Tulp 1

Ingevoer natuurlik seker van Nederland?

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Baie mooi ryk kleure en pragtige agtergrond ook JJ.
  • Die rykheid van die kleure met uitstekende kontras in kleur, is die sleutel tot hierdie foto se sukses. Dis pragtig en baie goed uitgevoer. Baie mooi!
  • Jy het 'n oog om iets raak te sien. Ek sou nie daaraan gedink het om die foto so te neem nie, ek sou dink dat dit te besig sou wees. Maar jy het 'n pragtige foto gemaak deur slim komposisie en kontras in kleur. Die skaduwees verleen baie goeie definisie aan die foto.
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Magda van der Merwe posted a photo
Het hier n paar foto's op mekaar gesit wat pas by die kerkgebou.
4 hours ago
  • Pine Baie mooi kunstige verwerking Magda.
    4 hours ago
Pine posted a photo
Die laaste foto van my Kakelaar reeksie. Dankie vir die kyk en die kommentare. Hier druk hy sy hele lang snawel onder die bas in opsoek na iets om te eet.
4 hours ago
  • Johan Ayres Sjoe, dit is 'n baie interessante foto en 'n goeie afsluiting van 'n pragtige reeks.
    4 hours ago
  • Magda van der Merwe Baie mooi foto Pine.
    4 hours ago
Johan Ayres posted a photo
5 hours ago
  • Pine Eerste keer dat ek ń bytjie so sien baljaar in die stuifmeel. Pragtige foto Johan! Die komposisie is baie goed met skerp fokus, mooi interessante kleure en baie detail ook.
    4 hours ago
Gerrie Lambrechts posted a photo
13 hours ago
  • Pine Amper net silhoeëtte van die duifies Gerrie.
    3 hours ago
  • Magda van der Merwe Puik gedoen Gerrie.
    4 hours ago
  • Tina le Grange Gerrie ek verstaan wat Hennie bedoel. Ek hou wel van die trubeligting en voorste een se sagte veertjies met 'sonstraal'. Omdat hulle op 'n dak sit sukkel mens met blink ogies wanneer die son agter is. Hulle laat my aan twee engeltjies dink.
    7 hours ago
  • Hennie Cronjé Mens wil iets sien, maar jy sien dit nie! Hier is net genoeg detail om jou te laat soek vir detail, soos 'n oog. Ek wonder hoe hierdie foto sou wees as dit heeltemal wit en swart was? In opsomming voel ek hierdie foto is te veel onderbelig wat die…
    11 hours ago
Josef Steyn posted a photo
Ek moes taamlik aggressief crop om hierdie een te kry. Ek was nogal verbaas oor die afwesigheid van artifakte. Sien eers tekens daarvan by baie groot vergroting.
16 hours ago
  • Pine Puik geneem met perfekte tydsberekening en mooi skerp fokus Josef.
    4 hours ago
  • Johan Ayres Hierdie is 'n pragtige foto. Iets anders as die gewone branderplank foto's.
    4 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Jou foto's is baie mooi skep met goeie aksies.
    13 hours ago
  • Hennie Cronjé 'n Plesierige man! Hy straal dit uit. Baie mooi en goed gefotografeer!
    14 hours ago
  • HERMAN Lyk of hy dit geniet
    15 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
Die oggendson het die blaartjies so mooi gevang dat mens net eenvoudig 'n foto daarvan moes maak. Hiermee sluit ek die reeksie van die tuin af. Môre begin ek met iets heel anders.
18 hours ago
  • Pine Baie mooi foto met pragtige lig daarop teen ń mooi skoon agtergrond. Stem saam met Johan oor die blaartjies links onder.
    3 hours ago
  • Magda van der Merwe Pragtig Hennie
    4 hours ago
  • Johan Ayres Die klassieke varing foto wat jy baie mooi uitgevoer het. Pragtige driehoek ontwerp en baie mooi sagte lig. Dit was 'n pragtige reeks gewees. (Net een klein dingetjie, as dit my foto was sou ek die klein blaartjies aan die onderkant van die foto…
    4 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Dankie vir die reeks, mooi foto's en goeie inligting vir ons.
    13 hours ago
  • Josef Steyn Besonder skerp en treffend Hennie. Ek sien uit na die volgende reeks.
    16 hours ago
  • HERMAN Mooi foto
    17 hours ago
Johan Ayres posted a photo
Steeds binne die Aronskelk. Dieselfde bytjie wat gister geloer het, het toe 'n hele klompie wit stuifmeel versamel. (Hennie, jy vra hoe ek dit regkry. Daar is geen geheime truuks aan nie. Ook geen spesiale redigeringstegnieke nie, behalwe die…
yesterday
  • Pine Die bytjie koning is terug met sy kenmerkende puik fotos van die wonderwêreld van die klein interessante insek. Pragtige foto Johan!
    3 hours ago
  • Josef Steyn Hennie het die foto goed opgesom. Ek kan nie verbeter daarop nie. Uitstekende foto.
    16 hours ago
  • HERMAN Pragtige foto,mooi detail
    17 hours ago
  • Hennie Cronjé 'n Wonderlike foto! Aan die een kant openbaar dit iets in die natuur wat ons nie so met ons oë kan sien nie. Aan die ander kant openbaar it uiterste vaardigheid met die kamera en sy lens, met goeie beligting. Die sterk geel diagonale lyn gee hierdie…
    18 hours ago
JJ posted a photo
'n Meer lewendige blommetjie van dieselfde plant.Die blomme hang eintlik - ek het hier die foto omgedraai.
yesterday
  • Pine Baie goed geplaas en ń pragtige foto met baie mooi lig , kleur en detail JJ.
    3 hours ago
  • Magda van der Merwe Baie mooi foto JJ
    4 hours ago
  • Josef Steyn Uitstekend JJ.
    16 hours ago
  • HERMAN Baie mooi foto met mooi kleure en lig
    17 hours ago
  • Hennie Cronjé Hierdie foto hou mens se aandag vas. Dis pragtig! Mooi eenvoud, kleure en goeie kontras teenoor die agtergrond. Die lig en beligtig is ook baie mooi. Baie goed gedoen!
    18 hours ago
  • Johan Ayres Die omdraai was beslis 'n baie goeie besluit. Die sagte lig op die blom val mooi en laat dit pragtig uitstaan teen die donker agtergrond.
    yesterday
JJ posted a photo
Hier weer 'n naby foto van die klein dieretuin.  Van die diertjie is egter al weg.
yesterday
  • Pine Pragtige detail teen die swart agtergrond.
    3 hours ago
  • Josef Steyn Interessante foto JJ. Goed gedoen.
    16 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Die kleure is baie mooi versadig en die detail baie interessant. Ook 'n goeie komposisie en agtergrond. Mooi!
    18 hours ago
  • Johan Ayres Weereens baie mooi kleure en baie goeie kontras teen die swart agtergrond.
    yesterday
Pine posted a photo
yesterday
  • Magda van der Merwe Sjoe Pine jy was baie gelukkig puik foto
    4 hours ago
  • Josef Steyn Heel gawe foto Pine.
    16 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Die agtergrond raak bietjie lewendig, maar verder is dit 'n baie mooi foto.
    18 hours ago
  • Johan Ayres Baie mooi, pragtige kleure. Die klein bietjie rooi van die snawel doen baie vir die sukses van hierdie mooi foto.
    yesterday
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Wat is ‘n weerkaatsing as ek dit nie kan vas lê in ‘n foto nie???????? Ek dink dis die abstrakte rippel wat my hier die meeste getrek het. Vir die volgende paar plasings gaan dit…
yesterday
  • Pine Puik gedoen Elna! Mens kyk weer en weer hierna.
    3 hours ago
  • Magda van der Merwe Baie goed gedoen Elna. Hou van jou verwerking
    4 hours ago
  • Josef Steyn Ek stem saam. Pragtige abstrakte foto.
    16 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis 'n pragtige abstrakte kunswerk met 'n mooi kunstige afwerking ook. Baie suksesvol! Mooi!
    yesterday
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Seeplant 5 is dalk ‘n Oester dalk een of ander Anemoon. Dalk kan een van die klasmaats met die ID help?Canon 60SX HS PowershotBrandpuntafstand : 201.32 mmTyd 1/320 secf/6.3ISO 320Auto Mode
yesterday
  • Pine Baie interessant en ook baie mooi geneem Huey.
    3 hours ago
  • Magda van der Merwe Sjoe as dit nou n stukkie goud was Huey. Mooi
    4 hours ago
  • Josef Steyn Baie oulik Huey. Jy tref met jou reeks.
    16 hours ago
  • Johan Ayres Pragtig, innoverend met al die fotografie reëls in plek.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Ek ken dit nie, maar dis baie interessant. Dit lyk so half oesteragtig. Op sy rand lyk dit asof hy kan oop- en toemaak. Baie dankie hiervoor.
    yesterday
Hennie Cronjé posted a photo
yesterday
  • Pine Uitstekend geneem en aangebied Hennie!
    3 hours ago
  • Johan Ayres 'n Orgidee is 'n pragtige blom en maak 'n pragtige foto soos wat jy hier gemaak het. Maar hierdie blomme is ook bedrieglik moeilik om af te neem. Hier het jy 'n baie mooi en delikate foto gemaak met baie mooi kleure en pragtige eenvoud. Ek het ook…
    yesterday
  • Elna Geringer Jinne.............dit mag maar net mooi wees
    yesterday
  • Josef Steyn Een van my gunsteling soort blomme om af te neem. Hierdie een is pragtig.
    yesterday
Josef Steyn posted a photo
Vir meeste van my branderplankfoto's, soos vir hierdie een, het ek op sluiterspoedvoorkeur en auto-ISO gewerk met 1/1600 sek. gekies as sluiterspoed. Die kamera het vir hierdie een f9 en ISO 1000 gekies. Let op hoe skerper hierdier foto is vergeleke…
yesterday
  • Pine Puik aksiefoto met skerp fokus Josef!
    3 hours ago
  • Johan Ayres Nog 'n pragtige aksiefoto.
    yesterday
  • Elna Geringer hierdie omie is beslis nie bang nie en jy het die aksie perfek gekry Josef
    yesterday
  • Hennie Cronjé Ja, hierdie foto is mooi skerp en dit maak 'n duidelike verskil van gister s'n. Die lig val baie mooi en die aksie en komposisie is uitstekend. Baie mooi - 'n pragfoto!
    yesterday
HERMAN posted a photo
Kon hom darem 'n 2de keer ook in fokus kry.Verstellings dieselfde as vorige foto.
yesterday
  • Johan Ayres Baie geluk met hierdie skitterende foto. Die fokus op die valk is superskerp en staan baie mooi uit teenoor die geblurde agtergrond.
    yesterday
  • Elna Geringer Baie goed gedoen Herman. Dis 'n kuns om hulle super skerp in vlug te kry
    yesterday
  • Hennie Cronjé Hierdie foto is pragtig en werklik uitstekend uitgevoer. Baie mooi skerp met goeie beligting. Baie geluk hiermee!
    yesterday
  • Josef Steyn Uitstekend skerp Herman.
    yesterday
  • Pine Pragtige komposisie met mooi lig en goeie fokus Herman
    yesterday
Johan Ayres posted a photo
Bytjie binne in 'n Aronskelk.
Tuesday
  • Elna Geringer Ek het gewonder wanneer gaan daar iets met vlerke by die kwekery opdaag?? BGG Johan
    yesterday
  • Hennie Cronjé Dit lyk asof jy in die blom ingeklim het om hierdie foto te neem! Hoe dit ookal gedoen is, dis uitstekend gedoen. 'n Pragtige foto met besonder mooi detail. Baie geluk hiermee - pragtig!
    yesterday
  • HERMAN Mooi foto en detail
    yesterday
  • Pine Die loer het wel vir jou ń baie mooi foto gegee Johan!
    Tuesday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html