Tina, hier is die opstelling as ek die blom pluk en by die huis gaan afneem. Ek sit dit soms ook in 'n glas of iets soortgelyk. In die veld gebruik en selde of ooit die swart lap, en die swart agtergrong word bewerkstellig deur die flash en die f-stop weerteen ek die foto neem. Ek het wel sommer 'n los swart materiaal agtergrond in my kamerasak. Dit is 'n redelik stywe materiaal wat makliker staangemaak kan word. Dit het 'n redelik harde wit agterkant. Jy kan dit dalk sien aan die onderkant van hierdie lap.
Hier is 'n goosberry dop wat ek afgeneem het vanmiddag. Ek sal ook die makro foto laai waar ek van baie naby geneem het.
Comments