Die voorkoms van die borrels wat ek reeds geplaas het kon ek verklaar op grond van die aard van die beligting. Hierdie een en ook more s'n kan ek nie verklaar nie. Die rand van die rooi gedeelte is die rand van die borrel maar waarom dit grotendeels uit 'n enkele kleur bestaan terwyl die res van die borrel die verwagte veelkeurige voorkoms het is vreemd.
Comments