Stadige-sluiter volging 2

Sluiterspoed was 1/20 sek. 

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Puik gedoen Josef. ek hou hiervan
  • Baie geluk met 'n pragtige kunstige foto.
  • Hennie stadige sluiterspoed se effek is skitterend asook die mooi uitstaan teen die ligte agtergrond. Die komposisie met diagonale lyn sluit die toneel perfek af.
  • Ook pragtig! Die ander een het egter daardie "magic" in vir 'n baie, baie spesiale foto. Maar hierdie een is ook uitstekend uitgevoer.
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Tina le Grange posted a photo
Baie dankie vir julle kommentaar by my Skoenlapper-foto. Nikon CoolPix P900  1/500 sek  Fokale lengte 98.1mm  f/5.6  ISO: 100Aan alle nuwelinge;  baie welkom!!
59 minutes ago
Chellé-Mari Snyman, Ben Loubser, Riaan de Klerk and 1 more joined Fotoskool
3 hours ago
JJ posted a photo
Terwyl ek koffie geniet het, het die vlieg suiker kom optel wat geval het.  
10 hours ago
  • HERMAN Mooi detail op die gesig,suiker lyk soos 'n" rots" wat hy optel.
    7 hours ago
HERMAN posted a photo
Soos Johan noem hier is baie geluk betrokke,maar ek het die hele middag tyd gehad.Stellings dieselfde as vorige foto.
14 hours ago
Johan Ayres posted a photo
yesterday
  • HERMAN Pragtige detail,staan mooi uit teen die agtergrond
    14 hours ago
HERMAN posted a photo
Weens die weer was buitewees nie moontlik nie.Bietjie met druppels en kleurstof gespeel.100mm  ISO100 1/100SEK  F2.8 FLITS
yesterday
  • Johan Ayres Skitterend, met hierdie foto moet jy geluk gewens word. Ek wonder jou hoeveelste probeerslag was hierdie, want dit sit nie in almal se broek om hierdie foto te neem nie. Die rooi doen baie vir die sukses van die foto. (Om jou vraag by my vorige foto…
    yesterday
Hennie Cronjé posted a photo
Ek dink hierdie is 'n "agt-dae-geneesbos". Ons sou môre na Nature's Valley vertrek het, maar vertrek vandag. Die rede is dat ons bang was hulle maak Gauteng se grense toe weens die virus. Ek sal nou 2 dae af wees van die lug, maar op NV sal ek darem…
yesterday
  • Johan Ayres Ook pragtige lig, net soos by jou vorige foto. Baie goeie kontras in kleur ook.
    yesterday
Hennie Cronjé posted a photo
Soos ek al verskeie kere gesê het: die gebruik van lig in fotografie is kern belangrik.
Saturday
  • Johan Ayres Inderdaad is lig die ster van die foto hier. Die sekondêre geel in die agtergrond bring iets kunstigs na die foto.
    yesterday
  • HERMAN Die lig maak hierdie foto.
    Saturday
JOHAN DE BEER posted a photo
Vygies in Namakwaland
Friday
  • Johan Ayres Baie mooi kleurvol en vrolik.
    yesterday
  • HERMAN mooi foto
    Saturday
  • Hennie Cronjé Pragtige vygies met mooi kleure en goeie beligting. Ook 'n goeie komposisie met die lyn wat hulle vorm. Die agtergrond is wel besig, maar dis hoe hulle groei. Baie mooi!
    Saturday
Johan Ayres posted a photo
Friday
  • HERMAN Baie mooi.Het jy net die makrolens gebruik?
    Saturday
  • Hennie Cronjé Hoe jy dit reggekry het, weet ek nie, maar dis iets baie, baie besonders. Treffende eenvoud met daardie ietsie wat mens aan die raai sit. Baie goed gedoen - dit is pragtig!
    Saturday
Hennie Cronjé posted a photo
Ook in die Sederberge. Ons is terug uit Mabalingwe en het dit baie geniet, danksy 'n goeie vriend wat n uitstekende voëlkenner is (Hattingh Basson). Ek sal nog vandag en môre foto's kan plaas voor ons Nature's Valley toe gaan. Vandaar sal ek darem…
Friday
  • HERMAN Stem saam met Johan
    Saturday
  • Johan Ayres 'n Klassieke foto en komposisie. Met hierdie foto kan niemand iets fout vind nie. Die subtiele lig onder op die groen deel van die plant is beskeie, maar as 'n mens mooi daarna kyk speel dit 'n redelik belangrike rol om daardie klein ietsie ekstra…
    Friday
JOHAN DE BEER posted a photo
Kampsbaai van Tafelberg af gesien
Thursday
  • Hennie Cronjé Die komposisie is baie goed en maak vir 'n treffende foto! Die midtones mag bietjie gelig word en blou mag ook bietjie te stek wees. Die fokus is egter baie mooi skerp en as geheel is dit 'n baie suksesvolle en mooi foto.
    Friday
  • HERMAN Baie mooi kleure,mooi foto
    Friday
  • Johan Ayres Die slim komposisie en goed versadigde kleure laat reg geskied aan hierdie pragtige stukkie kusgebied.
    Thursday
Carol van Aswegen posted a photo
Thursday
Carol van Aswegen posted a photo
Thursday
  • Carol van Aswegen Dankie Hennie
    Friday
  • Hennie Cronjé Die pragtige, ryk kleure, maak indruk. Die horison is ook mooi laag geplaas. Die fokus was skerp, maar dit lyk asof die blare bietjie beweeg het. Ek noem dit maar net, want dit maak nie saak nie. Baie mooi!
    Friday
JJ posted a photo
Ek noem hom sommer covid nav my positiewe uitslag op dieselfde dag as wat ek die foto geneem het.  Foto geneem Maandag oggend, en toe trek die pes my plat. 
Thursday
  • Carol van Aswegen wd love die foto - sterkte pas jou mooi
    Friday
  • Hennie Cronjé Ai, ek is jammer om dié nuus te verneem. Hoop dit gaan al beter. Hierdie foto is pragtig - werklik uitstekend uitgevoer in alle opsigte. Baie sterkte!
    Friday
  • Johan Ayres 'n Skitterende superskerp makrofoto met baie goeie detail. Baie jammer om te hoor van jou siekte my makromater. Sterkte met die isolasie, maar as jy nie te olik voel nie sal dit jou darem tyd gee vir jou fotografie.
    Thursday
  • Magda van der Merwe Ai JJ ek het dit ook gehad, ek het deur getrek maar my man is dood, lelike ding
    Thursday
  • HERMAN Pragtig skerp,sterkte met die siekte
    Thursday
Carol van Aswegen posted a photo
hier is 'n foto van die hael storm wat in Klerksdorp was 25 Nov 2021
Wednesday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html