie. Die geheelbeeld maak sin en die foto is vrolik en kleurvol om na te kyk.
    19 hours ago
Tersia Weitsz posted a photo
yesterday
  • Hennie Cronjé Dis pragtig en goed uitgevoer. Ek hou van die zig-Zac lyn deur die foto. Pragtige, ryk kleure ook. Baie mooi!
    23 hours ago
Johan Ayres posted a photo
yesterday
  • Josef Steyn Kan ook deurgaan as 'n ballerina. Uitsonderlik!!
    13 seconds ago
  • Hennie Cronjé Kom ons sing saam! Hierdie foto se naam moet wees "Die dirigent"! Dis pragtig en uitstekend uitgevoer. Baie mooi!
    23 hours ago
  • Tersia Weitsz Die foto laat my aan orkes dirigent dink, puik Johan
    yesterday
Ingrid Louw posted a photo
yesterday
  • Gerrie Lambrechts Pragtig
    6 hours ago
  • Hennie Cronjé Ook pragtig! Dit neig na low key en die eenvoud is treffend. Mooi skerp met mooi lig op die blom en pragtige kleure. Baie mooi!
    23 hours ago
  • Tersia Weitsz Baie mooi gedoen en goeie agtergrond Ingrid, ek hou van geel kern wat net net wys
    yesterday
Ingrid Louw posted a photo
yesterday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html