How Time Flies??????

Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit.  Die stukkende horlosie is so sinoniem met tyd wat vir niemand wag nie…………….(Al die foto’s van die internet gelaai)

Dankie Hennie dat jy by gister se foto vertoef het

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • 'Time and tide waits for no man' Dis 'n goeie verwerking Elna, en soos Hennie sê, dit hou jou gedagtes besig. Ek het te min kennis rakende hierdie soort verwerkings, of kuns, om sinvolle opmerking te maak hieroor, so ek be-oordeel dit maar op wat ek van hou of nie - en ek hou van hierdie een! Goed gedoen!
  • Baie goed uitgevoer en ek hou hier van😊
  • Dis baie kreatief en goed uitgedink. Ook een van daardie prente wat jou gedagtes goed besig hou. Baie mooi!
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Jan Jordaan posted a photo
42 minutes ago
  • Hennie Cronjé 'n Pragtige low key foto met baie atmosfeer. Ook 'n goeie komposisie. Baie mooi!
    15 minutes ago
Jan Jordaan posted a photo
Bidsprinkaan of nantis 
42 minutes ago
  • Hennie Cronjé Jy het ongelooflike vergroting hier bewerstellig met pragtige detail, wat mooi skerp is. Ook gieie beligting met mooi kleure. Baie goed gedoen! Dis baie interessant.
    15 minutes ago
Johan Ayres posted a photo
11 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis nou iets besonders! Die twee wat so teenoor mekaar staan is iets wat mens nie aldag sien nie. Die foto is pragtig en uitstekend uitgevoer. Ek wonder wat suig hulle, want die skil lyk vir my intak. Ek verwonder my oor die druppeltjies. Jy het dit…
    17 minutes ago
Zenobia Geldenhuys posted a photo
12 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Die bome in die voorgrond was 'n goeie idee. Dit bring so iets anders in en gee'n voorgrond, teenoor die duine wat die agtergrond vorm. Die foto is ook baie goed uitgevoer. Mooi!
    19 minutes ago
  • Tina le Grange Zenobia hierdie is een van Sossusvlei se gewildste tonele; pragtig die groen grassies, droëbome en warm-kleur duine. Pragtig!
    12 hours ago
Zenobia Geldenhuys posted a photo
12 hours ago
  • Hennie Cronjé Die lig maak hierdie foto - dis pragtig! Ook 'n goeie komposisie met 'n mooi voor- en agtergrond, wat goeie diepte gee. Die fokus is mooi skerp van voor tot agter en die beligting en kleure is in die kol. Baie mooi!
    22 minutes ago
  • Tina le Grange Zenobia, werklik 'n pragtige wintertoneel en ek hou van die panorama-effek.
    12 hours ago
Tina le Grange posted a photo
Goeie dag liewe fotoskool-vriende;  allerbeste wense vir 'n gesonde en baie voorspoedige, virusvrye 2022  
14 hours ago
  • Hennie Cronjé Welkom terug! Dis lekker om jou weer tussen ons te hê. Hierdie abstrakte beeld is pragtig! Mooi gesien en baie goed gefotografeer!
    14 hours ago
Liz posted a photo
Die Swart op die ys is afkomstig van vuurspuwende berge se laws lank gelede. Die gletsers is besig om te smelt en Sal met tyd minder word en verdwyn. Die oorsaak global warming. 
19 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis 'n taamlike dramatiese toneel, wat jy goed gefotografeer het. Mens kan nie glo so 'n gletser is 'n soort lewende entiteit met beweging, skraping van die grond, ens. Jammer hulle smelt so weg.
    14 hours ago
Liz posted a photo
Ons het n twee ure hike oor die gletser gedoen. Baie glad en mens moet met gripons in die ys inskop al die pad. Die hike is gevaarlik maar ook opwindend en tiresome. Dankie vir die aangename besoeke! 
19 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig! 'n Goeie komposisie, skerp fokus, goeie beligting en mooi kleure. Dit moet 'n besondere ervaring wees om op 'n gletser te stap. Baie dankie hiervoor. Dit gee ons 'n kykien in 'n onbekende wêreld.
    14 hours ago
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie Herman, Pine, Hennie en Liz dat julle moeite gedoen het om by my foto te vertoef, ek waardeer dit. Hier is nog ‘n “Twirl” waar ek net een Smeerwortel blom gebruik het. 
21 hours ago
  • Hennie Cronjé Skitterend! Dis regtig uitstekend gedoen en pragtig! 'n Besondere kunswerk. Baie geluk hiermee!
    20 hours ago
  • Liz N wenner Elna. Baie goed uitgevoer 😊
    20 hours ago
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie Johan, Pine en Hennie wat by my foto vertoef het, ek waardeer dit.  Dunkeld Estate is naby Dullstroom en ons eerste sonopkoms daar het so gelyk………Canon 60SX HS PowershotBrandpuntafstand : 18.81 mmTyd 1/60 sekf/5.0ISO 640Auto ModePin Light
21 hours ago
  • Johan Ayres 'n Pragtige foto, vol gevoel en atmosfeer.
    10 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis 'n pragtige silhoeët! Alles is net reg gedoen - fokus, beligting en komposisie. Maar waarmee ek jou moet gelukwens is dat jy op hierdie oggend, toe daar "niks" in die lug was nie, 'n baie mooi en suksesvolle foto gemaak het. Baie mooi!
    20 hours ago
HERMAN posted a photo
Hierdie al 'n paar keer probeer,sover my beste poging
yesterday
  • Johan Ayres Puik, skitterend, ek het nie meer komplimente nie.
    10 hours ago
  • Liz Ever so creative. Uitstekend.
    19 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Dis 'n besondere kunswerk wat baie mooi vertoon. Baier mooi!
    20 hours ago
  • Elna Geringer Dit is ook 'n tegniek wat ek glo 'n fotograaf lekker kan besig hou. Ek hou hiervan Herman
    21 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
Hierdie foto het ek met skuiffokus geneem. Drie foto's is geneem en telkens is daar 'n fraksie verder gefokus met 'n vlak velddiepte. Die drie foto's is met "stacking" op die rekenaar in Affinity Photo saamgevoeg. Die rede vir skuiffokus is om die…
yesterday
  • Johan Ayres Natuurlik is jou foto by die kwaliteit foto's ingesluit. Jy maak ons net so trots om jou as mentor te hê. Baie geluk met 'n skitterende foto. Die foto is vol atmosfeer en baie kunstig. Die kwaliteit van lig speel soos altyd 'n belangrike rol in jou…
    10 hours ago
  • Tina le Grange Hennie, skitterend met die skerp fokus op die paddastoel; dankie vir jou verduideliking en jou kommentaar by my skadu-foto.
    12 hours ago
  • Elna Geringer Briljant gedoen Hennie. Skuiffokus is beslis iets om te gebruik as fokus regdeur die raam skerp moet wees
    21 hours ago
Jan Jordaan posted a photo
yesterday
  • Johan Ayres 'n Skitterende foto.
    11 hours ago
  • Elna Geringer Puik gedoen Jan
    21 hours ago
  • HERMAN Baie mooi met die beweging op die vlerke
    yesterday
  • Hennie Cronjé Ook 'n uitstekende foto! Die kameraspoed was net reg om die by self skerp te kry, maar om beweging van die vlerke toe te laat. Dis baie goed gedoen. ASeker bietjie "panning" ook. Albei jou foto's is uitstekend, maar die ander een is die uitstaande…
    yesterday
Jan Jordaan posted a photo
yesterday
  • Johan Ayres Pragtig in vlug met baie goeie beligting.
    11 hours ago
  • HERMAN Baie mooi skerp,die lig op die by en die kleure is pragtig
    yesterday
  • Hennie Cronjé Sjoe, dit is ongelooflik mooi en goed uitgevoer. Mens kan net kyk en kyk en so jou bewonder aan die wonderlike skepping waarin ons woon. Baie geluk met 'n skitterende foto!
    yesterday
Lourens posted a photo
Dis my eerste keer wat ek hierdie tipe fotografie doen. Terwyl ek die foto neem stap daar 'n tannie verby en vra, "Speel jy lekker" en ek was bitjie ontkant gevang, maar ek dink toe na die tyd dat, ja ek het lekker gespeel. Fotografie is lekker, van…
yesterday
  • Elna Geringer Ek moes lag kry Lourens, ek kan nogal die tannie se gesig voor my sien...............Puik gedoen en jy het voorwaar lekker gespeel. Hou aan daarmee
    21 hours ago
  • HERMAN Die "speel" het 'n baie mooi foto tot gevolg
    yesterday
  • Hennie Cronjé Uitstekend gedoen! Dis pragtig en in alle opsigte baie goed uitgevoer. Baie geluk hiermee!
    yesterday
  • Johan Ayres Skitterend, hierdie is iets heeltemal anders. Dit is baie waar wat jy skryf, daar is so baie genres in fotografie. Dit maak ons stokperdjie so interessant, altyd iets nuut wat 'n mens kan probeer.
    yesterday
Lourens posted a photo
yesterday
  • JOHAN DE BEER Baie mooi foto
    20 hours ago
  • Elna Geringer 'n Baie unieke en goed beplande foto van 'n pragtige dier
    21 hours ago
  • HERMAN Baie mooi foto,staan mooi uit met die donker agtergrond
    yesterday
  • Pine Pragtig Lourens!
    yesterday
  • Johan Ayres 'n Skitterende foto met die kwagga wat baie mooi teenoor die agtergrond uitstaan.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Sjoe, hierdie zebra kom baie sterk oor en maak indruk! Dis pragtig en baie goed uitgevoer. Mooi!
    yesterday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html