Brug edit 3

Ek het hier 'n fout begaan in die verwerkingsproses en dit eers na die tyd raakgesien...

Is dit ooglopend?

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Nee, ek sien niks wat verkeerd is nie.
  • Hmmmmmm............JJ as jy nie vertel nie, gaan ek nie weet nie (LOL)
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Johan Ayres posted a photo
Hierdie is nogal letterlik 'n Padda - stoel.
9 hours ago
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Nou ja, hier is die laaste foto in die “geheim hou” reeks. Al die blom foto’s, wat ek hierdie week geplaas het, is met die makro lens van my selfoon geneem
15 hours ago
  • Hennie Cronjé Ek kan nou sien waarom jy sê jy raak deurmekaar met stamper en meeldraad. Die maklikste oplossing is om alles dieselfde kleur te maak! Vroulike logika! Dis egter 'n baie mooi foto, of mens van die oranje stamper hou of nie. Pragtige detail regdeur…
    13 hours ago
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Die Izothsa Luterse kerk is ‘n duitse gemeenskap en die bergraafplaas is vol oorlrdr Duitsers. Sommige van die kopstukke het rankskikkings soos op  hierdie foto. Hoekom dit juis agter die…
19 hours ago
  • Johan Ayres 'n Goeie en interessante dokumentêre foto.
    9 hours ago
  • Hennie Cronjé Interessant. Ek ken nie hierdie gebruik nie. Die foto is goed uitgevoer en vertoon mooi.
    18 hours ago
HERMAN posted a photo
Oog
19 hours ago
  • Johan Ayres Skitterende foto met die oog 'n baie goeie fokuspunt.
    9 hours ago
  • Elna Geringer Pragtig Herman
    15 hours ago
  • JOHAN DE BEER baie mooi foto ,pragtige kleure
    17 hours ago
  • Hennie Cronjé Hierdie voëls is darem maar mooi. En jy het hom baie mooi gefotografeer met die kleure wat mooi uitkom. Ook goeie eenvoud en agtergrond. Baie mooi - welgedaan!
    18 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
Vanaf dieselfde uitkykpunt. Pilanesberg het mooi berge en baie damme (grotes en kleintjies, soos hier).
21 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
Gedurende die afgelope laaaang naweek was ons na die Pilanesberg wildtuin. Hierdie foto is van 'n uitkykpunt bo-op 'n berg geneem.
21 hours ago
Johan Ayres posted a photo
Indien die naam nie korrek is nie, korrigeer my asseblief, dan verander ek die opskrif. 
yesterday
  • Hennie Cronjé Dis amper 'n tobie - die snawel se rooi is reg en die kop se swart ook, maar die nek en lyf moes ook swart gewees het. Die oog moes eintlik ook rooi gewees het. Nietemin, dis 'n baie mooi beeldjie en foto. Oudergewoonte si die foto baie goed…
    21 hours ago
Tina le Grange posted a photo
yesterday
  • Elna Geringer Ek ditto met Hennie tina, BGG
    15 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig! Die balans tussen die groot druppels (wat die fokuspunt viorm) en die kleintjie (die sekondêr) is treffend. Daar is 'n fiktiewe diagonale lyn tussen hulle waarlangs mens se oog heen en weer beweeg. Dit gee dus visuele dinamika aan die…
    21 hours ago
Tina le Grange posted a photo
Hennie ek is onseker oor my huiswerk??
yesterday
  • Elna Geringer Dit is beslis beter Tina. Mooi gedoen
    15 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis beter - baie dankie vir jou moeite. Die kontras is beslis sterker en maak vir 'n meer gebalanseerde kunswerk. Baie mooi!
    21 hours ago
Tina le Grange posted a photo
Nie verwerking wat ek gereeld doen nie, maar kans gevat.
yesterday
  • Hennie Cronjé Dis pragtig en treffend! Die ster is 'n soort sirkel, wat sterk trefkrag het. Jy kan egter die kontras effens verhoog deur swart swarter te maak. Dit sal die trefkrag verder verhoog. Verder baie mooi.
    yesterday
  • HERMAN Kunstige verwerking.
    yesterday
HERMAN posted a photo
Weet nie of die lang tak pla nie?
yesterday
  • Elna Geringer Die detail en fokus is baie goed gedoen en die tak pla nie. Jy kan dalk net effe wegkrop sodat die tak "geanker" is teen die linkerkanste raam
    15 hours ago
  • Tina le Grange Herman ek stem saam met Hennie - werklik 'n besondere foto. Veels geluk.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Die lang tak pla nie. Dis pragtig!Twee mooi tiptolle. Mooi eenvoud met skerp fokus en goeie beligting. Dikwels is dit moeilik om die beligting teen die lug reg te kry omdat die lug ligter is en dan kom die voorgrond donker uit. Hier is dit egter…
    yesterday
Hennie Cronjé posted a photo
'n Laaste foto vanuit Cullinan.
yesterday
  • Elna Geringer Hoe rooier hoe mooier............ek hou hievan
    15 hours ago
  • Johan Ayres Sirkel effek, baie mooi beligting en eenvoud maak vir 'n pragtige foto.
    yesterday
  • Tina le Grange Hennie, besonder kunstig; help my asseblief met die voorste "klokkies" in fokus en die agterste nie. 'n Effek wat ek nog moet leer.
    yesterday
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Derde foto in die reeks. Hierdie Hibiskus het ongelukkig nie die April 2022 se vloede oorleef nie. Die was ‘n besonderse blom met die diep rooi hart en die skewe stamper (Hennie is ek…
Thursday
  • Tina le Grange Elna soos besondere materiaal effek vir 'n mooi aandrok.
    yesterday
  • HERMAN Mooi foto van baie mooi blom
    yesterday
  • Hennie Cronjé Jy is reg - die stamper is rooi en die meeldrade se stuifmeel geel. Dis 'n indrukwekkende foto met al die detail en skerp fokus, asook met mooi kleure. Genoeg om mens mee besig te hou! Baie mooi - ons sien uit ne môre!
    yesterday
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Met die een sluit ons die “Blurred Frame Action” van PanosFX af.Ek kan nogal die foto geraam, en alleen teen 'n muur sien hang. Dalk 'n swart muur of dalk wit????????????
Thursday
  • Johan Ayres Klassiek! Sommige foto's werk maar net eenvoudig in wit en swart, hierdie foto is beslis een van hulle.
    yesterday
  • Tina le Grange Werklik baie kunstig Elna - veels geluk!!! Ek sien dit ook teen 'n swart muur.
    yesterday
  • HERMAN Baie mooi gedoen.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Pragtig! Jy verstom my! Dis baie goed gedoen en regtig mooi en kunstig. Miskien teen 'n swart muur.....
    yesterday
Johan Ayres posted a photo
Hennie, m.b.t. jou vraag by my vorige foto waarom die kop afgensy is - dit is 'n pot wat gebruik word om plante in te plant. Binnenshuis versierders gebruik ook hierdie potte vir plastiek blomme of ander items.
Wednesday
  • HERMAN Besig om sy vere reg te maak.
    Mooi foto.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Dankie vir die verduideliking. Hierdie foto is interessant met die eend wat aan iets peusel. Ook goed uitgevoer met skerp fokus en goeie beligting en agtergrond. Mooi!
    yesterday
  • Elna Geringer Oulik Johan
    Thursday
JOHAN DE BEER posted a photo
Die prag van Namakwaland se oorvloedige blommeryk.Foto op 'n plaas naby Strandfontein 2020
Wednesday
  • Tina le Grange Johan jy roer my uitstien na 2022 se blommetyd; ek hou van die komposisie, goeie diepte, besondere kleure
    yesterday
  • HERMAN Moet 'n fees wees om te sien.
    Baie mooi.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Pragtig! Jy laat ons verlang na Namakwaland! Hierdie foto se komposisie is baie goed met die pad effe eksentries. Dit lei ook tot 'n mooi diepte persepsie. Rooi mag dalk bietjie sterk wees, maar verder baie goed en mooi.
    yesterday
  • Elna Geringer Lieflik. Goeie inleiding vir die oog Johan. BGG
    Thursday
  • Johan Ayres 'n Fees vir die oog met 'n baie effektiewe inleidende lyn.
    Wednesday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html