Fluóir Iceland

Daar is Baie warm water bronne in Iceland.  Die mense daar is gek na swem en ry kilometers om daar te Kom. 

Dankie vir Jul besoeke! 

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • 'n Raaiselagtige beeld uit 'n raaiselagtige eiland! Hier is 'n mooi sterk voorgrond wat duidelik hitte uitbeeld, met die stroompie wat jou oog lei na die agtergrond. Baie mooi! Ons sal graag nog foto's van Ysland wil sien.
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Pine commented on JJ's photo
"Uitstekend JJ!"
4 hours ago
JOHAN DE BEER posted a photo
Laatmiddag op Rooi-Els met 'n stormsterk Suidoos wat die see behoorlik opwaai!
5 hours ago
Johan Ayres posted a photo
Dit was aanvanklik vir my onduidelik wat hier aangaan, selfs op die rekenaarskerm. Ek het eers gedink die bytjie is besig om iets in te sluk, maar soos môre se foto sal wys is dit inderdaad maar net 'n lang tong wat hy het.  
6 hours ago
  • Pine Ongelooflik.......Pragtige foto ook Johan!
    4 hours ago
Liz posted a photo
Baie delikaat en Klein.  Hul leef net vir een dag. Habitat naby riviere en damme. 
10 hours ago
  • Pine Uitstekende foto
    4 hours ago
  • JOHAN DE BEER pragtige foto
    5 hours ago
  • Hennie Cronjé Wat 'n prestasie om hierdie brose insekkie so mooi te fotografeer! Dis pragtig! Baie geluk hiermee.
    10 hours ago
Liz posted a photo
Dankie vir Jul welkome besoeke. 
10 hours ago
  • Hennie Cronjé Eens op 'n tyd het ek ook op hierdie straat gestaan en gewonder wat maak dit so beroemd? Seker die geskiedenis agter die Arc de Triomphe. Hierdie foto is baie mooi en wys hoe dit werklik lyk. Baie mooi kleure met goeie beligrting en skerp fokus.…
    10 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
By Nature's Valley.
17 hours ago
  • Pine Sjoe dit is Pragtig Hennie!
    4 hours ago
  • JOHAN DE BEER Pragtige foto en wonderlike kleure
    5 hours ago
  • Johan Ayres Pragtig, ryk kleure met hope atmosfeer en gevoel. Die foto dra die rustigheid van die toneel baie mooi oor.
    6 hours ago
  • Liz Absolutely fenominaal,
    10 hours ago
  • Magda van der Merwe Sjoe dis regtig baie mooi Hennie.
    15 hours ago
Jan Jordaan commented on Jan Jordaan's photo
"Baie dankie"
19 hours ago
Jan Jordaan commented on Jan Jordaan's photo
"Baie dankie"
19 hours ago
Jan Jordaan commented on JJ's photo
"Wow wow puik"
19 hours ago
Jan Jordaan commented on JJ's photo
"Uitstekend wd"
19 hours ago
Jan Jordaan commented on Johan Ayres's photo
"As ek dit nie verkeerd het nie,jou eerste een in vlug,baie geluk. skitterende foto"
19 hours ago
Jan Jordaan posted a photo
19 hours ago
  • Johan Ayres Net so pragtig soos gister se foto.
    6 hours ago
  • Liz Perfect!
    10 hours ago
  • Magda van der Merwe Uitstekend Jan
    15 hours ago
  • Hennie Cronjé Soos jou vorige foto, ook 'n uitstekende foto. Werklik pragtig, maar ek verkies die vorige een. Die detail hier op die kop is uitstekend. Baie mooi!
    17 hours ago
Jan Jordaan posted a photo
19 hours ago
  • JOHAN DE BEER Stem saam met die kommentare , puik!
    5 hours ago
  • Johan Ayres Pragtig met selfs baie detail in die swart.
    6 hours ago
  • Liz Pragtige skoot
    10 hours ago
  • Hennie Cronjé Uitstekend! Die eenvoud en kontras maak hierdie foto 'n treffer. Verder is die foto baie mooi skerp, veral op die voël se kop (met interessante detail daar). Die beligting is baie goed met behoud van detail in die swart sonder dat die wit van die…
    17 hours ago
Johan Ayres posted a photo
yesterday
  • Liz Skitterend!
    10 hours ago
  • Hennie Cronjé Skitterend! Ek salueer jou vir hierdie foto! Baie mooi skerp van voor tot agter met die aksie hier baie duidelik. Die kleure is ook pragtig met baie goeie beligting. Die swart agtergrond beklemtoon die by baie effektief. Baie geluk hiermee!
    17 hours ago
  • Jan Jordaan Uitstekend
    19 hours ago
JJ posted a photo
Brommer het toe omgedraai, maar my F was te klein om hom heel in fokus te kry.  Ek was nog besig om te verstel toe is hy weg.Hier sien mens sy baard mooi, op groot skerm
yesterday
  • Liz Hehe hulle tydsberekening is nie altyd welcome nie. Norman's n anderste mooi shot.
    10 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Die komposisie is baie goed en die foto goed uitgevoer, hoewel 'n groter velddiepte welkom sou wees. Maar op die kop, waar dit saak maak, is die fokus baie mooi skerp. Ook baie goeie beligting. Baie mooi!
    17 hours ago
  • Jan Jordaan Baie mooi
    19 hours ago
  • Johan Ayres Ja, hulle sit nie lank stil nie. Die diagonale plasing is baie goed, maar die feit dat jy hom skuins van agter gekry het is dalk nie ideaal nie. Die rooi van die oë wat in die blom en aan die agterkant van die vlieg herhaal is baie mooi. Op my skerm…
    yesterday
JJ posted a photo
Ek dink die rooi van die blom onder is bietjie te sterk?
yesterday
  • Liz I like!
    10 hours ago
  • Hennie Cronjé Die rooi van die blom is wel bietjie te sterk, omdat dit mens se aandag wegtrek van die vlieg af. Andersinds is dit 'n uitstekende foto met goeie komposisie. Baie mooi!
    17 hours ago
  • Jan Jordaan Wow uitstekend
    19 hours ago
  • Johan Ayres Die feit dat die vlieg vir jou kyk is pragtig, om op dieselfde vlak as die insek te wees is altyd die beste hoek om vanaf te neem. Die rooi wat in die blom herhaal is baie mooi. Ek dink nie die rooi in die blom is op sig self te helder nie, maar…
    yesterday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html