Dieselfde foto as gister s'n. Hier is die bokeh soos dit geneem is. Vir gister se foto, wat ook geplaas is, het ek die agtergrond aangepas.
Vergelyk die twee foto's, veral t.o.v. die bokeh en gee 'n mening oor die verskil.

You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Comments