gister heeldag sonder krag gewees. Plaaslike instandhouding. Dankie Hennie dat jy my op die skewe voëlbadjie gewys het. Dit het sowaar ongemerk ingesluip!!
Die sprinkaan wou nie teen 'n geskikte agtergrond sit nie alhoewel ek hom redelik rondgeskuif het. Ek het toe die hele toneel met Gausian Blur sag gemaak en toe sy sitplek gedeeltelik teruggeverf en die sprinkaan met groot moeite volledig teruggeverf. Kommentaar?
Comments