Ons het n twee ure hike oor die gletser gedoen. Baie glad en mens moet met gripons in die ys inskop al die pad. Die hike is gevaarlik maar ook opwindend en tiresome.
- Dankie vir die aangename besoeke!
Ons het n twee ure hike oor die gletser gedoen. Baie glad en mens moet met gripons in die ys inskop al die pad. Die hike is gevaarlik maar ook opwindend en tiresome.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Comments