Die foto het Freek geneem. Op ons pad terug van Kokstad
die mense het iets gebrand, en die rook het so oor die pas gegaan.
Wat sy oog gevang het, was die rook so tussen die bome. Die bakkie voor het ek in gelos
want dit vertel die storie:--Rook tonnel
Comments