Hierdie foto het ek in die speelparkie voor ons huis op 25 April 2019, 8:00 die oggend geneem. My kamera stellings was soos volg:
Canon EOS 1100D; F25;1/30 sek; ISO 100; Fokus lengte 18mm, Wit Balans Outo; Metering Mode (wat dit ook al mag wees?) Pattern.
Die tekstuur, fokus, storie en mistigheid in die foto is wat diè (vir my) een van my goeie fotos maak. Dalk kon ek die kontras effe verhoog het?
Comments