Beurtkrag!

Maandagaand, 'n pikdonker, perfekte, windstil en helder aand het twee van ons besluit om by ons mikrogolftoring te gaan sterretjies afneem. Dit was my heel eerste poging in hierdie veld. f4, ISO 5000, sluiter 20 sek. Advies van kenners in die gebied is welkom.

 

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Uitstekend, baie geluk. As dit jou eerste poging is, sien ek uit na die res.
  • Puik en Pragtig Josef!! Sal graag self ook nog so n foto wil probeer neem
  • Skitterend Josef.
  • Dis baie goed gedoen - geen kritiek nie! Die ISO kan bietjie laer wees en die sluiterspoed effe stadiger (1600 en 30sek), maar jou resultaat is só goed dat jy maar op jou verstellings kan aangaan. Baie mooi!
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Zenobia Geldenhuys posted a photo
2 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
5 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Pragtige skerp foto. Ek het so bietie opgelees oor die wa interessante geskiedenis. Ons moet die Monumente waardeer wat moeite doen om ook ons geskiedenis te bewaar..
    2 hours ago
Magda van der Merwe posted a photo
Ek het so deur die bome geneem, toe uit gesny en die foto's bymekaar gesit.Hibberdene
5 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Goed gedoen Magda.
    2 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis 'n pragtige kunswerk. Daar's niks verkeerd met hierdie foto, maar ek het die volgende gevoel hieroor. Die boot wat mik na die diep see spel vryheid uit, maar die donker raam rondom skep die gevoel van ingedruktheid en die teenoorgestelde van…
    5 hours ago
Gerrie Lambrechts posted a photo
Ek het probeer meet ek dink nie die spinnekoppie is groter as 7mm nie.  Ek weet ook nie wattersoort nie.  Dalk reënspinnekop.  Ek het die lens teen die muur  amper teen die spinnekoppie vas gedruk. Dit is die beste wat ek kon doen uit 30 foto's.
8 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Dankie Tina, Herman, Magda en Hennie.
    2 hours ago
  • Hennie Cronjé Hierdie foto het baie goed uitgekom met skerp fokus. Dis nie maklik om so 'n klein goggatjie skerp af te neem nie. Baie mooi - dis goed gedoen!
    5 hours ago
  • Magda van der Merwe Gerrie dis absoluut pragtig gedoen.
    5 hours ago
  • HERMAN Baie mooi skerp
    6 hours ago
  • Tina le Grange Veels geluk my sussie om so naby 'n spinnie af te neem; mooi skerp, staan mooi uit teen die agtergrond, goeie komposisie en beligting
    6 hours ago
Tina le Grange posted a photo
Nikon CoolPix P900  1/100 sek  Fokale lengte 17.0mm  f/8.0  ISO:200Baie dankie vir julle kommentaar by my olifant
21 hours ago
  • Magda van der Merwe Tina ek hou baie van jou foto dis pragtig. Mooi raak gesien.
    5 hours ago
  • Gerrie Lambrechts So iets trek altyd mens se aandag, pragtige foto, weerkaatsing is baie mooi skerp.
    8 hours ago
  • Hennie Cronjé ‘n Bui reën in die Karoo is altyd iets spesiaal en daarom verstaan ek hierdie foto. Dit laat my dink aan Laurika Rauch se liedjie van die boer wat dans in die Karoo (in die reën). Die gedagte wat jy gehad het, word goed oorgedra en die foto is ook…
    11 hours ago
  • Pine Goed waargeneem en ń goeie werkaatsing Tina.
    19 hours ago
JOHAN DE BEER posted a photo
Laatmiddag 'n paar jaar gelede in Walvisbaai
22 hours ago
  • Magda van der Merwe Baie mooi foto Johan
    5 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Mooi geneem met goeie aksie.
    8 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis ‘n besonder mooi foto van die flamink met mooi aksie wat goed vasgevang is. Rooi is net bietjie te sterk in hierdie foto. Met die witterige lyf behoort jy met die gryspunt regstelling ‘n verbetering te kan bewerkstellig. Verder is dit baie mooi.
    11 hours ago
  • Pine Pragtige aksiefoto met goeie fokus en mooi lig op die voël. Goeie oogkontak ook. Baie mooi Johan
    20 hours ago
Johan Ayres posted a photo
23 hours ago
  • HERMAN baie mooi foto,mooi detail
    10 hours ago
  • Hennie Cronjé Weer eens ‘n skitterende en werklik pragtige foto. Uitstekend uitgevoer in alle opsigte. ‘n Fees vir die oog en siel!
    11 hours ago
  • Pine Mooi eenvoud, superskerp, goeie detail en pragtige kleure met skerp kontras. Pragtige foto Johan.
    20 hours ago
  • JOHAN DE BEER Ai 'n pragtige foto en komposisie
    22 hours ago
Pine posted a photo
yesterday
  • Gerrie Lambrechts Darem reusagtige dier, pragtige skerp foto, mooi geneem.
    8 hours ago
  • Hennie Cronjé Wat ‘n reus! Dis ‘n pragtige foto wat die atmosfeer in die KNP goed oordra. Ook baie goed uitgevoer. Mooi!
    11 hours ago
  • Johan Ayres Pragtig skerp met die olifant in sy natuurlike omgewing en die groen takke wat 'n baie mooi natuurlike raam vorm.
    23 hours ago
Zenobia Geldenhuys posted a photo
yesterday
  • Magda van der Merwe Pragtige foto
    5 hours ago
  • Pine Pragtige foto met besondere mooi lig op die geboue
    20 hours ago
  • JOHAN DE BEER Puik foto
    22 hours ago
  • Hennie Cronjé Ek hoop jy vergroot en raam hierdie foto vir jou huis! Dis pragtig en werklik iets besonders. Die lig val net reg en die boot voor is ook net reg. Jy het ook die grense reg gesny, met bv die fort regs bo mooi in die foto. Baie geluk hiermee - 'n…
    yesterday
  • HERMAN Pragtige foto met baie mooi kleure
    yesterday
Gerrie Lambrechts posted a photo
Die kamera teen die diefwering vas gedruk.
yesterday
  • Tina le Grange Ek lees onlangs dit is die moeite werd om nie altyd volmaan af te neem nie. Soos hierdie wys die kratertjies. Goeie komposisie.
    6 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Dankie Pine.
    8 hours ago
  • Pine Baie goed gedoen Gerrie. Jou plan het goed gewerk.
    20 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Dankie Hennie.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Dis pragtig en baie goed uitgevoer! Baie mooi!
    yesterday
Hennie Cronjé posted a photo
Hierdie ossewa is in Graaff Reinet gebou êrens tussen 1834-1836. Dit het die Groot Trek meegemaak (Maritz trek) en diens gedoen in die slag van Bloedrivier. Nou het dit hopelik sy laaste staanplek in die Voortrekker Monument gekry. Dis sekerlik die…
yesterday
  • Magda van der Merwe Baie mooi Hennie
    5 hours ago
  • Pine Baie mooi ossewa en ń goeie foto daarvan . Dit is in ń goeie toestand vir iets so oud.
    20 hours ago
  • Johan Ayres 'n Pragtige dokumentêre foto met baie mooi kleure.
    23 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Darem nog in baie goeie toestand, Pragtige foto, sien uit na jou reeks.
    yesterday
Ingrid Louw posted a photo
yesterday
  • Hennie Cronjé Die aksie kom baie goed oor en die foto is ook baie goed uitgevoer. Baie mooi!
    yesterday
Ingrid Louw posted a photo
yesterday
  • Magda van der Merwe Mooi foto
    5 hours ago
  • Pine Mooi aksiefoto.
    20 hours ago
  • Hennie Cronjé Hulle sal maar altyd weg swem van 'n mens, maar hier het jy darem een ogie gevang, wat belangrik is. Die foto is baie goed uitgevoer met perfekte beligting, skerp fokus en mooi kleure. Mooi!
    yesterday
HERMAN posted a photo
Opvolg op die vorige foto voordat hy weg vlieg. 
yesterday
  • Pine Pragtige foto met mooi lig op die voël. Het seker daar geslaap.
    20 hours ago
  • Hennie Cronjé Net so mooi soos die vorige een. Dis regtig foto's om op trots te wees. Baie mooi!
    yesterday
Tina le Grange posted a photo
Nikon CoolPixP900; 1/3/2021 om 11:32  1/200 sek  Fokale lengte 35.7mm  f/7.1  ISO:100Baie dankie vir julle kommentaar by my vorige kameelperd-foto.
yesterday
  • Tina le Grange Baie dankie Herman, Hennie en Gerrie; Herman die Botox gaan hom baie kos.... :-)
    21 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Hy begin darem al met ’n modder masker. Pragtige skerp foto.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Die uitstekende definisie maak hierdie foto baie treffend en pragtig. Dis iets wat mens nie met 'n skildery kan doen nie. Die komposisie is ook baie goed. Baie mooi!
    yesterday
  • HERMAN Gaan baie Botox benodig,mooi
    yesterday
Gerrie Lambrechts posted a photo
Sunday
  • Magda van der Merwe Gerrie dis regtig pragtig.
    5 hours ago
  • Pine Baie goed gedoen Gerrie. Pragtige weerkaatsing en skerp fokus ook.
    20 hours ago
  • JOHAN DE BEER Goed en mooi gedoen
    22 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Dankie Josef en Tina
    yesterday
  • Tina le Grange Pragtige foto Gerrie - so uit die hand, doen jy baie goed. Die kleure in die druppels is baie besonders. Veels geluk so uit die hand!
    yesterday
  • Josef Steyn Goed gedoen Gerrie.
    yesterday
  • Gerrie Lambrechts Dankie Hennie. Ek neem uit die hand en sal moet oefen.
    Sunday
  • Hennie Cronjé Hier het jy baie goed gedoen om 'n besonder mooi foto te maak - mooi! Druppels het twee vlakke vir fokus. Die eerste is op die druppel se voorste oppervlakte. Dit gee die weerkaatsing in die druppel en dit het jy mooi skerp. Die tweede is bietjie…
    Sunday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html