Die maan en die Venus Belt.

'n Paar dae gelede het die maan op net die regte tyd gesak sodat dit nog mooi in die Aardskaduwee geleë was. (Die Afrikaanse benaming van 'die Venus Belt.) Omdat dit laag bo die horison was, was dit ook nog mooi geleurd.

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Die maan staan mooi uit teen die sagte kleure, mooi geneem Josef.
  • Pragtig Josef
  • Baie besonders en ń Indrukwekkende foto daarvan Josef!
  • Al wat ek kan byvoeg: 'n Skitterende foto.
  • Aardskaduwee is 'n mooi woord daarvoor. Dis regtig 'n pragtige foto met besonder mooi kleure. jy kan oorweeg om bietjie onder af te sny omdat die hooftema in die lug lê. Andersinds baie mooi!
This reply was deleted.

Aktiwiteit

JJ posted a photo
Vis
'n Nuwe toevoeging tot die skool, en hy het mooi stil gaan staan vir die foto.  Omtrent so groot soos 'n R2 muntstuk.100mm makro lens met 3 verlengingsbuise (Kenko vir Canon)F161/60Flash
25 minutes ago
Linda Rademan posted a photo
Die immer besige Janfrederik kan darem soms vir 'n oomblik stilsit, sodat 'n mens hom kan afneem.
5 hours ago
Linda Rademan commented on Linda Rademan's photo
"Baie dankie vir almal se opbouende aansporing. Tina, ek staan heeltemal te diep in julle almal wat sulke pragtige foto's kan neem en ontleed,se skaduwee om enigsinds 'n mening te waag, maar baie dankie vir jou aanmerking."
5 hours ago
JJ posted a photo
Ook een van daardie foto's wat jy eers op die rekenaar de grootskerm sien wat priesies aangaan.  Daar was so paar extra's wat ek nie kon sien met die blote oog nie.
yesterday
  • Tersia Weitsz Maar jy het heelwat besoekers vasgevang!
    10 hours ago
  • HERMAN Mooi skerp.
    Gebruik jy verlengingsbuise?
    13 hours ago
Johan Ayres posted a photo
Tydens my graffiti jag het ek op 'n paar vreemde tekeninge afgekom. Haha, glo dit of nie, hierdie is 'n advertensie van 'n haarsalon op 'n huis se muur.  
yesterday
  • JJ Ek sou hie die haarsalon wou besoek nie- lyk eerder na die skokterapie wat sekere pasiente ondergaan het by die psychiatry ward...
    Nogtans 'n mooi foto
    22 minutes ago
  • Tersia Weitsz Interessant
    10 hours ago
  • HERMAN Lyk na Liewe Heksie
    yesterday
Lourens posted a photo
The idea was to photograph something only Black and white, with no to little post production.
Friday
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Ek hou daarvan om met Huey as model te speel. Hy is baie geduldig en kalm voor die kameraSamsung  J7 Prime Sel Foon : J7 Pro G610FBrandpuntafstand : 3.6 mmTyd 1/35 sekF/1.9ISO …
Friday
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Een van die “Beauties” van MarlothparkCanon 50SX HS PowershotBrandpuntafstand : 215 mmTyd 1/320 sekf/6.5ISO 500Auto Mode
Friday
  • JJ Sssskerp en pragtig!
    Goeie verwerking van die agtergrond ook- die lyne by die appel is dalk te duidelik?
    18 minutes ago
  • Tersia Weitsz Baie mooi skerp!
    10 hours ago
  • Johan Ayres Baie geluk met hierdie foto. Superskerp, pragtige kleure en uitstekende agtergrond. Die blink helder rooi oog is fantasties.
    yesterday
  • HERMAN Mooi skerp fokus met blink ogie
    Friday
Johan Ayres posted a photo
Hierdie "advertensie" is buite 'n akademiese boekwinkel met die Universiteit van Johannesburg in die agtergrond. Eintlik meer na Westdene se kant toe as Melville.  
Thursday
Claudi Lourens posted a photo
Thursday
  • JJ Dis baie treffend! Ek hou van die foto!!
    17 minutes ago
  • Tersia Weitsz wow, goed gedoen
    10 hours ago
  • Elna Geringer Ek hou van die foto Claudi. Dis so bietjie anders as die norme. BGG
    Friday
Claudi Lourens posted a photo
Thursday
  • HERMAN tekstuur in rots
    Friday
  • Elna Geringer Hmmmmm...............teksture in rotse of modder????
    Thursday
Tina le Grange posted a photo
23 Mei 17:00  -  Ek loop nou dikwels rond in ons Oord om foto's te neem toe sien ek die boom met die fyn takkies.Baie dankie vir julle kommentaar by my Albino Tarentaal.
Thursday
  • Tina le Grange Baie dankie Elna en Tersia vir julle kommentaar; Elna ek het nie gedink aan "high-key" nie - bly jy wys dit uit.
    2 hours ago
  • Tersia Weitsz Baie mooi Tina
    10 hours ago
  • Elna Geringer Ek dink nogal dat die foto kan gesien word as 'n "high-key" Tina. Ek hou van die skoon gevoel en die eenvoud wat jy hier het.
    Friday
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Ons het nie gedros nie maar van 2 dae gelede af neuk die webblad met my en kry ek nie gelaai of gekrit nieTydens die Julie onluste wat soveel skade gebring het,en die land in baie…
Thursday
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Josef sal hierdie blomme ken. Dis een van Hogsback se Rhodendron blommeCanon 50SX HS PowershotBrandpuntafstand : 42.70 mmTyd 1/125 sekf/5.6ISO 80Auto Mode
Thursday
Johan Ayres posted a photo
Gedurende ons rondry in Melville op soek na die graffiti het ek en Georgene by die musikant Jannie Du Toit se B&B uitgekom. Die naam van die B&B is "Die Agterplaas" en hierdie stoel is deel van die tuin op die sypaadjie. Ek hoop julle geniet nog die…
Wednesday
  • JJ Dis pragtig! Die prentjie en die foto!!
    15 minutes ago
  • Elna Geringer Lieflik en ek geniet beslis die rond ry
    Thursday
  • HERMAN Vertel 'n verhaal van jare se verval
    Thursday
JJ posted a photo
Hierdie outjies is baie klein, en ek het omtrent gesukkel om 1 bruikbare foto te kry.  Ek gebruik hier verleningsbuise, F11 met 1/25 sek met die flist en 'n ekstra LED lig
Wednesday
  • Tina le Grange JJ baie dankie dat jy uitwys hoe jy die uitstekende foto van die muur geneem het; skerp fokus en ek stem saam met Johan oor die LED liggie en flits
    2 hours ago
  • Elna Geringer Puik gedoen
    Thursday
  • HERMAN Jy het baie mooi detail gekry.
    Thursday
  • Johan Ayres Jo, jo, jo. Baie geluk met hierdie een. Die vergroting is indrukwekkend. Die LED liggie en flits gee aan die miertjie 'n deurskynende voorkoms.
    Wednesday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html