Spatsel na bewerking.

Ek kan nie meer onthou wat my opstelling was nie. Ek het min moed gehad toe ek die foto (sien volgende foto) begin bewerk het. Soos ek voortgegaan het, het al hoe meer kleur na vore gekom. Ek het elke moontlike aksie in Lightroom wat kleur kan beïnvloed ingespan met die uiteindelike resultaat soos julle hom hier sien.  Ek het geen kleur kunsmatig bygevoeg nie.

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Skitterend, baie geluk.
  • Die effek wat jy gekry het, is ongelooflik! Werklik 'n pragtige foto. Om my vraag in die vorige foto te beantwoord: hier is dit duidelik die kombinasie van die kleursel en die effek van lig. Baie mooi!
This reply was deleted.

Aktiwiteit

JJ posted a photo
Hierdie ouens blom nou hier by ons.  (Geneem na sononder)
5 minutes ago
Magda van der Merwe posted a photo
Die Suid Kus se kosmos blommetjie. Groei oral langs die pad. 
6 hours ago
  • JJ Die geel blommie is baie mooi!
    5 minutes ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Baie mooi kleure met sterk kontras teenoor die agtergrond. Ook mooi skerp met goeie eenvoud. Baie mooi!
    4 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
11 hours ago
  • JJ Kenmerkende kring, mens kan hom nie mis nie. Pragtig!
    3 minutes ago
  • Magda van der Merwe Dis pragtig Hennie.
    6 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
11 hours ago
JJ commented on Liz's photo
"Nice een!"
yesterday
JJ posted a photo
Waar ons tuisgegaan het was hierdie gesiggie so aan die oostekant van die golfbaan, op een van die berge (as mens dit berge noem) 
yesterday
JJ posted a photo
Sommer so in die verbystap geneem.  Ek het nie die makrolens saamgedra nie, so dis nie so skerp nie.
yesterday
  • Magda van der Merwe Dit lyk vir my skerp JJ, pragtige foto
    6 hours ago
  • Hennie Cronjé Dit lyk vir my na sewejaartjies. Al 'n bietjie verweer, maar hulle vertoon mooi sterk teenoor die donkerder agtergrond. Lg is ook goed geblur. Baie mooi!
    yesterday
Hennie Cronjé commented on Liz's photo
"Ongelooflik en pragtig! Perfek gedoen en baie geluk hiermee."
yesterday
Magda van der Merwe posted a photo
Rooi blom in my tuin
yesterday
  • JJ Baie kunstig gedoen Magda!
    yesterday
  • Hennie Cronjé Pragtig! Amper 'n skildery! Baie mooi en uitstekend uitgevoer.
    yesterday
Magda van der Merwe commented on Liz's photo
"Pragtig"
yesterday
Magda van der Merwe commented on Liz's photo
"Ek stem dis n mooi storie foto"
yesterday
Magda van der Merwe commented on Liz's photo
"Pragtige foto en gogga. Nog nooit gsien nie."
yesterday
Tina le Grange posted a photo
Hier is 'n toneel vanuit die Kapel na buite.  Daarom het ek verander van kleur na wit en swart.   Veel meer besig.Die blomme wys dus nie die kleur nie - daar was die oggend 'n diens gewees.
yesterday
  • JJ Mooi plek, en foto's Tina!
    yesterday
  • Hennie Cronjé Dis pragtig! Die swart kruis vertoon sterk en oorheers die ietwat besige agtergrond. Jy het hier baie goed gedoen. Mooi!
    yesterday
  • Magda van der Merwe Tina dis n pragtige foto, mooi raak gesien en werk goed in S/W
    yesterday
Liz commented on Liz's photo
"Hennie wat nou? Josef kry dit oop. Ekt toe n ander foto gelaai ai toggie 🫣"
yesterday
Josef Steyn commented on Liz's photo
"Net so mooi Liz. Ek wens jou spoedige beterskap toe."
yesterday
Josef Steyn commented on Liz's photo
"Ek stem saam met Hennie en voel saam met jou."
yesterday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html